Daily Archives: October 14, 2013

Protes teen GMO

Daar het oor die naweek wêreldwyd optogte plaasgevind teen genetiese aangepaste voedsel (MGO) wat op verbruikers afgelaai word. Die optogte was teen die groot internasionale verspreider en produseerder van geneties…

Die Krugergenootskap herdenk Krugerdag.

Met ons dankdiens kon volkshelde, spesifiek Staatspresident Paul Kruger, op gepaste wyse herdenk word, deur die dank en eer vir hierdie leiersfigure uit ons volksgeskiedenis aan God Drieënig te bring:…

Ierland se ekonomie staan op

Ierland se Eerste Minister, Enda Kenny, het bekend gemaak dat sy land vanaf Desember 2013 nie meer EU en IMF reddingshulp sal nodig hê nie. Hy het gesê dat Ierland…

Amplats swig voor vakbond

Die Anglo American platinum reus, Amplats, se aanvanklike dreigemente teenoor die vakbond, Amco, om werkers te verminder weens intimidasie en looneise, het toe op niks geëindig. Amplats het in Februarie…

Italië maak planne

‘n Villa van die Inkwisiteur, ‘n Pous se fort en ‘n Venesiese eiland gaan deur Italië verkoop word om die leë staatskoffers aan te vul. Daar word gehoop dat die…

Inkalelies / Alstroemeria of Peruviaanse lelie

Wie van ons ken nie hierdie pragtige lelies nie. Hul pryk mos in die meeste van ons tuine en dis min-moeite plante wat ’n fees vir die oog is wanneer…

Terroriste vermoor nog twee

Mev. Lina de Beer, woonagtig in die distrik van Witrivier in Oos-Transvaal, het met skok op haar man se lewelose liggaam afgekom. Haar man, Gert (82) is deur terroriste buite…

Verandering in hofreëls kom

Dit blyk dat die ANC-regime beplan om die hofreëls drasties te verander met die bedoeling om arm mense die geleentheid te gee om eenvoudiger sake self in die hof te…

Gogga maak vir baba bang

Die bangmaak stories word wyd versprei oor hoe motoriste vervolg gaan word indien hul e-tol betaling nie vinnig genoeg gedoen word nie. Volgens die jongste berigte, het ’n motoris net…

Tutu oor Afrika-hof.

Afrikaleiers wat wil hê die vasteland moet hom aan die Internasionale Strafhof onttrek, is besig met dieselfde oneerlike, selfdienende propaganda wat Hermann Goring en sy Nazi-kamerade na die Tweede Wêreldoorlog…

Onnies skryf toets

Die Onderwysdepartement wil glo volgende jaar onderwysers toets met ’n vraestel wat vaardigheid sal bepaal. Die toets is gerig op die vakke wat deur ’n onderwyser aangebied word. Die nuwigheid…

Motor rubriek – Porsche 911 GT 3

Sedert die totstandkoming van Porsche is die bekende lyne sigbaar. Die eerste  model 356 het die ontwerp kennis van Ferdinand Porsche vertoon en is tot op datum ’n suksesverhaal. Die…

Hofsaak oor kleredrag!.

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermagunie (Sanwu) wil gelykheidshof toe nadat een van sy organiseerders uit ‘n sitting van die parlement se verdedigingsportefeuljekomitee geskop is. Pikkie Greef, Sanwu se hoofsekretaris, het gesê…

Africana verdwyn

Dit is nou maar eenmaal ‘n feit: dít wat jy nie in staat is om self te bou nie, sal jy vernietig. Nellis Geyser, ‘n waardeerder van die stad wil weet…

Nog weerstand teen e-tol

Die ANC se politieke bondgenoot, Cosatu, gaan blykbaar gedurende die eerste twee weke in November ’n veldtog van stapel stuur om teen e-tol te rebelleer. Alhoewel die vakverbond nie daarin…

NVG kry koue voete

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) gaan blykbaar hulle appèl, teen die uitspraak in adv. Glynnis Breytenbach se tugverhoor, laat vaar. Die nuwe nasionale direkteur van die NVG, Mxolisi Nxasana, het tydens…

Griekwastad saak – Hof verwerp aansoek

Die Kimberley Hooggeregshof het die dringende aansoek verwerp om die boedels van die vermoorde egpaar Steenkamp, sowel as die erflating van wyle Don Steenkamp, vry te stel van aanwending om…

Humor in Franse parlement

Die linkses in Frankryk het probeer munt slaan uit die optrede van ’n behoudende parlementslid omdat hy ’n irriterende gekekkel begin het toe ’n lid van die vêr-linkses ’n toespraak…

RGN salarisse bevraagteken

Die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing (RGN) het verduidelik waarom hulle astronomiese salarisse en bonusse betaal het aan personeel In ’n portefeuljekomitee oor Wetenskap en Tegnologie is die waarnemende hoof van…

Bewaar erfenis met beeld en klank

Die Suidland Media in Piketberg, beywer hulle om die volk se geskiedenis te bewaar deur dit op DVD en CD te stoor en aan die volk beskikbaar te stel sodat…

Krygkor base moet skoert

Die Minister van Verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, wil nie bes gee nie en gaan alles moontlik doen om te verseker dat die voorsitter en adjunkvoorsitter van Krygkor die pad moet vat….

Doen weg met ras!

Linkse blankes is negatief oor die feit dat hulle hul ras moet aandui op vorms wat ingevul moet word. Selfs die multikulturele Afriforum, is erg gekant teen die gebruik en…

Tugmaatreels is hopeloos

Munisipaliteite se tugmaatreëls teen werkers wat belastingbetalers se geld misbruik, is hopeloos en “totaal en al kreupel”, volgens ’n kenner van munisipale aangeleenthede, prof. Deon Scott. Volgens ’n verslag van…

Diewe steel skoolrekenaars

Ongeveer ’n halfmiljoen Rand se rekenaars en bykomende toerusting is by die Hoërskool Parys gesteel. Lucien van Zyl, skoolhoof, het die skool se alarmstelsel geaktiveer na die aand se verrigtinge…

Wit weduwee spook in SA

Antwoorde word geëis van die ANC-regime oor die land se veiligheid aangesien die sogenaamde “wit weduwee” steeds op vrye voet is, en Suid-Afika aan haar ’n paspoort uitgereik het. Die…

Kommunisme verstewig in SA

Pres. Jacob Zuma se besonderhede oor vliegritte en die uitgawes daarvan, is voortaan “geklassifiseerde inligting”  Dit geld ook vir ander koste, soos vakansie uitgawes wat aangegaan is. Die nuwe reël…