RSA Universiteite redelik goed

Die Internasionale meting van Universiteite deur “Quacquarelli Symonds” (QS) se ranglys, het sewe van die land se inrigtings op die lys van 800 bestes ter wêreld.

Die ranglys, wat volgens aanvaarde norme en ’n spesifieke kriteria, met mekaar vergelyk word, het die Universiteit van Kaapstad 145 ste geplaas.

Van die sewe Suid-Afrikaanse universiteite het Kaapstad die beste gevaar.

Verlede jaar was Kaapstad nog in die 154 ste plek.

Massachusetts Institute of Technology in die VSA is aangewys as nommer een en Harvard in Brittanje is tweede op die lys.