ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: October 2013

Cornelia de Wet nie AWB

In ‘n sterk bewoorde verklaring ontken die leier van die AWB, Mnr Steyn van Ronge, ten sterkste dat Cornelia de Wet lid is of was van die AWB. Dit volg…

Boeremag Vonnis

Die Republikeinse Vrouebeweging het in ’n persverklaring, met diepe hartseer en misnoë kennis geneem van die vonnis wat opgelê is vir van die Boeremaglede op 29 Oktober 2013. Ons dra…

Nuwe wending – Griekwastad moorde

’n Plaaslike koerant, bekend as die “Diamond Fields Advertiser” het ’n berig geplaas waarin beweer word dat ’n sogenaamde regse ’n vroulike boer, nou beweer dat sy op een of…

Terroriste skiet man by huis

Mnr. Michael Laubser, ’n 58 jarige inwoner van Pikkewynstraat in Pretoria, is deur aantal terroriste oorval en doodgeskiet, terwyl hy besig was om goedere af te laai waar hy in…

Styging in Duitse werkloosheid

Duitsland se werkloosheid het effens toegeneem in Oktober. Daar bestaan onsekerheid of die toename in werkloosheid slegs tydelik is en of dit ‘n tendens is. Die maand se werkloosheidsyfer was…

Die FED behou stimulering van ekonomie

Menige ontwikkelende ekonomie, soos die van Suid-Afrika, behoort dankbaar te wees dat die VSA se sentrale bank (die FED) besluit het om steeds sy land se ekonomie te stimuleer. Die…

HNP waarsku teen veelrassigheid

Die HNP het die afgelope naweek sy 44ste jaarkongres in Pretoria gehou. Die tema van die kongres was Bly Blank my Volk! Die Kongres het gewaarsku teen die toename in…

Rjukan se eie sonstrale

Rjukan is ‘n klein dorpie in die suide van Noorweë. Die inwoners lewe al vir geslagte lank vir byna ses maande per jaar sonder dat daar ‘n enkele sonstraal op…

Oe-la-la die Franse is rassiste

Die Franse regering wil ‘n twaalfjarige meisie vervolg omdat sy ‘n piesang in die rigting van die swart minister van justisie, Christiana Taubira geswaai het. Die kind het beledigings na die…

Opera-aria laat kleintjie wen

Die negejarige Amira Willighagen van Nijmegen in Nederland het beoordelaars Saterdagaand op die TV-talentsoektog Holland’s Got Talent, sprakeloos gelaat ná haar uitvoering van die aria "o mio babbino caro" (o,…

Gevangenes mishandel

Die Departement van Korrektiewe Dienste ondersoek bewerings dat die personeellede van die veiligheidsmaatskappy G4S, gevangenes in die Mangaung-private tronk mishandel het. Volgens berigte is gevangenes onder dwang met teen-psigotiese middels…

Vir die huisvrou – Rysslaai

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hierdie week het ons ‘n ander variasie van Rysslaai. Hierdie resep is nie so duur soos verlede week…

Die Woord oordeel!

“Wie My verwerp en my woorde nie aanneem nie, het een wat hom oordeel: die woord wat Ek gespreek het, dit sal hom oordeel in die laaste dag.” – Joh…

Pienk kabouters!

Nou die dag breek Sunette Bridges toe mos ou Harald Pienkendorf se beste redenasies stomp af op Dagbreek. Die bedoeling was sekerlik om die regse vroutjie op haar plek te…

Ons stel bekend – Projek2010

Op versoek van lesers, plaas ons hiermee inligting soos ontvang is van die bestuur van Projek2010. Voorskou: Sedert die ANC se oorname van die Suid-Afrikaanse regering, het ’n volksmoord begin…

China hartlik verwelkom

Die ANC-regime se adjunk-president, Kgalema Motlanthe, het tydens sy afgelope besoek in Beijing sy ingenomenheid met die al hoe nouer bande tussen Suid-Afrika en China uitgespreek. Hy het gesê dat…

Haelstorm waarskuwing

Die Weerdiens waarsku dat erge haelstorms verwag kan word Sterk wind gaan gepaard met die huidige reeks haelstorms wat oor groot dele van die Vrystaat en Transvaal verwag word. Die…

Aan Boere-Afrikaners – Strafgerig (1)

Daar is baie Afrikaanse mense – ek inkluis – wat vergelykings tref tussen Israel van ouds en ons eie Boerenasie. Dink maar aan die Hugenote wat huis en haard moes…

Aartsbiskop sê Skotte word vir 800 jaar vertrap

Die Aartsbiskop van Cantebury, Justin Welby, het gesê dat die Engelse die Skotte vir 800 jaar sleg behandel het. Maar nou word daar gevrees dat sy opmerking weer die Skotse…

Die inligting is vertroulik.

‘n Hofsaak oor die prosedures wat die Regterlike Dienskommissie (RDK) volg om regters aan te stel, is gister na ‘n hoër rat oorgeskakel. Dit het gebeur nadat die RDK gister…

SA spioene spandeer geld soos 007

Die enigste rekenskap oor hoe Suid-Afrika se spioene sedert 2010 sowat R14 miljard bestee het, is so hoogs geheim, niemand weet waar dit is nie. Dit word deur Collins Chabane,…

Walviskalfie gered

‘n Boggelrugwalviskalfie wat in Tafelbaai tussen die kaaimuur en ‘n skip vasgekeer was, is gered, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) gesê. Lede van die NSRI is Sondagaand laat in kennis…

Theuns Eloff probeer nuus maak

Die gelykheidsindeks wat die transformasie-oorsigkomitee gebruik om transformasie in universiteite te monitor, kan nie die enigste vertrekpunt wees nie, omdat dit faktore soos die streke waarbinne universiteite is, heeltemaal buite…

Inkomstegaping tussen rasse kleiner

Die inkomstegaping tussen rassegroepe is die kleinste nóg. Die middelklas bestaan hoofsaaklik uit swartes, blyk uit ‘n twee jaar lange studie deur navorsers van die departemente ekonomie en politieke wetenskap…

Malema se haatveldtog teen blankes (2)

Malema se haatveldtog word allerweë beskou as ’n metode om swartmense op te sweep om blankes uit te wis. Die baniere wat hy en sy “party” vertoon het tydens ’n…

Malema se haatveldtog teen blankes (1)

Tydens die Malema-optog by Marikana, is die banier soos op die foto vertoon word, uitgestal en het jillende, gillende ondersteuners met handgebaar en voetestamp, die banier se woorde onderskryf. Waarnemers…

Maar was dit n Boeremag?

Die Vryburger wil perspektief stel oor die sogenaamde “Boeremag”. As 23 Boerseuns ’n “Boeremag” is, dan wonder ’n mens wat se “mag” sal dit wees as 230,000 van hulle stoffasie,…

Persverklaring gerig tot FW de Klerk

Aan mnr. F.W. de Klerk Voormalige Staatspresident van die Republiek van Suid-Afrika Meneer De Klerk, Vandag is ‘n aantal Christen Boere-Afrikaners langtermyn gevangenisstraf en die res mindere strawwe opgelê vir…

Boeremag vonnisse (voorlopig)

Hier volg die voorlopige lys van vonnisse soos uitgespreek vandag : 1 Mike du Toit – 30jaar; 10 jaar opgeskort vir 5 jaar 2 Andre du Toit – 20 jaar;…

Gemakliker lugreise

Airbus het ‘n beroep op mededingers gedoen om hulle sitplekruimte op langafstand vlugte van die standaard 43.2 cm te verbreed met 2.5 cm tot 45.7 cm. Volgens navorsing wat deur…

Groete boodskap van Wilhelm Pretorius

Vaarwel my liewe vriende en volksgenote Dit is vir my swaar om afskeid vanaand te neem van julle. Ons het vandag gehoor dat die regter net een oogmerk het met…

Boeremag vonnis – Dag 1

Die hofsaal was vanoggend stampvol gewees van mense wat die 21 aangeklaagdes in die Boeremagsaak kom ondersteun het, saam met enkele MI agente en polisiemanne. Van die mense kon nie…

Droogte veroorsaak woede

Daar kan ’n revolusie, selfs ’n klein oorlog in Senekal ontstaan, omdat rondloper beeste hulle honger stil deur ander se goed te vreet. Die gedoente is besig om onmin te…

VF Plus reorganiseer

Die provinsiale partyraad van die Vryheidsfront Plus in die Noord-Transvaal het hul tweejaarlikse reorganisasie-vergadering gehou. As provinsiale leier is mnr. Hannes Heyman, ‘n sakeman van Pietersburg, verkies. Die twee ondervoorsitters…

Ek sien dit so!

Die Amerikaanse filmbedryf is etlike jare reeds besig met veldtogte om jongmense van hul geskiedenis te vervreem. Daardie invloed het homself nou ook tuisgemaak in Suid-Afrika. Gaan vra gerus die…

Verwyder ons name!

“Amerika, haal asseblief ons name af van julle lys van terroriste wat teen die apartheid van Suid-Afrika gestry het”. Dit is die ANC-regime se versoek aan die VSA, nadat Tokyo…

Hef sanksies op teen Zim

“Die internasionale sanksies teen Zimbabwe is nie tot voordeel van dié  land nie en dra ook niks by om die dooie punt op te los nie. Suid-Afrika vra die res…

Secunda kry groot skade

’n Verwoestende haelstorm in Secunda het ’n kerk se dak laat ineenstort onder die gewig van die hael, en die kleuters moes inderhaas deur ouers gehaal word by die kerk…

Vrou gearresteer – nou vry

Sy het na bewering haarself aan die publiek voorgestel as ’n polisie kaptein van Vanderbijlpark, en is daarom gearresteer. Sy is aangekla vir verskei “oortredinge”, en was met traan gevulde…

Erfenis-projek bekend gestel

’n Volk sonder kennis van sy geskiedenis, is ’n volk sonder hoop op die toekoms. Dit was die kern van die boodskap van mnr. Frikkie Strauss, Besurende Direkteur van Suidland…

Tragiese gesinsmoord

In die ooste van Pretoria het ’n pa sy eksvrou, en hulle twee klein kindertjies geskiet, en daarna sy eie lewe geneem op die landgoed waar hulle gewoon het. Die…

Genl. De Wet se horlosie gesteel

‘n Vermeende sindikaat, wat waardevolle erfenisskatte teiken, het in Bloemfontein met die Vrouemonument se eeufees verrigtinge op die Oorlogmuseum toegeslaan en twee goue sakhorlosies gesteel. Dit is die derde soortgelyke diefstal in…

Zuma se regskoste uit belasting

Pres. Jacob Zuma se regskoste om te keer dat die sogenaamde  "spioenasie bandopnames" bekend gemaak word, het belastingbetalers reeds meer as R1,2 miljoen uit die sak gejaag. Die vroeëre besluit…

Wetenskaplike bewyse ontbreek

Daar bestaan géén wetenskaplike data wat daarop dui dat geneties gemanipuleerde voedsel veilig is nie. Hierdie uitspraak is deur wetenskaplikes wat hulle verontwaardiging uitgespreek het teen Wêreldvoedselprys wat aan Monsanto en…

ABSA na hoë hof

Absa het hom tot die hoogste hof gewend en vra glo dat die konstitusionele hof eens en vir altyd ’n einde maak aan die Babelse verwarring oor ’n belangrike bepaling…

Engelse spoel weg

Brittanje staar ‘n vervoerchaos in die gesig weens ‘n hewige storm wat teen Maandagoggend reeds 75,00 mense in die noorde van Frankryk sonder elektrisiteit gelaat het. Die Britse nasionale weersentrum…

Polisie vrot van skelms

KwaZulu-Natal se mees senior burgerlike misdaadbestryder is blykbaar self ‘n veroordeelde misdadiger. Dit het aan die lig gekom dat Desmond Bafana Mngonyama, voorsitter van KwaZulu-Natal se gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), tronkstraf vir ‘n…

Vervaldatum rede vir voedselvermorsing

Suid-Afrikaners gooi meer as 9 miljoen ton kos per jaar weg, soms net omdat die vervaldatum op produkte verstryk het. Die vermorsing wat neerkom op 30% van alle plaaslike landbouprodukte,…

Afrikaans in die spervuur

Die platform wat Universiteite bied aan akademici, word deesdae misbruik deur die vyande van ons Moedertaal. Oor Prof. Jansen van Kovsies, het die stof nog nie eers gaan lê nie,…

Etna spuug lava oor Sicilië

Die beroemde vulkaan se uitbarsting het tot gevolg gehad dat die Italiaanse eiland se lugruim vir ‘n ruk moes sluit. Europa se grootste en mees aktiewe vulkaan, Etna, het Saterdag weer…