Niemand
Kenners meen daar is ’n paar belangrike aspekte wat aandag verdien, en hoe gouer al die sake reggestel word, hoe gouer
Dit is belangrik om in ag te neem dat Suid-Afrika reeds sowat R68 miljard per jaar aan die Polisie beskikbaar stel om misdaad te bekamp Die feit is dat weinig gedoen is om die polisie se seniors op te lei om daardie groot bedrag geld behoorlik te bestuur.
’n Tweede probleem is gevestig in die swak opleiding van beamptes, veral as in aanmerking geneem word dat ’n aansienlike persentasie nie kan lees, skryf of ’n voertuig lisensie het nie. Daarbenewens het ’n skrikwekkende aantal beamptes ’n misdaadrekord, wat dui op swak keuring.
Derdens
Vierdens: Sedert 2000 het die land elke keer ’n polisiehoof aangestel wat oor geen operasionele ondervinding en kennis beskik nie. Daarbenewens moes die land telkens verneem van die polisiehoof se korrupsie en wangedrag. Dit het ’n sein gestuur aan misdadigers wat sê die polisie is soos ons, misdadigers!
Te midde van al die foute, is daar ook nog die onmenslike regeringsbeleid van “affirmative action” of te wel, “verkeerdstellende aksie” wat ’n nuwe vorm van apartheid en diskriminasie is. Uiters bekwame polisie moes plek maak vir korrupte, onopgeleide ANC ondersteuners.
Wanneer meer as 1,400 polisiebeamptes, waarvan ’n hele aantal in senior poste sit, ’n bewese misdaadrekord het, dan
Nuutste kommentaar