In Sentraal Transvaal is die polisie aan die rond hardloop om te bepaal wat gaande is met ’n nuwe, onwettige Internet-dobbelhuis wat net nie vasgetrap
Selfs die Sentraal Transvaalse Dobbelraad het ’n stryd om sedert Junie vanjaar, ’n onwettige Internet-dobbelhuis, aan te keer.
Talle instansies wat nie by die Dobbelraad geregistreer is nie, is blykbaar in ’n netwerk wat moeilik uitgeknikker gaan word.
“Die onwettige dobbelhuise werk soos ’n internet-kafee,” sê Marinda Swanepoel, ’n polisiewoordvoerder.
Die Dobbelhuis se speletjies word van die internet op ’n algemene netwerk gelaai en dan op rekenaars in kleiner dobbel-kafees gespeel, en wanneer daar deur die polisie ’n klopjag uitgevoer word, skakel hulle die stelsel af en word dit onmoontlik om die baas agter die stelsel op te spoor.
Die polisie en die Dobbelraad se probleem is dat namate die tegnologie ontwikkel, kom die skelms met nuwe onwettige programme.
Die eienaar van ’n restaurant in
Hierteenoor is daar twee onwettige dobbelhuise (kafees) bokant sy restaurant, en daar is sowat 40 masjiene waarvoor die eienaars nie ’n lisensies het nie, maar ook niks betaal nie”.
’n Polisie woordvoerder sê egter hulle is positief om die spul vas te trek, en noem dat ses “kafees” reeds in die afgelope week gesluit is.
En die regering sal seker maak dat die polisie hoog spring om misdaad n stop te sit as dit die regering (ANC) se sakke seer maak.