Toe die Van Wyk-gesin van Henneman, waarvan die broodwinner reeds weke in die hospitaal is, se buitegeboue afbrand, en al sy gereedskap vernietig word, was die familie radeloos en moedeloos.
Maar mense is aan die hart gegryp, en menige samaritaan het na vore gekom om te help. Die gesin was immers sonder inkomste, sonder geld, en had geen vooruitsig van beterskap in die volgende weke nie.
Toe vernietig die brand ook die motor saam met die broodwinner se gereedskap.
Uit
Petro het in trane uitgebars toe sy die nuus kry.
Marinda Hoffman van Zastron het die bankbesonderhede gekry, en geld oorgeplaas.
“Die berig het my aan die hart aangegryp, ek wil baie graag ook help.”
Nuutste kommentaar