Hernude terreuraanvalle in Kenia deur die Somaliese Al-Sjabaab-terreurgroep het tot die dood van nog drie mense gelei.
Die terroriste het eers Mandera, ‘n dorp naby die Somaliese grens, aangeval en twee polisielede doodgemaak. Die vorige aand is Wajir aangeval. Een persoon is dood en vier gewond.
Dit volg op Al-Sjabaab se vier dae lange beleg van die Westgate-inkopiesentrum in
Amerikaanse, Britse, Duitse en Kanadese forensiese kundiges is steeds besig met hul ondersoek in die sentrum.
Nuutste kommentaar