ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: October 1, 2013

Die appeltjie het gewen

Coca-Cola is nie meer die wêreld se beste handelsmerk nie. Die top handelsmerk in 2013 is nou Apple, vervaardiger van die iPhone en iPad. Dit is die eerste keer dat…

Oogkundige in die sop.

‘n Oogkundige van Witbank is in die moeilikheid uit " ‘n misplaaste, ondeurdagte behoefte om my pasiënte te help." André Potgieter (31) het voor ‘n komitee van die Raad op Gesondheidsberoepe…

VSA se regering tot stilstand

Die dreigende botsing tussen die VSA se regerende Demokratiese en die Republikeinse partye het op Dinsdag, 1 Oktober 2013, plaasgevind met ‘n finale teenstand in die senaat. Die Republikeine eis…

Ek sien dit so!

Wanneer sal ons volk die punt bereik waar hy genoeg gehad het? Of is dit een van ons vele talente om agteroor te sit en die vernietiging te aanskou? Op…

Oorname samesprekings tussen Vodacom en Neotel

Vodacom se hoofuitvoernde beampte, Shameel Joosub, het bekend gemaak dat Vodacom en Neotel in gesprek is oor die moontlike oorname deur Vodacom. Volgens Joosub sal die suksesvolle oorname nuwe uitgebreide…

Chemiese wapen ondersoek begin

Kundiges van oor die wêreld se waghondliggaam oor chemiese wapens sal vandag begin om Sirië se voorraad toksiese wapens te inspekteer. ‘n Ooreenskoms hieroor is Vrydagnag in Den Haag, Nederland,…

As jy somme maak!

Die hoë koste vir instandhouding van paaie, wat dan die sogenaamde rede is vir die daarstel van e-tol op die snelweë, het ‘n wakker persoon aan die dink gesit en…

Van Noenieput na Bloedrivier

Noenieput, in die Noord-Kaap het sy bydrae te lewer tot herdenking van die Groot Trek, 175 jaar gelede, met Barrie Burger, wat as pastoor sy tog van 78 dae te…

Tugverhoor gestaak?

Die tugverhoor van Bobby Soobrayan, Direkteur-generaal, het nog nie ’n sentimeter gevorder nadat die Departement van Onderwys, twee maande gelede bekend gemaak het dat ’n afgetrede regter die verhoor sal…

Al-Kaïda – ‘n vrou vasgetrek

In Frankryk het dié land se Intelligensie-agentskap ‘n vrou in Parys vasgetrek wat klaarblyklik sterk bande met Al-Kaïda in die Arabiese Skiereiland het. Ingeligte bronne het gesê die vrou is…

Verkenners steun "Rooi Oktober"

In ’n Mediaverklaring verklaar die president van die Verkennersbeweging dat hulle die aksie bekend as “Rooi Oktober” volledig steun. Die verklaring lui as volg: Die Verkennersbeweging van Suid-Afrika steun die…

Miljoen mense by Vigs-ondersoek

’n Ondersoek waarby meer as ’n miljoen mense betrek gaan word om vas te stel hoe die “siekte” gekeer kan word, het begin in die Wes-Kaap en Zambië. Die oordrag…

VSA kundiges help Oscar

Oscar Pistorius se regsverteenwoordigers het nou  ‘n span forensiese spesialiste uit die VSA aangewys om bystand te verleen is die hofsaak teen hom. Die Pistorius familie se woordvoerder, Annalise Burgess,…

Roomse Kerk se heilig-verklaring

Die Roomse Katolieke Kerk wil Pous Johannes Paulus II, asook pous Johannes XXIII in April 2014 tot heiliges verklaar. Blykbaar wil die Roomse Kerk met die verklaring van heiligheid, poog…

Sakeman sterf in vliegongeluk.

‘n Gesiene sakeman van Klerksdorp, Ivan van Rooyen (52), het gister ten aanskoue van sy seun en vrou in sy ligte vliegtuig verongeluk. Ivan was besig om vliegtoertjies uit te voer….

Internasionale Strafhof pik op Afrika.

Clayson Monyela, woordvoerder van die Departement van Internasionale Betrekkinge, sê die indruk dat die Internasionale Strafhof in Den Haag op Afrikastate pik, moet bespreek word. Die uitlating volg op ‘n stelling…

Regering moet herbesin oor Coal3.

Die Minister van Wetenskap en Tegnologie, mnr. Derek Hanekom het tydens die beraad van die Waternavorsingskommissie (WNK) gewaarsku dat ‘n derde mega-steenkoolkragsentrale ernstige gevolge vir Suid-Afrika se voedsel- en energiesekerheid…

Jaag Krygkor direksie weg.

Krygkor se direksie moet deur die Minister van Verdediging ontbind word. So het Helmoed-Römer Heitman, militêre kenner gesê n.a.v. die feit dat Lt-genl. Mojo Motau, voorsitter en Refiloe Mokoena, ondervoorsitter…

Padongelukkefonds tegnies bankrot.

Die Padongelukfonds (POF) is tegnies insolvent met laste wat R51 miljard meer as sy bates is. Hierdie hoë skuldlas maak dit al hoe moeiliker om eise uit te betaal aan…

Kinderlose egpaar uit duisende bedrieg.

Alles was gereed vir hulle nuwe aanneembabas, toe Hennie (37) en Adel van Blerk (36) moes verneem dat die beloofde tweeling nie bestaan nie. Alles was een groot bedrogspul. Jenny-Lee…

Media moet ook transformeer.

Die raadsale en mediamaatskappye moet dringend getransformeer word, het Nkenkwe Nkomo, voorsitter van die druk- en digitale mediatransformasie-taakspan gesê. In ‘n jaarlange ondersoek is bevind dat die druk- en digitale…

R2.4 salaris, steeds onbevoeg.

Steven Ngubeni, Uitvoerende Hoof van die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap (Nyda) se salarispakket is byna soveel as dié van die President. Ngubeni wat ‘n salarispakket van R2.4 miljoen ontvang het, is in…

Sewe ontsnap uit aanhouding

Sewe verdagtes, waarvan minstens vier, skuldig staan op aanklag van ’n beweerde gewapende rooftog’, wat deur Secunda se polisie aangehou is, het ’n gat in ’n muur gemaak en hulleself…

Kommer oor Wits bedankings

Die toekoms van die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) is blykbaar in die weegskaal weens die talle senior personeel wat links en regs hulle bedankings indien. Die bedankings vind plaas…

Ma en dogter dood in ongeluk

Mev. Guida van der Westhuizen (31) n dosent aan die Sentrale Universiteit vir Tegnologie en haar dogtertjie, Arabeila (2) is in ’n ongeluk net buite Trompsburg dood,  en haar man,…

Zuma lees te min !

Pres. Jacob Zuma lees nie. So het Richard Calland, politieke ontleder en professor in Publieke Reg, aan die Universiteit van Kaapstad in ‘n toespraak voor die Kaapse persklub gesê. Hoewel hy…

rolex replicas for sale