ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: October 28, 2013

Afrikaans in die spervuur

Die platform wat Universiteite bied aan akademici, word deesdae misbruik deur die vyande van ons Moedertaal. Oor Prof. Jansen van Kovsies, het die stof nog nie eers gaan lê nie,…

Etna spuug lava oor Sicilië

Die beroemde vulkaan se uitbarsting het tot gevolg gehad dat die Italiaanse eiland se lugruim vir ‘n ruk moes sluit. Europa se grootste en mees aktiewe vulkaan, Etna, het Saterdag weer…

Polisiehoof se kop geëis.

Genl. Riah Phiyega, nasionale polisiehoof se skorsing word geëis omdat sy glo ingemeng het by die strafregtelike ondersoek na ‘n provinsiale polisie-hoof. ‘n klag van regsverydeling is teen haar by…

Nou-toe-nou!

‘n Boer wat na bewering ‘n 15-jarige seun op sy plaas in die rug geskiet het, is op borgtog van R1,500 vrygelaat. Motlalentoa Alfred Makoae (53), ‘n Lesotho-burger wat in…

As ons Boekevat

As jy wat hier lees, tog maar weer ’n keer met jou gesin en geliefdes wil Boekevat soos wat ons voorouers elke dag gedoen het…. Dan dank ons almal die…

Dit kon ‘n bloedbad word

As die 20 manne, bekend as die sogenaamde “Boeremag”, se plan tot uitvoer gebring sou word, het dit waarskynlik op ’n bloedbad uitgeloop. Dit is wat regter Eben Jordaan in…

Polisie-onmin ‘n sirkus

Dr. Johan Burger sê die onmin in die Polisiediens is ’n “sirkus”, en senior polisiebeamptes sê dit is ’n besliste simptoom van ’n dreigende ramp wat die land nog duur…

Ontbind polisiemag!

Ontbind die polisiemag en begin weer van voor met ’n nuwe Mag. Dit is die aanbeveling van ’n voormalige offisier wat jare lank diens gedoen het in die SAPD, maar…

Terroriste skiet vrou dood

Susie Nel (47) is verlede Saterdag oorlede nadat ’n klomp terroriste haar deur ’n motorvenster doodgeskiet het. Haar man het nog gedink die terroriste breek sy voertuig se ruit, maar…

Die kolonel en die polisie.

Die veroordeelde rower-kolonel van die weermag se gesamentlike taktiese hoofkwartier in Oos-Transvaal, het hom uit die voete gemaak voordat die polisie hom by sy huis in Nelspruit kon arresteer. Ten…

2: Beeldhoudster skenk nier vir sanger

Die bekende Pretoriase beeldhoudster, Sanna Swart, het ‘n nier aan haar vriend en operasanger, Rex Nigrini, geskenk. Volgens Swart ken sy en Nigrini mekaar al sedert hulle skooljare. Aangesien hulle…

Bekende aktrise sterf.

Die aktrise Sandra Ferreira is ná ‘n lang stryd teen emfiseem op 61-jarige ouderdom oorlede. Ferreira, wat te sien was in Sonkring, Onder draai die duiwel rond, Dryfsand en Mattewis…

Foutbal!

Hierdie naweek was propvol sport opwinding. Dit het Vrydagaand begin met die tweede promosie-relegasie rugby wedstryd tussen Oos-Transvaal en Griekwas. Hierdie wedstryd was in Nelspruit beslis en die manne van…

Sanlam proe riool

Malema se ondersteuners het soos betogers dit doen, saamgedrom by die hoofkantoor van Sanlam in Bellville waar hulle riool-afval uitgegooi het op die trappe van die hoofgebou. Kapt. Frederick van…

Lugmag werklik pateties!

Verlede week se Lugmag demonstrasie in Pietersburg, het weereens bewys hoe swak die beplanning is vir ’n lugvertoning. As ’n gereedskapkas die rugwerwels van ’n kaptein vergruis en ’n laaimeester…

Kleuter Bybeltjie – Jan Tuisbly se Karretjie

Kleuters  – hier is julle Bybel storie ! Met liefde van tannie Rhona   http://youtu.be/_8mMiNcAeKY  

Julle dink regeer is maklik!

Die Redakteur   Gedurende Desember 2012 is daar ’n ANC konferensie gehou in Bloemfontein, en die volgende is in die parkeer gebied opgemerk. 106 – BMW X5’s 28 – Range…

Stygende tolgeld!3:

Die motoriste van Wes-Transvaal is billik ontstoke nadat verneem is dat die tolgeld by die Swartruggens-tolhek verhoog is. Die verhoging is ingebring, ten spyte daarvan dat beloftes gemaak is dat…

OKRA / Abelmoschus esculentus

Okra is ook bekend as ‘lady’s fingers, bhindi or gumbo’. Dit is familie van Malvaceae. Die genus is Abelmoschus en die spesie A. esculentus. Hierdie plant is dalk bietjie onbekend…

Crisis-on-call-bandjie verbied

‘n Groep besorgde ouers van die Laerskool Wonderboom in die noorde van Pretoria is ongelukkig omdat die skool die dra van veiligheidsbandjies deur leerlinge verbied. Ouers van die skool is…

Transnet o Transnet!

Transnet het R177 miljoen beskikbaar gestel vir ‘n eenmalige bonus aan die lede van sy twee verarmde pensioenfondse. Die direksie het reeds die bonusse goedgekeur. Dit sal die bedrag wat…

Posstukke weggegooi.

Twee werknemers van die poskantoor in Bloemfontein is geskors nadat posstukke op twee geleenthede buite die stad gestort is. Janras Kotsi, woordvoerder van die poskantoor, het by navraag bevestig dat…

Leerling betas onderwyseres

Die oudste skool in Germiston, die Hoërskool Primrose, het sy eerste voorval van molestering gehad toe ’n leerling sy onderwyseres betas het. Die 16 jarige leerling se optrede is onverwyld…

Pakendorf kry loesing

In ’n TV debat van Kyknet, genaamd Dagbreek, het die behoudende Sunette Bridges die ultra-linkse Harald Pakendorf ’n afgedankte loesing gegee, deur hom te oorspoel met basiese feite oor die…

Diskriminasie met nuwe ID-Kaart

Sekere mense in Suid-Afrika gaan nie verplig word om hulle geldjies uit te haal vir die nuwe ID-slimkaart nie. Naledi Pandor, die omstrede Minister van Binnelandse Sake, het in die…

Regter onttrek weens advokaat optrede

In die Hooggeregshof van Pretoria, het regter John Murphy hom aan ’n hofsaak onttrek nadat  ’n verwoede woordewisseling ontstaan het russen hom en die polisie se advokaat, William Mokhari SC….

Kiesbeampte bevoordeel ANC

Die sogenaamde onpartydige beamptes van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) is blykbaar nie so “onpartydig” as wat van hulle verwag kan word nie. Dit het aan die lig gekom dat een…

VSA het wyd afgeluister

Die Obama-regering van Amerika word hewig gekritiseer nadat die bekend geword het dat nie minder nie as 35 leiers deur die Amerikaanse National Security Agency (NSA) afgeluister is. Die inligting…

Honderde werk in Parlementsgebou

Te midde van die besparings wat aangekondig is deur minister Gordhan, blyk dit dat die parlement self ’n sondebok is. Begrotingsdokumente toon dat daar nou 1,536 mense in dié plek…

Boere koerant!

More Vryburgers, Wat n vooreg om hierdie Boere koerant te mag lees. Ek het baie jare die Rapport gelees, omdat ek so ver van die dorp is, was dit maar…

DA Burgermeester maak " eierdop " beloftes oor plaasmoorde !

Na twee persoonlike besoeke aan Prof. Combrinck se kantoor oor beide plaasaanvalle en veral plaasmoorde het Prof. Combrinck beloof om ‘n persverklaring in die verband vry te stel om die…

Plofstof van Zim ingesmokkel

Die vermoede dat aanvalle op blankes ook vanuit buurlande geloods word, is klaarblyklik bevestig toe ’n swart vrou van Zimbabwe per bus na Suid-Afrika gekom het met plofstof in haar…

Motor rubriek – Peugeot 208 GTi 1.6THP

Frans vervaardigde motors het ’n geskiedenis van betroubaarheid en het hulle self bewys in tydrenne, motorrenne en onder normale omstandighede. Wie van ons ouer garde onthou nie die Peugeot 404…

Hy wil Lugmag-beeld herstel

Die bykans onherstelbare beeld van die Suid-Afrikaanse Lugmag gaan glo reggeruk word deur beginsels, waardes, standaarde en dissipline te hervestig deur die hoof van die Lugmag. Dit is die standpunt…

Openbare beskermer kry slae

Parlementslede het die Openbare Beskermer (OB) se verslag gekritiseer wat handel oor die beweerde wanbestuur deur die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) se kommissaris. “Ek weet nie wat adv. Madonsela wou hê…

Pryswenners besoek Suid-Afrika

Wenners van die Nobelprys wat jaarliks ’n wêreldberaad hou, gaan blykbaar ’n besoek bring aan Suid-Afrika. Die Nobelprys vir Vrede se beraad word gedurende 2014 in Kaapstad gehou. Suid-Afrika het…

Lugmag-basis word swak bestuur

Terwyl daar in Pietersburg ’n geringe poging aangewend is om die Lugmag se beeld te herstel, is die beeld al weer afgetakel. Dit is weens die onvermoë wat blykbaar bestaan…

Steve moet liewer stilbly

Steve Hofmeyr moet hom daarvan weerhou om uitsprake te maak wat verdelend is en ras-gegronde diskriminasie bevorder.. Dit is die mening van ene Joan Fubbs, ’n  ANC-LP, wat besluit het…

Lugmag flous niemand

In die Pietersburg omgewing het die Lugmag probeer om sy swak beeld te herstel deur ’n kunsmatige oorlog te voer by die Roodewal-bombaan. Met die “oorlog” wat met Gripen- en…

Duitsers woedend vir Obama

In Duitsland het die woede opnuut opgevlam toe daar vêrdere onthulling plaasgevind het oor die Obama-regering se Nasionale Sekuriteitsagentskap (NSA)  wat die privaat selfoon van Bondskanselier dr. Angela Merkel, blykbaar…

VN moet Suid-Afrika help

Tydens ’n omgewingsberaad is aanbeveel dat Suid-Afrika se burgerlikes hulle moet wend tot die Verenigde Nasies (VN) vir hulp en bystand deur hul omgewingsprogram (Unep). Dit is die mening van…

Konsentrasiekamp verwaarlosing kommerwekkend

Die agteruitgang met die instandhouding van konsentrasiekampe is onlangs in die hof beslis na aanleiding van die erge verwaarlosing by Winburg in die Vrystaat. Die hof het nou beslis dat…

Engeland beplan nuwe kernkragsentrale

Die bou van ‘n nuwe kernkragsentrale bly in vandag se tyd ‘n hoogs omstrede saak, veral in Europa. Die aankondiging van die Britse Eerste Minister, David Cameron, dat sy land…

Vervaardigingsrewolusie met 3-D drukwerk

Die wêreld staan waarskynlik op die vooraand met ‘n nuwe vervaardigingstegnologie met die aanwending van die 3-D drukproses. Daar word reeds merkwaardige plastiese produkte vervaardig met die 3-D drukproses soos…

Fitch waarsku Suid-Afrika

Die internasionale graderingsagentskap, Fitch, het Suid-Afrika gewaarsku dat die land weereens ekonomies afgegradeer gaan word, tensy daar stappe geneem word om die ekonomie vinniger te laat groei en besteding ingekort…

rolex replicas for sale