Monthly Archives: September 2013

Rebelle gebruik gifgas

  Pres. Wladimir Poetin van Rusland het nou verder uitgewei oor die chemiese wapen dispuut in Sirië, en gesê daar is voldoende rede om te glo dat die onlangse aanval met…

TLU SA hou kongres

TLU SA se Algemene Jaarkongres vind plaas op 18 en 19 September 2013 in Pretoria. Onder die tema “Groei Saam”, sal die eerste dag se verrigtinge, behalwe vir TLU SA…

Muilband-wet teruggestuur

Die uiters omstrede Wetsontwerp op Beskerming van Staatsinligting is volgens pres. Zuma, terug gestuur na die parlement . Tydens ‘n inligtingsessie het hy melding gemaak daarvan dat bepaalde dele van die…

Diewe besteel Gupta’s

Een huiswerker is in aanhouding na ontdek is dat ongeveer R3 miljoen se juwele en kontantgeld van die omstrede Gupta-familie gesteel is op hulle Johannesburgse landgoed. Na wat berig word…

S.A. verkry lening vir betalingsbalans skuld

Suid-Afrika ondervind tans probleme met ‘n opbouende negatiewe betalingsbalans. Aan die een kant het die swak wêreldekonomie uitvoere belemmer; die saak word verder bemoeilik deur voortdurende stakings en meer onlangs…

“Kanker geneser” word bevraagteken.

Dr. Anton Neethling, ’n man wat daarop aanspraak maak dat hy kanker kan genees, is tans deur verskeie geneeshere gekritiseer en is bedenkinge uitgespreek oor sy behandelings met masjiene en…

Man skiet sy ma

Jaco Strydom (27) het na bewering Martie, sy eie ma, in die gesig geskiet, maar haar eers met ’n mes aangehou wat hy teen haar keel gehou het. Strydom het…

Is dit blitspatrollie werk?

In die Paarl het ’n bees wat vir die slagpale bedoel was, besluit om weg te breek vir sy veiligheid en die hasepad gekies. In een van die Paarl se…

Rusland staan in vir Sirië

Die aanbeveling wat Rusland gemaak het om ’n inval van die VSA te voorkom, is uiteindelik deur Sirië aanvaar en sal hul chemiese wapens bloot te lê en ook produksie…

Staak die mors met kos

Die Verenigde Nasies het in ’n spesiale verslag aangedui dat miljarde dollar se ongebruikte voedsel weggegooi word vir verskillende redes, terwyl miljoene mense onder die broodlyn leef. Die VN se…

Positiewe aanslag verwelkom

TLU SA verwelkom pres. Jacob Zuma se oproep aan kommunikasiestudente om meer positief te rapporteer oor nuusgebeure, sodra hulle die kommunikasiewêreld sou betree.   “Die land en sy mense het…

SABS druip finansiële verslag

Die finansiële state van die SABC het ‘n negatiewe verslag van die ouditeur-generaal verkry. Benewens swak bestuur wat uitgewys is, is daar ook verskeie tekortkominge in die geldelike sy van…

Diewe in doodloopstraat

In Pretoria het drie boewe wat wou inbreek by ’n voertuig, hulleself vasgeloop toe hulle op die vlug geslaan het en per abuis in ’n eenrigting straat beland het. Die…

Doelbewuste verheerliking

As jy wegskram van die waarheid, of as jy probeer om die waarheid te verdraai, dan is jy besig om ten minste die waarheid skuins te hou, of kortom, blatant…

Nasionale vervolgingsgesag voor hof

Adv. Vincent Maleka SC het in die Paleis van Justisie namens die “Freedom Under Law” (FUL) gesê dat dit verkeerd is van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) en sy hoof van…

Veediefstal – nog verdagtes

Kaptein Herman Lubbe, bevelvoerder van die Veediefstaleenheid het in die hof getuig dat daar nog baie verdagte veediewe is wat betrokke is by die vermeende sindikaat wat sowat R2,4 miljoen…

Flip-pen liegbek

Kan jy nou meer…meer lieg as die klein Kaapse kêreltjie wat meer kortkom as net sy voortande. Die uitdrukking lui: Lieg soos ‘n tandetrekker, maar dit wil voorkom asof dit…

Ruimtereis al hoe gewilder

Die belangstelling om ’n duur ruimtereis te onderneem, is aan die toeneem, en daar is reeds meer as 500 welvarendes wat begin toustaan om Virgin Galactic, se “Space Ship 2”,…

Engelse bevraagteken Zim-verkiesing

Die Britse Minister van Buitelandse Sake, William Hague, het tydens sy besoek in Suid-Afrika gevra dat ondersoek gedoen word na die verkiesing in Zimbabwe. Hy het gister gesê dat Brittanje…

Koolmyn aansoek goedgekeur

Die beplande steenkool ontginning in die Soutpansberg gebied is goedgekeur te midde van ernstige besware wat ingedien is. Die maatskappy, Coal of Africa (CoAL), beoog om Makhado-myn ten noorde van…

Die regverdige God

WANT kyk, die dag kom, en dit brand soos ’n oond. Dan sal al die vermeteles en almal wat goddeloosheid bedrywe, ’n stoppel wees; en die dag wat kom, sal…

Beesbloed vir oortapping

’n Pasiënt wat weens geloofsoortuigings nie glo aan bloedoortappings nie, het vereis dat ’n spesiale produk, wat voorheen in die land beskikbaar was, uit die VSA ingevoer word om as…

Pretoria stadsaal opgeknap?

’n Erfenis konsultant, Anton Jansen, het gevra dat die Pretoria munisipaliteit nie weer ’n persoon met ’n verslete Japanese bakkie, wat ook ’n kruiwa besit, en ’n sak sement, moet…

Wie is dr. Pieter?

Tot nog toe het mense geweet daar word na die Vryheidsfront se leier. Dr. Pieter Mulder, verwys as gepraat word van dr. Pieter. Dit gaan nou ietwat verander, omdat daar…

Gupta-advertensie gee aanstoot

Die nuwe TV-kanaal “Africa News Network 7”, meer bekend as ANN7, of selfs Gupta-kanaal, se eienaars die omstrede Gupta-familie,  het onderneem om sy advertensiebord  langs die N1-snelweg by Sandton te…

Self-help by pompe onwettig

Soms wil die motoris uit frustrasie self die brandstof in sy voertuig gooi, maar mag dit nie doen nie aangesien dit teen die wet is in Suid-Afrika. Die Wet op…

Boeremag hofsaak einde in sig

“Na ongeveer tien-en-‘n-half jaar, nader die “Boeremag-saak” op hierdie stadium snel die einde. Verlede maand het Regter Eben Jordaan ‘n Aansoek van die hand gewys waarin die beskuldigdes versoek het…

Die gevaar op paaie!

Aan die Oos-Rand in Sentraal Transvaal, is een van die honderde onpadwaardige taxi voertuie van die pad afgetrek naby Germiston, wat deur verkeersbeamptes bestempel is as ’n “doodkis op wiele”….

Verslag toon mense se geluk

Die Verenigde Nasies se Wêreldwye verslag oor mense se geluk-toestand, is onlangs vrygestel en toon dat mense van Suid-Afrika in die 97ste plek is uit 156 lande waar die opname…

Nog ‘n Mandela standbeeld

Die grootste van vier standbeelde wat in Suid-Afrika opgerig is van Nelson Mandela, word nou beplan om by die Uniegebou in Pretoria opgerig te word. Dit sal die grootste een…

Jeugliga vra verskoning

Die omstrede ANC-jeugliga het blykbaar nou ’n nuwe blaadjie omgeslaan en ’n verskoning aangebied aan almal wat moontlik in die verlede deur die Liga verontreg of beledig is. Die tussentydse…

Mail & Guardian bly by berig

Die ANC het die “Mail & Guardian” aangesê om die storie te skrap oor Baleka Mbete, die ANC-voorsitter, wat blykbaar deur Gold Fields omgekoop is volgens die berig, en dan vir Mbete…

Verlamde word hoofseun

Die nuutverkose hoofseun vir 2014 van Goudveld-Hoërskool in Welkom, Lafras Fritz (18), was drie jaar gelede in ’n motorfietsongeluk betrokke, en sy lewe het vir weke aan ’n dun draadjie…

Hospitaal kry wêreld se beste skandeerder

Die beste MRI-skandeerder ter wêreld is aangekoop deur die Medi-clinic Hoogland in Bethlehem, en is blykbaar die enigste hospitaal in die land wat oor die uitmuntende apparaat beskik. Die toestel…

Krediet amnestie gevaarlik vir uitleners

Die ANC regering het goedkeuring gegee aan ’n sogenaamde amnestie oor kredietinligting wat verbruikers met ’n oorbelaaide skuldlas, net verder in die rooi kan druk. Mnr. Neil Roets, die Uitvoerende…

James 007 se duikboot-motor verkoop

Rodger Moore, alias James Bond 007, se Lotus Esprit, wat spesiaal vir die film, “The spy who loved me” gebou is, het ’n nuwe eienaar gekry. Die motor is nou…

Tweede operasie na slangbyt

Die jong dogtertjie, Mikayla Robbertse (7), van Ellisras moes weer ’n operasie ondergaan nadat sy twee jaar gelede deur ’n spoegslang gebyt is. Mikayla was kwalik 5 jaar oud toe…

Prokureur vas oor bedrog

Mashilo Cyril Ernest Bopape, ‘n prokureur in Sentraal Transvaal, het glo R40,000 betaal aan ’n amptenaar by die Padongelukkefonds (POF) om daardeur ’n verwysing te kry vir ’n derdeparty-eis wat…

Oorhandig jou chemiese wapens!

Rusland se Minister van Buitelandse Sake, Sergei Lawrof, het glo vir Sirië gevra om sy chemiese wapens vir internasionale beheer te oorhandig, om daarmee te vermy dat die land deur…

Dwelmsmous verloor alles

Elizabeth Motsepe, wat onskuldig bevind is aan dwelmhandel, is haar R1,2 miljoen kwyt en is deur die Staat verbeurd verklaar ten spyte daarvan dat die staat nie voldoende bewyse kon…

RSA Universiteite redelik goed

Die Internasionale meting van Universiteite deur “Quacquarelli Symonds” (QS) se ranglys, het sewe van die land se inrigtings op die lys van 800 bestes ter wêreld. Die ranglys, wat volgens…

Oorleef vir vier maande in sneeu

Raul Fernando Gomez Circunegui (58), het probeer om die berge tussen Chili en Argentinië te voet aan te pak na sy motorfiets hom in die steek gelaat het, is berig…

Landdros brand dood

Annatjie Pretorius (58), n landdros van Vereeniging, kon nie die vlamme ontsnap uit haar huis nie weens die diefwering voor al die vensters en haar hulpgeroep is gehoor kort voordat…

Ek sien dit so!

Dis met groot moedeloosheid dat Neelsie ons volk se benarde situasie aanskou. Terwyl ‘n volk besig is om dood te bloei, letterlik, wil dit tog voorkom of die teikens van…

$280 miljoen om raaisel op te los

Cape Canaveral, Florida. – Toe die laaste Apollo-ruimtevaarders sowat 40 jaar gelede die maan besoek het, het hulle met die terugkeer ook ’n raaisel saamgebring. Daardie raaisel gaan die wetenskaplikes…

Olifant maak bejaarde dood

In  Lizy-sur-Ourcq, sowat 60 km vanaf Parys, Frankryk is ’n  onbekende man (84) dood toe ’n sirkus olifant hom met die slurp geslaan het. Die olifant het vir onverklaarbare redes…

Die nuutste kabelkar in die Ruwe Suid-Afrika

Die nuutste kabelkar in die Ruwe Suid-Afrika

TRADISIONELE HERDENKING OP ERFENISDAG

Die jaarlikse Eerbetoon by die Moorddrift Monument, suid van Potgietersrust {Makapan} aan die oewers van die Nylrivier langs die ou N-1, word weereens beplan vir Erfenisdag, Maandag 24 September 2013….

Van Gogh skildery ontdek

In Amsterdam, Nederland, het die Van Gogh-museum ‘n verlore Vincent Van Gogh werk geïdentifiseer wat ook die eerste volledige werk is wat van dié meester ontdek is sedert 1928. Die…