Sy soek haar biologiese pa

’n Omroeper by Radio Rosestad in Bloemfontein is reeds jare, na haar aanneem ouers oorlede is, op soek na haar biologiese pa, maar die soektog is moeilik want sy weet nie wat sy name is nie.

Jeannette Geldenhuys is in 1961 as ’n Barnard in Kroonstad gebore. Sy is toe deur haar aanneem ouers groot gemaak in ’n baie gelukkige huis.

Die behoefte om haar eie pa te ontmoet, het sterker geword na die dood van haar aanneem ouers.

Indien iemand kan help om Jeannette se biologiese vader op te spoor, kan hulle met Die Vryburger in verbinding tree met die besonderhede

Sy kan direk gekontak word by haar e-pos adres   [email protected]