ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: October 21, 2013

ONOK suksesvol geloods

Die bekendstelling van die Oranje Nywerheid Ontwikkelingskoöperasie (ONOK,) wat op Saterdag 19 Oktober plaasgevind het, was goed ondersteun.   Mnr. Dirk Engelbrecht, die besturende direkteur van ONOK, het in sy…

Rare viool opgeveil

Toe die Titanic gesink het, het al die musikante saam met die skip onder die water weggeraak en ’n waterdood gesterf. Wat egter nie heeltemal doodgegaan het nie, was een…

Realcor – "hotel" word geverf

Die gebou wat deur Realcor opgerig is met die R650 miljoen van sowat 3,300 beleggers, is op ’n veiling vir R44 miljoen verkoop. Die nuwe eienaars, ’n pa en seun…

Meksikane verbied Monsanto

Na jare van beraadslaging het ‘n Meksikaanse regter ‘n verbod op geneties-gemanipuleerde mielies geplaas. Die verbod is met onmiddellike ingang van krag en verbied Monsanto, DuPont en Pioneer om ooit weer…

Veedief gesoek.

Die polisie soek na ‘n vermeende veedief nadat meer as 190 skape vanjaar op ‘n plaas in die omgewing van Beaufort-Wes verdwyn het. Die diefstal het aan die lig gekom…

Lekota is Cope-leier

Mosiua Lekota is Cope se regmatige hoofleier, het regter A.J. Watt-Pringle in die Hooggeregshof bevind. Dié uitspraak beëindig die jarelange leierskapstryd tussen Lekota en Sam Shilowa. Cope kan nou na…

Olifante slimmer as vermoed is

Navorsers wou nog probeer vasstel hoe olifante geleer kan word, toe wys die diere waartoe hulle instaat is. Die navorsers het van die beginsel uitgegaan dat mense, wanneer hulle jou…

Solidariteit veg vir Bruin lede

Die multikulturele vakbond, Solidariteit, het aanhou stry vir die regte van sy Bruin lede tot die Departement van Korrektiewe Dienste (DKD) in die hof moes hoor dat hulle verkeerd opgetree…

Sianied in water gevind

Die Departement van Waterwese in Sentraal Transvaal, het op ’n dringende basis watermonsters getrek vir ontleding, nadat ’n onverantwoordelike vragmotorbestuurder, vermoedelik sianied in ’n vleigebied naby Olifantsfontein, gestort het. Die…

Omstrede landbouprojek geskrap

Die omstrede Masibambisane-landbouprojek, wat landelike mense meer kos moes leer produseer, is geskrap. Masibambisane was ‘n nie-regeringsorganisasie (NRO) onder leiding van Deebo Mzobe, ‘n verlangse familielid van pres. Jacob Zuma,…

Skoolhoof weens bedenklike redes afgedank

Dag vir dag is dit die onaangename taak om oor miljoene Rand wat deur die regering en sy handlangers verduister, gesteel en uitgedeel word. Maar nou is ‘n skoolhoof in Bloemfontein o.a….

Chia / Salvia hispanica

Salvia hispanica, bekend as chia, is ’n blommende spesie van die mint familie, Lamiaceae, en kom oorspronklik van Suid Mexiko en Guatemala af.   Die genus is Salvia. Die wetenskaplikes het…

Minister se dwaling oor SEB

Dr. Rob Davies, Minister van Handel en Nywerheid, sê dat daar in Suid-Afrika geen enkele blanke is wat verarm het as gevolg van Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) nie. Hy beweer…

Gautrein ry verder

Oor ‘n paar jaar sal pendelaars moontlik in die Gautrein na Honeydew, Boksburg en dalk selfs Mamelodi kan ry. "Presies hoeveel dit gaan kos en presies waar stasies gaan wees,…

Amerika sink

Ondanks die feit dat Amerika sy skuld verhoog het en die regering mankend voortgaan, is die VSA lank nie uit sy probleme nie, want die land weier om die onderliggende…

Motor rubriek – Mercedes Benz G300 CDI

Die Mercedes Benz naam is ’n bekende naam in die voertuigwêreld en is sedert die vroegste jare ’n suksesverhaal. Die Mercedes Benz G300 vroeër bekend as die  Geladenwagen, het sy…

Outa stop die geveg

Die Bondgenootskap (OUTA) het die strydbyl teen e-tol begrawe vanweë die hoë regskoste daaraan verbonde en die skrale kans om te wen met ’n hofgeding, maak dit ’n onmoontlike geveg….

1 Militêr in chaos

Pasiënte in die meeste sale van 1 Militêre Hospitaal in Pretoria moet hulle selfone gebruik om verpleegsters te ontbied wanneer hulle hulp nodig het, aangesien die noodroepstelsel vir pasiënte na…

Nasionalisme wen in Frankryk

Die regse party Front Nationale (FN) het die linkse harte in die Franse politiek laat bibber van vrees met ‘n uitstekende vertoning in die stadjie Brignoles in die suidooste van…

R44 milj eis teen SAPD

Drie mans van Messina wat beweer die polisie het hulle erg aangerand, eis nou altesame R44,7 miljoen van die Minister van Polisie. Arnold Murema, Jimmy Rasebu en Paulus Mbedzi, almal van…

Hy bly rammetjie uitnek

In die Tulbagh distrik is ’n springbok ram wat maar net nie kan aanvaar dat ’n koei nie ’n springbokooi is nie. Die Springbokram was rammetjie uitnek en wou van…

Geskenke aan parlementslede

Die een verklaar ’n olifant, die ander het beeste gekry, ’n derde het alkohol ontvang, en ’n vierde het spog sigare gekry. Dit is bekend gemaak deur die Minister van…

Oom Manie het stil heengegaan

Konsertina–koning Manie Bodenstein is in die vroeë oggendure van verlede Donderdag oorlede, in die rype ouderdom van 85 jaar. Oom Manie, soos almal in die boeremusiekwereld hom genoem het, woon…

Poswese ook bankrot

Die Suid-Afrikaanse Poskantoor beskik oor meer as 820 takkantore wat op ’n verlies funksioneer. Die verskoning wat aangebied word, is dat daar kantore is wat oor ’n lang afstand in…

Komeet Ison nog op koers

Hoewel die komeet steeds mag opbreek op sy reis om die son, lyk dit volgens die nuutste Hubble Ruimteteleskoop, asof dit steeds in een stuk is. Dié foto is op 9…

Griekeland se toerisme herstel

Die toename wat Griekeland die afgelope jaar in toerisme ondervind het, word verwelkom en lewer ‘n stewige bydrae om die land se ekonomie aan te help. Toerisme vorm ‘n belangrike…

rolex replicas for sale