Simony Fraser(12), ’n dogtertjie van Hendrina, in Oos-Transvaal, en haar ma, mev.Tinkie de Kock, is baie opgewonde oor die suksesvolle inplanting wat Simony in staat gaan stel om goed te hoor.
Hierdie nuwe tegnologie is vir die eerste keer in Suid-Afrika aangewend om iemand se uiters swak gehoor, na normaal te verander.
Ongelukkig moet sy nog ’n maand wag voor die inplanting “aangeskakel”
Simony was glo verbouereerd voor die operasie, maar was vasbeslote dat dit gedoen moet word.
Prof. Louis Hofmeyr, verbonde aan die Universiteit van
Prof. Hofmeyr het ook daarop gewys dat die tegnologie teen ’n geweldige tempo verbeter en dat dit moeilik is om by te hou met al die nuwe toerusting.
“Dis die kleinste en fynste vooraf gevormde elektrode. Dit is ’n baie delikate inplanting om die bietjie gehoor wat wel bestaan, sorgvuldig te bewaar.”
Simony het vanaf haar geboorte ’n gehoor probleem ondervind.
Mev. De Kock het gesê hulle
Nuutste kommentaar