Monthly Archives: September 2013

Nuwe "dobbelhuise" laat polisie sukkel

In Sentraal Transvaal is die polisie aan die rond hardloop om te bepaal wat gaande is met ’n nuwe, onwettige Internet-dobbelhuis wat net nie vasgetrap kan word nie. Selfs die…

Komeet is oppad

Die koms van die komeet bekend as Ison, is oppad en sal sigbaar wees in die Suidelike Halfrond aangesien dit vêr van die son verby beweeg. Wetenskaplikes beweer die komeet…

Opgradering kom later

Die redaksie van Die Vryburger oorweeg verskillende moontlikhede om die koerant verder uit te bou, maar voordat dit aangepak kan word, moet ons eers probeer bepaal wat ons lesers dink…

Selfregering bevorder demokrasie volgens VN adviseur

Luidens ‘n verslag van ‘n onafhanklike kundige, Alfred de Zaya, wat op 11 September 2013 aan die Verenigde Nasies (VN) se Raad vir Menseregte voorgelê is, is dit dringend nodig…

Bejaarde word beroof

In Grahamstad in die Oos-Kaap is ’n bejaarde dame van 70 jaar in haar huis deur swartes oorval, en van besittings beroof. Polisie woordvoerder kapt. Mali Govender, sê die twee…

Gered van blindheid

In Oudtshoorn is ’n jagluiperd van ’n gewisse blindheid gered nadat sy ’n operasie ondergaan het in Kaapstad. Venus, die ses jaar oue luiperd van die “Cango Wildlife Ranch”, het…

Nuusflitse

Meer diewe in Bloemfontein doen hulle deesdae voor as werknemers van die Departement van Arbeid en die Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) om toegang tot mense se huise te verkry, en hulle dan…

Kat se vlug verras almal

In Bloemfontein het ’n dragtige kat byna haar moses teengekom toe ’n spul leegleerq honde haar gejaag en sy uit radeloosheid teen ’n kragpaal opgeklouter het. Die eienaar van die…

Departement funksioneer swak

Die Departement van Vroue, Kinders en Gestremdes funksioneer nie na wense nie, te midde van die feit dat ’n begroting van R198 miljoen toegeken is. Die Departement het ’n salarisrekening…

Ag, man, dis lekker in die onderwys!

Ter wille van al sy lesers wil die Sweep hierdie week eers daarop wys dat die slag wat hier geslaan word nie sal sinmaak as Die Vryburger nie eers gelees…

Wat ‘n erfenis

Geseënd is die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat na sy grote barmhartigheid ons die wedergeboorte geskenk het tot ’n lewende hoop deur die opstanding van Jesus…

Appèlhof beslis oor e-tol

Wat waarskynlik die laaste desperate poging is om die omstrede e-tol vir Sentraal Transvaal te kelder, begin vandag in die Appèlhof in Bloemfontein. Die Bondgenootskap teen Stedelike Tol (Outa), met…

Benoude tien ure in die see

Naby Kleinmond in die Wes-Kaap het mnr. Alwyn du Plooy (42) van die Strand, en sy mede vissers ’n nare ervaring gehad toe hulle vir meer as tien uur lank,…

Daar’s water!

In Brittanje het menige Brit hulself groot skade berokken met hul Apple slimfone omdat hulle ’n vals advertensie geglo het en die gesofistikeerde stukkie tegnologie in die water gegooi het….

Minder likwidasies

Volgens Stats SA het likwidasies vir Augustus 2013 met 15.8% gedaal op ‘n jaar-tot-jaar basis. Daar was 203 likwidasies in Augustus, waarvan 184 vrywillig en 19 verpligtend was. Die grootste…

Aanvaar die integriteit

Verskeie dosente en prominente lede van die Nederduitsch Hervormde Kerk het ernstige beroepe gedoen op lidmate van dié Kerk, wat tans in omstredenheid gedompel is, om tog die integriteit van…

Vir die huisvrou- Appelkrummel

  Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel).   Hierdie week het ons ‘n heerlike Appelkrummel-resep. Dis flatervry en baie maklik om te maak. Geniet…

Jong ontwerper maak naam

Jongeheer Michael Ferguson (18) van Wonderboom, Pretoria is besig om sy naam in die klerebedryf en modewêreld te vestig met sy eerste skeppings wat talle matriekmeisies se harte bly gemaak…

Nog ‘n Geskiedenis verdraaiing

Een beeld van meer wat kan volg, is dié van ’n sogenaamde “agterryer” wat tydens die Tweede Vryheidsoorlog aan Boerekant deelgeneem het aan die stryd, is gister by die Oorlogsmuseum…

"Wit weduwee" het RSA paspoort

Departement Binnelandse Sake het bevestig dat die Britse vrou, bekend as die “wit weduwee” ’n vervalste paspoort van Suid-Afrika het. Die regering van Kenia het reeds in 2011 vasgestel die…

Mossie maar vrou!

Mev. Corné Labuschagne (45) was al ’n finalis in ’n skoonheidskompetisie in Sentraal Transvaal, sy is tenger, en op die oog af, ’n weerlose vroutjie wat sommer maklik beroof en…

Help ander en gaan tronk toe

Mnr. Ashwell du Plessis van Germiston wou ’n vriend help omdat sy voertuig hom in die steek gelaat het, maar beland toe in aanhouding vir 10 dae. Dit het Du…

RSA wil Kenia help

Die Suid-Afrikaanse Departement van Binnelandse Sake het bekend gemaak dat hulle besig is met ’n ondersoek om vas te stel of die “Wit weduwee”, ’n vervalste paspoort het. Die Britse…

Meer klein maatskappye

In ’n eksklusiewe onderhoud met Die Vryburger, het ’n bestuurslid van Oranje Sake Instituut gesê dit is noodsaaklik dat Oranje Sakekamers hulle lede aanspoor om eerder te sorg dat hulle…

Rasgedrewe beleid in SA

Die algemene gevoel bestaan dat die sogenaamde “rasse transformasie” misluk in Suid-Afrika, en dan word aangevoer dat sakeondernemings nie bereid is om te verander, sodat swartmense oorheers in die sakesektor…

Brit ‘n werwer van Al-Sjabaab

Die sogenaamde “Wit Weduwee”, alias Sam Lewthwaite, ook bekend as Natalie Webb, van Brittanje, is blykbaar een van Al-Sjabaab se hoof agente om werwing in Oos-Afrika te doen, en wat…

Beskeie maar trots

Dr. Angela Merkel word in die Duitse media beskryf as ’n beskeie dogter van ’n predkant-egpaar wat uit die voormalige Oos-Duitsland kom. Vir haar was die klinkende oorwinning ’n persoonlike…

Suid-Afrika is op ‘n kruitvat

Op die internet is berigte gevind wat daarop dui dat Pretoria as ’n “rendezvous-terrein” bestempel is wat talle vrae laat ontstaan oor wat Al-Sjabaab met so ’n ‘twiet’ wil oordra….

Zim olifante vergiftig

Die sianiedvergiftiging gaan onverpoos voort in Zimbabwe waar reeds meer as 85 olifante vergiftig is met die gevaarlike gif. ’n Woordvoerder van die Zimbabwe Parke sê die tragedie het nog…

Seun aangekla vir moord

’n Skoolseun (15) is vrygelaat onder toesig van sy pa, nadat hy aangekla is vir poging tot moord op mnr. Johan Jordaan (40), ’n onderwyser van die Hoërskool Sasolburg. Die…

Nuwe lugdiens begin

Die laekostelugdiens, FlySafair, sal op 17 Oktober hulle eerste vlugte begin tussen Johannesburg en Kaapstad. Kaartjies word reeds verkoop vir die eerste vlug na Kaapstad. ’n Vlug tussen die twee…

Grondeisers eis regeringshulp

Die sogenaamde nuwe boere, oftewel grondeisers, wat as nuwe grondeienaars beskou word, het hulle grond bekom deur eise wat ingedien is. Nou eis daardie selfde grondeisers dat die ANC regering…

Blanke veedief pleeg selfmoord

Fanie Kunz (54), ’n bemarker wat veeboere klaarblyklik met miljoene Rand gekul het, is dood nadat hy na bewering homself geskiet het. Dit is reeds etlike maande wat hy deur…

Regering vat toegekende grond

Minister Gugile Nkwinti , belas met Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, sê plase wat deur die regering aan swartes toegeken is in die grondgryp-program, wat tans onbenut lê, gaan teruggeneem word….

Rekord spat op perdeveiling

Die bestes uit die bestes van Suid-Afrikaanse Arabierperde is die afgelope week op die tweede prestige veiling van Arabierperde teen rekord pryse verkoop. Die jong merrie van 7 maande “So-Viva…

Geen spesiale opleiding vir BBP-bestuurders

Die motorbestuurders van die polisie se BBP-eenheid kan belangrike persone (BBP’s) rondry sonder om ‘n gevorderde bestuurskursus te slaag. Sers. Tshepo Lethlatle, ‘n BBP-motorbestuurder, het Maandag in die landdroshof van…

Richard Mdluli word vervolg

Die Hooggeregshof in Pretoria het die nasionale direkteur van Openbare Vervolgingsgesag beveel om voort te gaan met kriminele aanklagte teen Richard Mdluli, die voormalige hoof van Misdaad Intelligensie. Die hof…

Die Krugergenootskap nooi volksgenote

U word hiermee hartlik uitgenooi om ons jaarlikse Kransleggingseremonie en dankdiens by te woon. ’n Dankdiens vind plaas om D.V. 15:00 in die geskiedkundige Gereformeerde Kerk Pretoria (Oom Paul se…

Brief – Naamstryd

Die Redakteur Die Vryburger In Beeld van 20 Sept 2013 word mnr Willie Spies aangehaal oor die naamstryd oor Pretoria: “Ons is nie teen alle veranderings gekant nie, maar wel…

Lapa praatjies

“As jy gedink het die kommunis is tevrede om net in jou land te regeer, dan maak jy ’n liederlike fout my vriend”. Ek skrik my boeglam toe buurman dit…

Ek sien dit so!

In hierdie onseker tyd waarin ons lewe, is daar tog ‘n paar dinge waarvan ‘n mens seker kan wees.Een hiervan is die gegewe feit dat mense jou wil irriteer. As…

Nuwe Google Blad

Internet gebruikers sal vanaf 17 September kon opmerk dat die voorkoms van hulle Google blad effens anders daar uitsien. Alhoewel die blad nie ‘n groot verandering ondergaan het nie, is…

Honda lugsakke het rekenaarprobleem

Honda het weereens lugsakprobleme en het Donderdag, 19 September 2013, bekend gemaak dat meer as 400,000 voertuie ingetrek moes word. Die probleem is ondervind met die Odysseys minibus en die…

Grootvleikragsentrale weer in bedryf gestel

Die kragstasie by Grootvlei, wat oorspronklik in 1969 in bedryf gestel was en toe in 1989 uit produksie onttrek is weens te veel surplus elektrisiteit, is op 20 September weer…

Ons stel bekend – Krugerdag

Die Krugergenootskap het baie jare gelede tot stand gekom, nadat dit aanvanklik onder die vaandel van die Kultuurraad van Pretoria funksioneer het, met die volgende doelstellings soos in die grondwet…

Merkel wen!

Den Haag – Dr. Angela Merkel, Bondskanselier van Duitsland, het het ’n klinkende oorwinning behaal en sal Duitsland lei vir ’n derde termyn. Die eerste waarneming is gedoen kort nadat…

Waterkloof-4 terug tronk toe

Die joernaliste wat gewag het dat die twee jongmanne, van die sogenaamde “Waterkloof-4”, Maandagoggend moet aanmeld by die Zonderwater tronk, naby Cullinan, was gevra om die terrein te verlaat. Die…

Wil braai-rekord verbeter

Die skottels staan in rye, die hout netjies gepak en binne bereik, die kappies vleis en die boerewors maak ligte sis geluide, en die lug is gevul met die heerlikste…

Die rookgewoonte sterf uit

’n Woordvoerder van die Nasionale Raad teen Rook het in ’n verklaring gesê die rookgewoonte is besig om uit te sterf weens die gesondheidsgevaar daarvan. Hy het ook daarop gewys…

RSA is duur en gevaarlik

Dawie Roodt van die Efficient-groep beweer dat hy van baie maatskappye weet wat nie in Suid-Afrika wil sake doen nie. Die rede? Suid-Afrika is glo van die duurste lande ter…