Moenie ’n miskruier lig takseer nie, want wetenskaplikes het nou bewys dat die klein niksnut die sterre gebruik as aanwysers, maar dan is daar ook die verrassende dat ’n muis wat ’n hart operasie ondergaan het, langer bly lewe as hulle na opera musiek luister.
Professor Marcus Byrne van die Universiteit van die
Tien pryse is verlede week by die Harvard-universiteit in
deur die humoristiese wetenskapsjoernaal “Annals of Improbable Research” toegeken is en vereer is met prestasies wat " ‘n mens eers laat glimlag en dan laat nadink".
Die geleerdes het die astrologie- en biologieprys ontvang vir hul ontdekking dat miskruiers die sterre as ‘n rigtingaanwyser gebruik.
Die span wetenskaplikes het ook met behulp van “silikoon hoedjies en silikoon skoene” vir die miskruiers, bewys gelewer dat die kewers op ’n bol mis klim om die warm tyd van die dag vry te spring en daardeur af te koel.
Nuutste kommentaar