Die uiters omstrede Wetsontwerp op Beskerming van Staatsinligting is volgens pres. Zuma, terug gestuur na die parlement .
Tydens ‘n inligtingsessie het hy melding gemaak daarvan dat bepaalde dele van die voorgestelde wet te onsamehangend is, terwyl ander dele daarvan glo ongrondwetlik is, en deur die wetgewer gewysig moet word.
Slegs dele soos vervat in klousules 42 en 45 is vir regstelling van toepassing.
Die Wes-Kaapse regering het aanspraak gemaak dat die wetsontwerp verkeerdelik hanteer is en dat die verskillende provinsies nie behoorlik geken is in die saak nie.
Die omstrede wet is reeds in 2009 as die Wet op “Beskerming van Inligting” ter tafel geneem en het die bynaam van "muilbandwet" verwerf in die mond van die publiek.
Die wet het hewige reaksie ontlok uit media kringe, aangesien die media nie meer so vrylik sal
Nuutste kommentaar