Terroriste vermoor onderwyser


Mnr. Hans Jonker, ’n onderwyser by die Prestasie Skool in Germiston, is verlede Vrydag in sy huis deur vier terroriste doodgeskiet.
Hans woon in Van Dykpark, Brakpan, is oorval en slegs sy selfoon word vermis.
Hy was 27 jaar verbonde aan die skool en sy afwesigheid laat ’n groot leemte in die skool.
Dis vir ons ’n groot slag,” het mnr. Thinus du Preez, die skoolhoof, gesê.