Monthly Archives: September 2013

Ons mense in staatshospitale

Een van die plekke waar die verval van ons samelewing die duidelikste is, is in die staatshospitale. Wat dit nog erger en moeiliker maak is dat dit van die behoeftiges…

Toe vlug die terroriste

“Ek maak julle almal dood vandag” was die woorde van ’n gewapende terroris wat sy vuurwapen op die vrou in die huis gerig het. Die skurke het egter nie rekening…

Bietjie tradisie in die vreemde

Die tradisie van braaivleis het neerslag gevind in die vêrte toe daar op feestelike wyse braaivleis gemaak is met die herwinning en vlot-maak van die Costa Concordia, wat deur ’n…

Witkruisarende se omgewing veiliger

Die witkruisarende wat by die Wonderboompoort in Pretoria hulle nes gemaak het, kan nou met groter veiligheid na hulle nes gaan nadat die sigbaarheid van oorhoofse kragdrade verbeter is. Die…

Prysenswaardig

Dit is prysenswaardig dat die Verkennersbeweging die voortou geneem het om ’n gedenkmuur op te rig vir die slagoffers van die volksmoord wat plaasvind. Heel van pas is die besluit…

Lapa praatjies

Die gekuier in die lapa het sy voordele. Jy koes vir die hitte van die dag, kry iets koel om te lawe, en hoor sommer by die gaste wat hulle…

ANC konkel met SABC direksielede

Opposisie partye beskuldig die ANC dat hulle konkel met die naamlys van kandidate wat oorweeg moet word vir die SABC se direksie toe daar ewe skielik ’n nuwe naamlys te…

Hou motor vol brandstof

Die Automobiel-Assosiasie (AA) het motoriste gemaan om eerder betyds hul motors vol te maak aangesien dit onduidelik is hoe lank die joggies nog wil staak. Die vakansiegangers wat eerskomende Vrydag,…

Skoolboeke reeds afgelaai

Die Noord-Transvaalse Onderwys Departement sê daar is reeds sowat 2 miljoen skool handboeke vir die 2014-skooljaar afgelaai in die pakstore van die Departement. Die premier, Stan Mathabatha, asook Dikeledi Magadzi,…

FW se gesprek in Brittanje

FW de Klerk, die voormalige NP leier en president van Suid-Afrika, het in Brittanje gesê dat Suid-Afrikaners nog nooit sedert hy die bewind aan Mandela oorhandig het, so moedeloos was…

CVO-Skool Moot – alweer die wenners

Van ‘n klein nederige begin 13 maande gelede, tot ‘n wenspan met 13 blokfluitspelers, wat deel van Sentraal-Transvaal se kultuurspan vorm en wat die BCVO se Kultuurbeker vanjaar – in…

Red Afrikaans met tiende provinsie

Cerneels Lourens, ’n prokureur van beroep, en ’n taalaktivis, wat die regering al verskeie kere hof toe geneem het oor taalbeleid in die land, sê noudat Afrikaans kan van ondergang…

Het jy kos gehad vandag?

Het jy al geëet vandag? Sê dankie vir die boer en sy werkers. Geen boere, geen kos, geen toekoms. Dit is die boodskap wat TLU SA die komende maande landwyd…

VOLKSMOORD – MUUR VAN HERINNERING

Die sinnelose barbaarse moorde op ons volk sleur al sedert 1994 voort en is tans besig om drasties, amper ongesiens toe te neem. Aangesien die volksmoord deur die media en…

Hyundai is ‘n tenkwa

Mnr. marcel Crouse het na ’n lang gesukkel, uiteindelik daarin geslaag om die owerhede te oortuig dat sy Hyundai i20 nie ’n brandstoftenkwa is nie, en beslis ook nie ’n…

Costa Cordia suksesvol opgetrek

Ingenieurs wat probeer om die gestrande Italiaanse passasierskip die Costa Concordia regop te trek, het Dinsdagoggend gesê die operasie was ‘n sukses. Volgens die Italiaanse nuusagentskap Ansa het lede van…

WNNR doen studie oor besoedeling

Binne enkele weke sal die WNNR begin met navorsing en indringende studiewerk om te probeer vasstel wat die lugbesoedeling se uitwerking om die mens en sy omgewing is, veral in…

Petrolstakings meer aggressief

Die stakings by vulstasies, wat verlede week begin het, het tot nou toe nie veel ontwrigting vir motoriste veroorsaak nie weens voldoende bediening deur tydelike personeel wat gebruik word Die…

Blankes rand polisiebeampte aan

Drie blanke mans het na bewering ’n konstabel van die SAPD, ene Shikwambana, aangerand tydens ’n onderonsie by ’n vulstasie in Pietersburg. Donald Albreent (21), Edwin Albreent (24) en Hardus…

Ek sien dit so!

Daar is iets wat baie swaar op Neelsie se hart druk. Julle kan raaiskote waag, en almal sal seker waar wees, maar hierdie is iets spesifiek. My kinders is nie…

Passasiersboot word skrootmateriaal

Die gestrande passasiersboot, Costa Concordia, wat op die rotse geloop het naby die Giglio-eiland, is gister van die rif afgehaal na 20 maande sedert die skip daar gestrand het. Aan…

Terroriste vermoor onderwyser

In Zeerust is die oud skoolhoof, mnr. Sollie Botha (71), in sy woonhuis doodgeskiet deur minstens twee terroriste wat die huis binnegedring het. Die mense van Zeerust in die Wes-Transvaal,…

Veediefstal – nog klagtes

’n Man van Heidelberg, Tinus Groenewald, se handelinge word verder ondersoek nadat nog ’n klagte van veediefstal by die polisie aangemeld is. Groenewald word aangehou weens aanklag op veediefstal, nadat…

Regulasies vir swembad beveiliging

Die Stadsraad van Johannesburg het konsep regulasies opgestel wat handel oor die beveiliging van privaat swembaddens by huise en kleuterskole. Kommentaar daarop kan gelewer word deur die publiek, en moet…

Skenker gevind vir seuntjie

Die lang, moeisame, en uitgerekte soektog na ’n geskikte beenmurg skenker vir klein Dihan Meyburg is hopelik beëindig. Dit het bekend geword dat ’n skenker uiteindelik na vore getree het….

Koop R53,000 se kitskos

Die “Sunday Times” berig in sy jongste uitgawe dat die Noord-Kaapse premier, Sylvia Lucas, sowat R53,000 spandeer het aan kitskos gedurende die eerste drie maande na haar aanstelling as premier…

ANC belowe eers kos, nou huise

Die ANC is verbete om die tussenverkiesing in Potchefstroom te wen deur eers kospakkies uit te deel, en nou selfs verder gaan deur titelaktes en huise aan kiesers toe te…

Dis-Chem werker beseer bejaarde

Die 74 jarige Martha Laurence is in ’n Dis-Chem apteek in Hatfield, Pretoria deur een van die werkers onderstebo gestamp, omdat hy nie gekyk het waar hy loop nie, en…

Foutbal

Ek het besluit om die toetsbord af te stof en weer ’n bydrae te lewer. Dis is genoodsaak deur die sport bohaai wat die afgelope naweek uitgebars het na die…

Vir die huisvrou- Koffie roomtert

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Niks is so lekker soos hierdie tert op ‘n warm dag nie! Jy gaan verseker ‘n paar komplimente…

Loodsingsvergadering van ONOK

Die Oranje Nywerheids Ontwikkelings Koöperasie (ONOK) het in ’n nuusbrief bekend gemaak van die amptelike loodsing van die Koöperasie by wyse van ’n openbare byeenkoms op 19 Oktober 2013 by…

Ligte vliegtuig val by Warmbad

’n Ligte vliegtuig met vier insittendes het neergestort in ’n natuurreservaat naby Warmbad in Noord-Transvaal. Die Vlieënier, mnr. Francois Scheepers, is in ’n bedenklike toestand en sy vriendin, Catharina Oosthuizen,…

Glynnis kamma ‘n geheime agent.

’n Bewering dat Glynnis Breytenbach in diens van die Israelse Mossad is, word heftig ontken deur haar regsverteenwoordiger, mnr. Gerhard Wagenaar. Die Israelse geheime diens, bekend as die Mossad, is…

Bêre die rottang

Die Departement van Onderwys regulasies ten opsigte van lyfstraf vir leerlinge, is so swak geformuleer dat daar nie behoorlike omskrywings en maatreëls vervat is om onderwysers aanspreeklik te hou nie….

Sanral al meer omstrede

Die Uitvoerende Hoof van die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral),  Nazir Alli het vir die huidige boekjaar ’n salarisverhoging gekry van R1,1 miljoen wat sy salaris vir die 2013 boekjaar op…

Reddingswerk is harde werk

Om sowat 250 oliebesmeerde pikkewyne weer netjies in hulle manelpakke te kry, is harde werk wat ure se geduld verg. Die voëls wat van Bird-eiland, die Wildernis en Port Elizabeth…

Nou toe nou!

Moenie ’n miskruier lig takseer nie, want wetenskaplikes het nou bewys dat die klein niksnut die sterre gebruik as aanwysers, maar dan is daar ook die verrassende dat ’n muis…

Vyf aangekla oor Gupta-landing

Vyf lugmagoffisiere word glo verantwoordelik gehou vir die Gupta-landing wat vroeër vanjaar onwettig op die Waterkloof-lugmagbasis plaasgevind het. Die aangeklaagdes is lt.kol. Christine Anderson, lt.kol. Stephanus van Zyl, sers.maj. T….

Staat staak vervolging van Burger

Die staat het verlede Vrydag die klag teen wyle mnr. Johnny Burger teruggetrek nadat hy selfmoord geplaag het weens die onnodige spanning wat op hom toegepas is. Mnr. Wilhelm Treurnicht,…

Kees bedreig die mense

Derduisende Rand skade in die woonhuis van mnr. Nollie Naude, en sy gade, Maureen, aangerig in George, nadat bobbejane toegang tot die huis gekry het en die hele huis geplunder…

Nuwe inplanting vir gehoor

Simony ­Fraser(12), ’n dogtertjie van Hendrina, in Oos-Transvaal, en haar ma, mev.Tinkie de Kock, is baie opgewonde oor die suksesvolle inplanting wat Simony in staat gaan stel om goed te…

Motor rubriek – Fiat Panda

Fiat motors is reeds verskeie jare ’n bekende gesig op ons land se paaie en op ’n stadium was dit ook ’n bekende gesig op die renbane. Daar is gemengde…

Neethling steeds onder kritiek

Die eienaar van ’n gastehuis sê Anton Neethling het sy “kliniek” in die gastehuis bedryf en beweer dat Neethling nog etlike duisende Rand verskuldig is. Hy was voorheen ’n duikklopper…

Onderwys krisis – Onafhanklike skole moet uithelp

Die Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga het die afgelope week tydens ‘n konferensie van die Vereniging van Onafhanklike Skole van Suider-Afrika ( Isasa) in Sandton, gesê dat hierdie skole…

Miljoene Rand verkwis

Sowat R8 miljoen is met belastinggeld vermors vir prestasiebonusse wat betaal is in die nasionale Jeugontwikkelings Agentskap (Nyda). Die enorme bedrag is spandeer te midde van die erkenning wat in die…

Fuchsia hibriede . van die mooiste blomme in die wêreld.. ballerinatjies?

Die Fuchsia is vernoem na ’n Duitse wetenskaplike, Leonhart Fuchs.  Fuchsias  blom oorvloedig vir ’n lang tydperk en die blomme kom voor in verskeie vorms en dubbelkleurig en hang soos…

Die rykste staatsbeleggingsfonds ter wêreld

Noorweë was die afgelope paar dae in die nuus. Eers was daar die nuwe groot olie- en gasveld wat aan die land se kus ontdek was en daarna dat die…

Volkshulp 2000 en die Kerstyd

Die einde van die jaar kom vinnig nader en by Volkshulp 2000 word hard gewerk om gedurende die Kerstyd die lewe vir hulpbehoewendes ‘n klein bietjie aantrekliker te maak. Om…

Brief : Draadloos

Die Redakteur Net ’n dankie aan u en die mense wat verantwoordelik is om die gebeure in die wereld aan ons beskikbaar te stel. Dit is voorwaar ’n voortreflike koerant,…

TERUGVOERVERGADERING DEUR VOLKSRAAD

VRYDAG 4 OKTOBER 2013 TYD: 18h30 vir 19h00 Die VVK- Registrasiebeamptes van Swartruggens en Koster het besluit om op 4 Oktober 2013 in die Koöperasiesaal te Koster, ‘n vergadering byeen…