ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: October 16, 2013

Eers lykswa bestel, dan skiet.

Senior polisie-offisiere het die dag van die Marikana-slagting vier lykswaens na die koppie ontbied om op ‘n gereedheidsgrondslag te wees ingeval geweld uitbreek, moes die Farlam-kommissie gister hoor. Adv. Matthew…

Veediewe vasgetrek

In die Wesselsbron distrik is twee veediewe vasgetrek toe hulle besig was om nege skape te steel van ’n boer. Die twee veediewe, waarvan een dief minderjarig is, is deur…

SA verloor stryd teen dronkes

Slegs 17% van alle dronkbestuurvoorvalle in Suid-Afrika word suksesvol vervolg. Terselfdertyd is alkahol volgens die Departement van Vervoer betrokke by tot 60% van padsterftes – sowat 9,000 gevalle – elke…

Volksmoord – Dit word ‘n slagting!

In die Ooskaapse dorp, Barkly-Oos, is ’n bejaarde egpaar vermoor deur terroriste, en hulle seun is in ’n kritieke toestand in die hospitaal Mnr. Dawid de Villiers en sy vrou,…

Vir die huisvrou – Geelperskeslaai

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Vir die volgende paar weke gaan ons onsself bietjie laaf met ‘n paar heerlike slaai-treffers om die ondraaglike…

Boer word bedreig deur mynbou

Asof die slagting by Marikana nie genoeg emosies opgewek het nie, word daar nou ook deur ’n myngroep op ’n boer se plaas gemyn sonder die nodige permitte en goedkeuring….

Nog ‘n moordgeval

Mnr. Rudi Wolmarans, ’n sakeman van Bethlehem in die Vrystaat, is voor sy onderneming deur ’n taxi doodgery. Dit blyk dat mnr Wolmarans op sy motorfiets was toe ’n taxi…

Nimmer vrede met Britte

Vrede tussen Boer en Brit kan daar nie wees solank as wat konsentrasiekampe getuig van die onreg wat Brittanje gepleeg het teenoor onskuldige vroue en kinders tydens die Tweede Vryheidsoorlog…

Droogte ergste in 80 jaar.

Die huidige droogtetoestand in die sentrale dele van Suid-Afrika is waarskynlik, volgens kenners, net so erg as met die groot droogte van 1933. Die droogte het menige boer reeds finansieel…

Suid-Afrika presteer

Die “Go Pro Ysterman" wêreldkampioenskappe was verlede Saterdag in Kailua-Kona, Hawai aangebied. Die weersomstandighede was baie gunstig en het bygedra tot puik prestasies. Suid-Afrika se enigste professionele driekamp atleet, James…

VSA skole word gekondisioneer

Die Mandela-stigting beweer dat alle Amerikaanse hoërskool kinders binnekort na die gewraakte rolprent, “Long Walk to Freedom” gaan kyk omdat dit by alle skole vertoon gaan word. Leerlinge sal glo…

E-tjol

Sanral het wraggies nou sy beste skrikmaakmasker opgesit maar, blykbaar is daar meer mense wat geskrik het vir Elsabe Zietsman toe sy haar klere begin uittrek as vir hierdie patetiese…

Wie kry die eer?

“U is waardig, o Here, om te ontvang die heerlikheid en die eer en die krag, want u het alles geskape en deur u wil bestaan hulle en is hulle…

Vissers dalk gekortwiek

Die gedagte wat posgevat het onder klein groepe vissers, om kragte saam te snoer, en so as vissers voort te gaan binne ’n kooperasie, word nou bevraagteken en selfs beoordeel…

ABSA weg by Bafana

Die filiaal van Barclay’s Bank, ABSA, het aangekondig dat hy onttrek as ’n borg van Bafana-Bafana, maar die sokkervereniging se baas sê hy dra geen kennis daarvan dat ABSA onttrek…

RSA vliegtuie is wrakke!

Slegs sowat 40% van die 12,500 vliegtuie in Suid-Afrika beskik oor ’n lugwaardigheid sertifikaat Die res word toegelaat om te vlieg sonder die nodige sertifikaat. Minister Dipuo Peters, van Departement…

Rioolstorting veroorsaak visvrekte

Dit wil lyk of duisende visse gaan vrek weens die rioolstorting wat plaasvind in die Suikerbosrandrivier wat in die Vaalrivier vloei. Na wat berig word het honderde visse reeds gevrek….

Aanvaar e-tol of..

Dit het nou tyd geword dat Suid-Afrika se motoriste die koms van e-tol moet aanvaar, of so nie op ander paaie gaan ry. Dit is die mening van Nomvula Mokonyane,…

Eers 20 jaar later aangekeer

Kol. Nceba Patrick Bobelo, ’n weermagoffisier, wat byna 20 jaar gelede ’n gewapende rooftog uitgevoer het op ’n polisiekantoor in die Oos-Kaap, word nou eers aangekeer om tronk toe te…

Katgeveg gaan parlement toe

Twee vrouens wat aan die hoof van twee instellings staan wat die land se grondwetlike demokrasie moet beskerm, het mekaar gegryp. Adv, Pansy Tlakula, voorsitter van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK),…

rolex replicas for sale