Hyundai is ‘n tenkwa

Mnr. marcel Crouse het na ’n lang gesukkel, uiteindelik daarin geslaag om die owerhede te oortuig dat sy Hyundai i20 nie ’n brandstoftenkwa is nie, en beslis ook nie ’n taxi nie, maar net ’n gewone moter soos miljoene ander.

Mnr. Crous het sy motor twee jaar gelede gekoop, en met die vereiste dokumente gegaan om sy motor te registreer.

Toe hy verlede jaar die voertuig se lisensie wil hernu, begin sy moeilikheid.

Nee, jou ryding is ’n taxi, hy moet deur die toets gaan!

Net toe hy dink alles is reg, moet hy hoor sy voertuig is nou ’n petroltenkwa!

Nou, twee jaar later is die saak uiteindelik reggestel.