ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: October 24, 2013

Miljoene Rand se dwelms

In Durban het lede van die polisie glo drie vermeende dwelmsmokkelaars in hegtenis geneem weens die besit van die bekende dwelmmiddel “tik” (metamfetamien), met ’n straatwaarde van sowat R7 miljoen….

Volksmoord nou eensydige oorlog

Die bestuur van Projek 2010 het in ’n pas afgelope vergadering met skok kennis geneem van die geweldige toename in moorde op volksgenote Die vergadering het sy bedenkinge getoon met…

Zuma se blaps

Uit talle oorde, veral uit Malawi, is woede-aanvalle op Jacob Zuma uitgevoer omdat hy in ’n toespraak vernederend na Malawi se paaie en hulle denke verwys het. Dit het uiteindelik…

Vrou van magnaat oorlede

Bridget Oppenheimer, weduwee van Harry Oppenheimer, die mynmagnaat van weleer, is in die ouderdom van 92 jaar oorlede. Wyle Harry was vir sowat 40 jaar die grootste nyweraar van die…

Geneesheer verras terroriste

Toe twee vermeende skurke gedink het hulle kan ’n geneesheer van Ficksburg in die Vrystaat beroof, het hulle hul rieme styfgeloop. Die een swarte kan van geluk spreek dat die…

Belastinggeld is uitgedeel

Die omstrede Nasionale Jeugagentskap (Nyda) het blykbaar, soos talle ander gevalle in die regering, ook hulle beurt gekry om “aalmoese” uit te deel en daarmee ’n bedrag van R220 miljoen…

Parlement moet verskuif

Dit word ’n al sterker moontlikheid dat die parlement gaan verskuif van Kaapstad, na of Johannesburg, of Pretoria. Die argument dat dit te duur is om heen en weer tussen…

Ateïs Casper word geboikot

Die ateïs, Casper de Vries, verwag dat Christene hom moet respekteer, terwyl hy blykbaar nie dieselfde doen nie. ’n Veldtog is van stapel gestuur deur ’n sterk groep Afrikaners in…

Trekker eis lewe

’n Boer van Bethlehem in die Vrystaat, is dood toe sy trekker omgeslaan het en op hom geval het. Mense het meer as drie uur lank gesukkel om mnr. Piet…

Gaan die lekker lewe stop?

Pravin Gordhan. die Minister van Finansies, het in die parlement aangekondig dat ingrypende veranderings gaan plaasvind wat die lekker lewe van spandabelrigheid beëindig vir parlementslede. Die inperking van spandabelrigheid, wat…

Plaasaanvalle word meer

’n Blanke boer het ’n vier keer hoër risiko om aangeval, en selfs vermoor te word, as enige een in die SAPD se diens. Dit is die bevinding van ’n…

Ek sien dit so!

Saam met al die slegte dinge waarmee ons daagliks gekonfronteer word, sluip ‘n verlore brokkie goeie nuus ook soms in. Kyk, dis seker nie baie mooi van Neelsie om hom…

rolex replicas for sale