ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: October 15, 2013

Redaksionele kommentaar

Die nimmereindigende "debatte" oor rassisme wat in skole, universiteitskringe en op elke vlak van die gemeenskap heers, begin nou irriterend word. Aan die spits is die gewone skynheilige, humanistiese linkse…

Lapa praatjies – Wie steel hoeveel?

Stap jy deur die afgelope 20 jaar se gebeure in hierdie land van droefheid en agteruitgang, dan is daar twee sakies wat ’n mens bly hinder. Die een is die…

Treine vir SA vanaf Spanje

In ‘n transaksie wat baie herinner aan die wapenskandaal en FW de Klerk se destydse betrokkenheid het die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) ‘n kontrak vir 70 nuwe lokomotiewe toegeken aan…

Is hier korrupsie?

Die ANC regime het so pas ’n ooreenkoms aangegaan met Spaanse maatskappye om treinwaens ten bedrae van sowat R3,4 miljard aan te koop. Bo en behalwe die transaksie, is ’n…

Frankryk se wins

Nadat die twee leiers eers besoek gebring het aan “heilige grond” waar die Franse president ’n krans gelê het, is hulle na ’n sakeforum in Johannesburg. Hier is bekend gemaak…

Prestasieprys nie toegeken

Uit Londen word berig dat die gesogte Ibrahim-prestasieprys vir leierskap in Afrika weer nie toegeken is nie. Die prys is die grootste individuele leiersprys ter wêreld en is nou vir…

Pasop, jy word besteel

Kliënte wat kontant by banke onttrek, is een van die belangrikste teikens om beroof te word deur rowers en skelms. Dit blyk dat daar ’n redelike vaste patroon gevolg word…

Buitelandse protes verhoog

Duisende mense oor die wêreld het die naweek aan protesoptogte teen die gebruik van Genetiese Gemanipuleerde Produkte (GMOs) in die algemeen en die maatskappy Monsanto in die besonder deelgeneem. Meer…

Koei uit Vaaldam gered

’n Koei wat in die Vaalrivier beland het, is deur die Dierebeskermingsvereniging (DBV) gered van ’n gewisse dood. Marlien Pieterse van die DBV sê die koei het ná die reddingsaksie…

Chaos na brand in laboratorium.

Ten minste 35 persone word in die hospitaal behandel vir brandwonde en 20 word vermis na ‘n ontploffing by die Rolfe farmaseutiese laboratorium in Middelburg. Volgens die polisie het ‘n…

Honderde renosters geslag

Renosterhorings met ‘n swarmarkwaarde van meer as R1 miljard is die afgelope tien maande op wildplase en -reservate in Suid-Afrika gestroop. Stropers het vanjaar reeds ‘n rekordgetal van 725 renosters…

Koes vir webblad gevare

Moenie dink jou stelsel is waterdig teen webblad gevare nie. Aanlyn-veiligheid is ’n gesofistikeerde en tegnologies gevorderde wyse om jou data te beskerm teen rowers. Moenie dink dat jou gewone…

Kunswerk kry voete

Een van die waardevolle kunswerke, ’n bronsbeeld van Henry Moore, is uit ’n Skotse opelugmuseum gesteel. Die kunswerk, ’n staande figuur, is een van vier werke van die kunstenaar, in…

Komeet het aarde getref

Die eerste materiaal van ‘n komeet wat die aarde miljoene jare gelede getref het, is pas deur Suid-Afrikaners geïdentifiseer. Die oorblyfsels van ‘n komeet is nog nooit voorheen op aarde…

Rusland waarsku teen chemiese wapens.

Dit het die ore van die Russiese Minister van Buitelandse Sake, Sergey Lavrov, bereik dat sekere lande Siriese rebelle oplei in die gebruik van chemiese wapens in Afghanistan. Die doel is…

Ek sien dit so!

Wanneer ‘n volk aan’t opstaan is, wonder ek of dit klein begin en namate die ogies oopgaan spoed optel? Verlede Donderdag se sogenaamde “Red October”-byeenkomste het beslis die idee geskep…

Fransman besoek RSA.

Pres. Francois Hollande van Frankryk is Maandagoggend met ‘n oorverdowende kanonsaluut van 21 skote by die Iniegebou in Pretoria verwelkom. Die Franse president is op ‘n staatsbesoek aan Suid-Afrika. Hy…

Huise gebou vir Zuma-wagte

Pres. Jacob Zuma kon nie onbewaak gelaat word nie, daarom is nòg huise digby Nkandla gebou waar polisie- en weermaglede kan slaap. ‘n Stuk staatsgrond naby Nkandla is vir dié doel…

Passasier land vliegtuig

‘n Passasier aan boord van ‘n viersitplek-Cessna het die vliegtuig in die pikdonker in Brittanje veilig geland, al het hy géén ervaring agter die stuur gehad nie. Die vliegtuig het…

Eis van miljoene toegestaan

‘n Tegniese tekenaar wat ‘n paar maande voor haar troue saam met haar verloofde in ‘n padongeluk betrokke was, moet ongeveer R8 miljoen van die Padongelukkefonds (POF) kry. ‘n Kurator namens Claudine…

ANC soek geld – skaliegas begin

Die weg is gebaan vir ‘n "energie ontploffing" in Suid-Afrika. Dit is die verskoning wat die ANC regime gebruik om die Karoo te vernietig. Susan Shabangu, minister van Minerale Bronne…

Haai aanval.

Die Nasionale Seereddings Instituut (NSRI) bevestig dat ‘n onbekende man by Lower Point langs Albatrosstrand in Jeffreysbaai weens ‘n haai-aanval gesterf het. Die voorval het volgens die NSRI, omstreeks 11:30…

Professionele toerisme?

Die Minister vir Vroue, Kinders en Gestremdes, Lulu Xingwana, se groeiende reiskoste is deur prof. Daniel Plaatjies, FFK-kommissaris spottenderwys as "professionele toerisme" gedoop. Die minister het in sy program vir die…

Vrygespreek

‘n Boer en sy seun is in die Pretoriase Hooggeregshof vrygespreek op twee aanklagte van moord, na die dood nege jaar gelede, van twee vermeende wilddiewe. Die voorval het op…

Leerling versmoor

‘n Gr. 11-leerling aan die Hoër Tegniese Skool Tom Naude in Pietersburg, Christo van Staden (17) het versmoor nadat hy ‘n stuk wasgoeddraad om sy nek gedraai en hom aan ‘n…

Vir die kleingoed

Hier is die skakels vir die kleuters se stories Alhoewel die eerste een reeds verlede week geplaas is, word dit op versoek weer geplaas. Die Vryburger gee graag erkenning aan…

rolex replicas for sale