Nog ’n skoolseun is deur ’n taxi raakgery toe hy oppad terug huis toe gestap het saam met twee klasmaats, en is in ’n kritieke toestand opgeneem in die Helen-Joseph hospitaal.
Die voorval het plaasgevind in Longweg, Greymont,
Dié 13-jarige seun het skedelbreuk en ’n oop fraktuur aan sy linkerbeen opgedoen.
Sy twee maats wat saam met hom gestap het, het dadelik sy ouers geskakel.
Die betrokke voorval is die hoeveelste geval wat bekend is en waarnemers meen dit
Goeie dag
Die betrokke voorval is die hoeveelste geval wat bekend is en waarnemers meen dit kan ’n veldtog wees wat begin is om blanke kinders uit die weg te ruim.
Daat is beslis n veldtog aan die gang teen blankes as jy die agresie sien waneer hulle op die pad bestuur, ons moet meer versigtig wees en ons kinders en ook grootmense waarsku om bedag te wees hierop.
Groete
Les