ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: October 3, 2013

Gewapende rooftog op leerlinge

Leerlinge van die Laerskool Hennopspark in Pretoria, is dou voor dag deur drie gewapende en gemaskerde rowers, oorval en besteel toe hulle by die vakansieoord, “Aan de Vliet” naby Hazyview,…

Stakings knou BMW

Die stakings wat Suid-Afrika se sukkelende ekonomie allermins kan bekostig knou nou ook die land se motorvervaardigingsbedryf. Die land word nou al vir maande lam gelê deur looneise ver bo…

Nuwe sake-instelling bekendgestel

Na geruime tyd van beplanning, is dit aangenaam om te kan aankondig dat die Oranje Nywerheid Ontwikkelingskoöperasie  (ONOK), bekend gestel kan word. ONOK is intussen as ko-operatiewe maatskappy geregistreer en…

Ry versigtig met jou BMW

As jy nie in ’n ongeluk betrokke wil wees met jou BMW nie, moet jy versigtig ry tot by die naaste dienspunt om die remme na te gaan. BMW het…

Is polisiebeamptes verkragters?

Adv. Mbeki, tans die waarnemende hoof van die Onafhanklike polisieondersoek direktoraat, het sy kommer uitgespreek oor die styging in beweerde voorvalle van polisiebeamptes wat hulle skuldig maak aan verkragting. Daar…

Tereurgroep dreig – nog aanvalle

Al-Sjabaab, die Somaliese terreurgroep wat vermoedelik bande met Al-Kaida het, dreig nou dat vêrdere aanvalle in Kenia kan volg. Die dreigement volg nadat die Kenia-regering geweier het om sy eie…

Nobelprys vir Poetin?

Wladimir Poetin, die president van Rusland, is nou benoem vir die Nobelprys vir vrede, te midde van die gebeure waarin dit bekend geword het dat Rusland ’n beduidende rol vervul…

Zuma is Nommer Een !

Dit het nou bekend geword dat daar in bepaalde kringe na pres. Jacob Zuma verwys word as Nommer een. Dit is die opspraakwekkende getuienis wat aangehoor is in die Gupta-skandaal,…

Staalreus maak rug styf

Die staalreus Arcelor Mittal (Amsa) weier om sy "meesterplan" vir omgewingsrehabilitasie in die Vaaldriehoek aan die Vaal Environmental Justice Alliance (Veja) te oorhandig. Amsa het dokumente by die Hooggeregshof in…

Vroue – motorbestuur is uit!

‘n Jong meisie wat ‘n klagte van verkragting teen ‘n man in Saoedi-Arabië gelê het, is tot 200 houe met ‘n sambok gevonnis. Dit is nie die eerste keer dat…

Redding deur Samaritane.

Omstanders by ‘n ongelukstoneel het Woensdagoggend twee motoriste se lewens gered nadat hulle voertuie aan die brand geslaan het. Twee mense is ernstig beseer toe hulle motors in ‘n botsing…

Klagtes oor SAPD word meer.

Die Polisie sal moet sokkies optrek as hulle by hulle belofte van "skoon hande" wil bly. Die berig oor “skoon hande” is nog op die voorblad van Die Vryburger te…

Nog ‘n skoolaanranding

‘n Veertienjarige leerling het sy onderwyseres met die vuis in die gesig geslaan. Zascia Hakkesteeg (41), departementshoof van opvoedkundige opleiding aan die Laerskool Jim Fouché in Brixton, Johannesburg, is in…

Regterlike Diens Kommissie tree op.

Krake in die eenstemmigheid van die regters van die Konstitusionele Hof oor klagtes van ernstige wangedrag teen die Wes-Kaapse regter-president, John Hlope, het toenemend in die kollig gekom. Die openbare…

Verskillende blomme ruik verskillend!

Wat ’n gemors. Duisende van onse effe ondenkende mense het gejuig toe ou Jonatan as rektum van die UV aangestel is. “Hy sal wittes beskerm” het hulle gesê. “Hy is…

rolex replicas for sale