Monthly Archives: September 2013

Voorafbetaal-meters vir Pretoria

Die stadsraad van Pretoria het besluit dat die hele stad toegerus moet word met elektrisiteitsmeters wat vooraf betaald met kragvoorsiening is. Die sowat 800,000 huishoudings en 100,000 sakeondernemings sal glo…

Krugerdag word ook "Rooi Oktober"

Krugerdag word ook “Rooi Oktober” Op 10 Oktober 2013 gaan Suid-Afrikaners regoor die land optogte en byeenkomste hou om ons misnoeë met die huidige situasie in Suid-Afrika aan die wêreld bekend te…

Polisie die moordenaars?

Leanne Douglas (45) van Port Shepstone is die slagoffer van polisielede se vreemde optrede en word nou verantwoordelik gehou vir haar dood. Die hele ding het begin toe Leanne per…

Star fruit / Carambola of in Afrikaans die Sterappel

Hierdie vrug is ’n spesie van Averrhoa carambola, ’n boom eie aan die Filippyne, Indonesië, Maleisië, Indië, Bangladesh en Sri Lanka. Die vrug is baie gewild in Asië.   Die vrug…

Motor rubriek – Land Rover Defender

’n Bekende “kanniedood” voertuig wat aan 4×4 liefhebbers bekend is, is die Land Rover. Hierdie voertuig het deur die jare reputasie opgebou wat ongekend is. Aan betroubaarheid ontbreek dit nie…

Lotery-geld vir "erfenis-skool"

In Pretoria se middestad, op die hoek van Potgieter- en Vermeulenstrate, staan ’n “nuwe skool” wat bekend is as die “Kara-erfenis skool”. Die gebou is opgerig as erfenis skool, en…

Lewenslank vir Boeremaglede

Adv. Paul Fick, wat die staat verteenwoordig in die sogenaamde “Boeremag saak”, vra dat 7 van die lede ’n vonnis van lewenslange tronkstraf moet kry. Die staat vra ook dat…

Polisie – vir wie wil julle flous?

Die stygende plaasmoorde, die stygende moorde in dorpe en stede, die stygende rooftogte, die stygende korrupsie – dit is die vrae wat gevra word oor die tendens van gewelddadigheid in…

Plaasmoorde styg bo misdaadtendense uit

Dit is ‘n donkere dag vir ‘n land as sy  Nasionale Kommissaris beweer dat misdaad onder beheer is as die moordsyfer styg tot 16 259 gevalle per jaar. Dit beteken…

Dieremishandeling – probleem vererger

Die munisipaliteit van Welkom was verplig om sowat 30 boerbok karkasse met ’n stootskraper toe te stoot, aangesien die karkasse ’n gesondheidsgevaar ingehou het vir mense in die omgewing. Die…

Redes vir stygende misdaad

Niemand kan geflous word oor misdaad in die land nie. Mense raak al meer bekommered oor die feit dat ernstige misdaad aan die toeneem is. Kenners meen daar is ’n…

Vrystaatse skandaal word erger

Dit is ’n feit dat die Vrystaat se grootste skandaal waarskynlik sy swak paaie is wat nie herstel word nie, en nou kort die provinsie sowat R600 miljoen om meer…

Leerlinge word aanranders

’n  Senior ondersoekspan van Sentraal Transvaalse Departement van Onderwys gaan by die Glenvista High School in Johannesburg ondersoek doen nadat ’n skolier ’n onderwyser aangerand het en sommer met ’n…

Jy kan jou dood treur

Wetenskaplikes wat toegespits is op hartsiektes, het bevind dat dit moontlik is om te sterf as gevolg van ’n gebroke hart. Van die navorsing wat gedoen is, lewer bewyse dat…

Taboe met gedupliseerde ID nommers

Die Departement Binnelandse Sake het aangekondig dat die duplisering van ID nommers teen Oktober vanjaar ongeldig verklaar sal word. Dit bring mee dat die ID-nommers wat gedupliseer is, gekanselleer gaan…

Polisie verswyg feite

Die polisie verswyg inligting wat verband hou met die ondersoek van die Farlam-kommissie, en word nou amptelik beskuldig dat hulle besig is om inligting vir die kommissie te verswyg of…

Seun ontwerp hulpprogram

’n Ontwerp om die mens se leesspoed te verbeter, is deur ’n standerd 8 leerling van Hoërskool Waterkloof in Pretoria ontwerp. ’n “Interaktiewe app” is vir ’n iPad ontwerp wat…

‘n Bul van ‘n buffelbul

Magnaat Johann Rupert koop toe ’n “bul van ’n buffelbul” vir ’n rekord bedrag van R40 miljoen op ’n wildveiling in Noord-Transvaal. Die buffel is geteel deur die eienaars van…

ANC ernstig oor straatname

Die ANC het bekend gemaak dat blankes moet aanvaar dat Pretoria se naam gaan verander, en so ook die name van strate. Blankes moet nou eens en vir altyd weet…

‘n Klippie om te begeer

Die bekoring van die blink klippie sal by die mensdom bly solank as wat daar mense op aarde bestaan. As ’n wit diamant, dan nog ovaal vormig, ’n volle 118.2…

Sy soek haar biologiese pa

’n Omroeper by Radio Rosestad in Bloemfontein is reeds jare, na haar aanneem ouers oorlede is, op soek na haar biologiese pa, maar die soektog is moeilik want sy weet…

Boere gaan gebuk onder brande

Veldbrande wat deur kwaaddoeners veroorsaak word, is besig om die landbou verder te ontwrig naas die ernstige droogte wat in groot dele van die Vrystaat, Wes-Transvaal en Noord-Kaap heers. In…

Minister beoog misdaad-vrye land

Nathi Mthethwa, die Minister van Polisie het gesê hy is positief dat Suid-Afrika ’n misdaad-vrye land kan word, soos wat sy mikpunt is. Hy het die uitlating gemaak tydens die…

Miljarde Rand word steeds vermors

As jy wynglase huur teen R200 elk vir ’n geleentheid in die presidensiële gastehuis, en sowat R16,000 spandeer is aan linne, sonder om mooi te verduidelik waarvoor dit is, dan…

DG in groot moeilikheid

Suid-Afrika se Direkteur-generaal van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Jerry Matjila, is nou met spesiale verlof nadat bewerings aan die lig gekom het dat hy verantwoordelik is vir onreëlmatige besteding van…

TLU SA Kongres – Dinamies op die voorpunt

TLU SA het in sy pas afgelope kongres sterk standpunt ingeneem ten opsigte van grondbesit en grondhervorming, en stel voor dat ʼn grondberaad oor grondbesit gehou word in Suid-Afrika. “Nie…

Brief – Verjaarsdagwense

Radio Pretoria sou vandag twintig jaar oud gewees het as die direksie en bestuur nie besluit het om nuwe meesters te begin dien en die volk se radio op die…

Inflasiekoers bly hoog

Die verbruikersprysindeks (VPI), wat die land se amptelike inflasiekoers meet, staan volgens die departement vir Statistiek (Stats SA) op 6,4% vir Augustus op ‘n jaar-tot-jaar basis, teenoor 6,3% vir Julie….

Oranje Sake Instituut hou Jaarvergadering3:

Die Oranje Sake Instituut hou op 5 Oktober vanjaar hulle Algemene Jaarvergadering in Pretoria. Tydens die geleentheid sal trofeë oorhandig word aan die beste presteerders in verskillende kategorië en sal…

Rekords spat op wildveiling

Mnr. Piet Mare van Gravelotte in Noord-Transvaal het ’n buffelkoei met kalf gekoop op ’n wildveiling vir die rekord prys van R4,5 miljoen. Die veiling is gehou op ’n wildplaas…

‘n Onderwater braai kuier

Houtbaai – As jy lus het vir braaivleis, kan dit enige tyd by jou huis gereed gemaak word met ’n vuurtjie en ’n paar kappies heerlike skaapvleis en ’n ietsie…

Dr. Merkel – goeie nuus, maar.

Den Haag – Die deelstaat verkiesing in Beiere het goeie nuus vir dr. Angela Merkel gebring, maar daar is ’n stertjie aan waarvan sy nie veel vreugde sal kry nie….

Geneser se pasiënt sterf

Jean-Pierre du Preez (22) het volgens die onkoloog wat hom behandel het, slegs ses maande gehad om te leef, nadat hy vir agt jaar oor hom gedokter het. Die Vrystaatse…

Sanral bou duur streekskantoor

Wes-Kaap. – Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) is besig om ’n ultra-moderne en luukse kantoorgebou op te rig in Bellville wat sowat R87 miljoen gaan kos. ’n Woordvoerder van Sanral,…

Bekende Kapenaar oorlede

Die bekende skrywer en akademikus Boerneef, se enigste kind is in Kampsbaai oorlede. Mnr. Carl van der Merwe (87) ’n ingenieur wat jare lank in Zimbabwe gewerk het, was die…

Sies Woolworths!

’n Brackenfell het ’n dame ’n nare ondervinding gehad toe sy ’n pakkie Woolworths(WW)  vleiskoekies (patties) gekoop het, en gedurende etenstyd ’n ander persoon se tand daarin gevind het. Imelda…

Program om skelm polisie uit te vang

Die polisiehoof, Genl. Riah Phiyega, is nou op soek na die volmaakte rekenaarstelsel wat oor die vermoë beskik om ’n polisielid se vorige veroordeling op te vang sodat vervolging ingestel…

Die Bybel steeds gewild

Die Bybel is steeds die boek wat die die meeste benut word in die wêreld. Dit is onlangs weer bevestig toe Google sy tendens-program nagegaan het en gevind het dat…

Geldmors met tronke

Swak beplanning. Totale onbeholpenheid. ’n Ongekende vermorsing van geld en tyd. Parlementslede was gefrustreer oor die gang van sake met die oprigting van nuwe tronke, en die Onafhanklike Ontwikkelingstrust (IDT)…

Besteding van geld

Die besteding van huishoudings het skerp onder die soeklig gekom met ’n navorsingsprojek van “Eight20”, ’n raadgewende instansie wat ondermeer spesialiseer in die gewoontes van verbruikers met hulle besteding. Die…

Motshekga se norme en standaarde

Angie Motshekga spook al vir maande om ‘n konsep dokument op te stel waarvolgens openbare skole deur “minimum norme en standaarde” omvorm moet  word om suksesvol-funksionerende skole te wees. In…

E-tol begin eersdaags

Die ANC-regering het bekend gemaak dat die uiters omstrede e-tol in Sentraal Transvaal beslis voor die einde van 2013 in werking sal wees. Die nuus is deur die nuwe Minister…

Boere vang diewe

Nylstroom – Inbrake in Nylstroom en omgewing het boere genoop om hul paraatheid op te skerp en die polisie te help met die aankeer van onwettige immigrante en wat dikwels…

Mev Malva poeding oorlede

Stellenbosch. – Hulle noem haar “mevrou Malvapoeding”, Maggie Pepler (87), is ’n alom bekende in die kosmaak-kringe van die land, maar sy het nou te ruste gegaan en is gedurende…

Motorhandelaar word besteel

’n Motorhandelaar in Krugersdorp is die tweede handelaar wat binne maande beroof word van voertuie deur diewe wat hulle voordoen as potensiële kopers. Vyf voertuie is by die handelaar gesteel…

Agge-Neethling

Dit kan seker nie verder vermy word nie. Die Sweep sal sy klap moet klap. As ‘n man opgelei word as ‘n loodgieter moet hy met lood werk en met…

Soek die Here in jou ellende

 “Moenie langer water alleen drink nie,maar gebruik ’n bietjie wyn ter wille van jou maag en jou herhaalde ongesteldhede” – 2 Tim 5:23 Die leer dat dit die wil van…

Boemelaar oorhandig geld

Boston. – ’n Man sonder heenkome, bekend as Glen James, wat as boemelaar beskou kan word, het in sy ronddwaal om iets te ete te vind, ’n rugsak opgetel wat…

Misdaad neem toe in die land

’n Woordvoerder van die Instituut vir Sekerheidstudies (ISS) sê dat Versekeringsmaatskappye bekommerd raak oor die toename is geweldsmisdaad wat gepaard gaan met rooftogte in sakeondernemings en huishoudings. Bewerings word gemaak…

Bure red vrou van vlammedood

June Grace, is met die vinnige handeling van bure, gered van ’n vlamme-dood toe haar woonstel aan die brand geraak het en sy bewusteloos neergesak het terwyl die vlamme nader…