ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: October 7, 2013

Volksraad / VVK vergadering – Koster

Vrydagaand 4 Oktober is ’n Volksraad vergadering gehou te Koster. Die Voorsitter van die vergadering, mnr. Manie Bester, het die besoekers verwelkom en die verrigtinge is deur ds. Chris de…

Oranjekas bly groei

In ’n voorlegging oor die groei wat tans ervaar word in die volksekonomie, het dit bekend geword dat die moontlikheid bestaan dat die aandeelhouers van Oranjekas eersdaags die eienaars sal…

Polisie so regruk?

Genl. Riah Phiyega, die nasionale polisiehoof, se planne om die polisie reg te ruk is dalk goed bedoel, maar is makliker gesê as gedaan. Dit is die mening van dr….

BMW het genoeg gehad

Volgens ‘n berig van Agence-France Presse op 4 Oktober het BMW bekend gemaak dat die beplande investering op produksie-uitbreidings in Suid-Afrika terug getrek word. Die staking wat in die land…

Sondag handel verbode in Frankryk

Net soos in Suid-Afrika ‘n paar dekades gelede is daar vanaf sekere kommersiële oorde toenemende druk op die Franse regering om winkelhandel op Sondae te wettig. Tans mag daar slegs…

Volksraad koerant nr5

Lees die nuutste Volksraad koerant HIER.

Einde van Model C-skole?

Die uitspraak in die Rivonia-skoolsaak het ernstige implikasies indien onderwysowerhede dit as ‘n groen lig beskou om skoliere voortaan links en regs in openbare skole te plaas, sonder om vooraf…

Rioolafval veroorsaak probleme

Onverwerkte rioolafval kan ernstige siektes veroorsaak. Dit ken nie status, kleur of ras en is blykbaar wêreldwyd ‘n ernstige probleem. So het Koos Davel, ‘n professionele ingenieur wat in afval…

Terroris slaan vrou met knopkierie

‘n Jong vrou van Vanderbijlpark het op Erfenisdag haar regteroog verloor, toe sy met ‘n knopkierie in die gesig geslaan is terwyl sy op haar bromponie, verby ‘n plakkerskamp in…

OVK ook bedrogspul?

Die leier van Agang SA, dr. Mamphela Ramphele, sê Suid-Afrika kan nie die 2014-verkiesing binnegaan terwyl daar ‘n vraagteken oor die Onafhanklike Verkiesingskommissie, (OVK) se kop hang nie. Sy het…

Boer wys sy slag

Faansie Basson van die skaapplaas Excelsior, tussen Bredasdorp en Swellendam, het die louere geoes met sy twee honde Don en Jill, tydens die afgelope Nasionale Skaaphond-kampioenskap buite Caledon. Don het…

Drie seuntjies versmoor

In Meyerton het drie kleine kindertjies op Sondag gesterf toe ’n brand hul woonstel verwoes het en die ouers niks kon doen om te red nie. Die kinders se hulpgeroep…

Nommer Een of nie No. Een?

Die Gupta-gemors het nog voetangels wat klaarblyklik na Nommer Een wys. Die hoof “verdagtes” is heelwaarskynlik onskuldig omdat hulle gruwelik mislei kon gewees het deur die gelieg van Bruce Koloane….

Mikayla verloor vinger.

‘n Vinger van Mikayla Robertse (7) van Ellisras, wat in haar bed deur ‘n Mosambiekse spoegkobra gepik is, gaan geamputeer word. Haar ma, Charmaine Robertse het gesê verskeie dokters wat…

Irma Stern se sjarme

‘n Werk van die Suid-Afrikaanse skilder, Irma Stern, het R19,630,500 behaal op ‘n veiling van die afslaer Bonhams in Londen. Die skildery, Malay Bride, is een van drie werke van…

Jy gaan lank wag!

As jy gedink het die Nuwe Suid-Afrika gaan jou nuwe ID-Kaart voor jou volgende verjaarsdag beskikbaar stel, wag daar ’n verrassing! Dit kan tot sewe jaar neem voor jy die…

Minimum lone bevorder werkloosheid

Die landbouers is besig om op groot skaal te meganisasie vanweë die onrealistiese verhogings wat die regime vasgestel het vir landbou werkers. Benewens die onredelike loonverhogings, beoog die ANC-regime ook…

Motor rubriek – Chrysler 300C SRT8

Gedurende die 50 jare was groot Amerikaanse motors ’n bekende gesig op ons land se paaie.  Een so ’n motor was die Chrysler produkte.  Vandag is Chrysler weer ’n bekende…

Volkseie ekonomie eerste

Tydens die Oranje Sake Instituut (OSI) se Algemene Jaarvergadering het die voorsitter, mnr..Sid Mann ’n beroep op volksgenote gedoen om die volkseie sakeondernemings, en veral lede van Oranje Sakekamers, te…

Oranje Sake Instituut, ster op die horison

Op Saterdag 5 Oktober het die Oranje Sake Instituut OSI) hul vierde Algemene Jaarvergadering gehou in die Andre Strydom Raadsaal van Oranjekas in Pretoria. Die byeenkoms het gesorg vir etlike…

Rassisme maak Lydenburg donkerder.

Die munisipaliteit in Lydenburg het glo opdrag gegee dat slegs wanbetalers in die tradisioneel wit woonbuurte se krag afgesny moet word. "Kiesers" in die tradisioneel swart woonbuurte moet glo "nie ontstel…

Dames beter as mans

Motorbestuurders wat met sorg en bedagsaamheid hulle voertuie van een punt na ’n ander bestuur, is dames en beslis nie mans nie. Dit is die bevinding van ’n Versekeringsmaatskappy wat…

OVK leer kinders om te stem!

‘n Mens sou dink dat sedert Dingaan se tyd is dit nie nodig om juis vir iemand te leer om ‘n kruisie te trek nie. Maar die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) dink…

Aloe dichotoma / quiver tree / kokerboom

Die kokerboom is tot die aalwyne (Asphodelaceae) familie.  Die aalwyne is ’n Afrika-genus van vetplante waarvan net enkele tot bome kan uitgroei.  Kokerbome kom spesifiek in die Noord Kaap omgewing…

Onskuldiges boet vir Nommer Een

Dit word algemeen aanvaar dat senior personeel van die Lugmag waarskynlik as skuldiges uitgewys, en gestraf gaan word, in stede van Nommer Een. Die hele Gupta-skandaal, wat klaarblyklik deur die…

Vliegvelde probleem vir Minister.

Die vliegtuig op julle plase en vliegvelde is dalk julle eiendom, maar die lugruim bo dié plase is nie. Dit was die uitspraak van Dipuo Peters, Minister van Vervoer, tydens…

Mense gesmokkel na Europa

In seevaardige toestand, ’n derderangse skip, met meer as 400 mense aan boord, was op weg na Europa, toe dit omgeslaan en aan die brand geraak het. Blykbaar was die…

Grafien – Een van die grootste ontdekkings die afgelope eeu

Een van die grootste moderne tyd se ontdekkings is die wondermineraal, bekend as grafien (Engels graphene). Grafien het ongelooflike eienskappe. Dit is slegs een atoom in dikte, harder as diamant…

rolex replicas for sale