FW de Klerk, die voormalige NP leier en president van Suid-Afrika, het in Brittanje gesê dat Suid-Afrikaners nog nooit sedert hy die bewind aan Mandela oorhandig het, so moedeloos was soos nou nie.
Hy het die uitlating gemaak tydens sy optrede verlede Vrydag in Foxhills, Engeland.
De Klerk het ook gesê die gebeure van 1994 behoort as motivering te dien om die uitdagings die hoof te bied.
Hy het ook gesê dat die ANC in 1987 reeds besef het dat pogings tot ’n revolusie gedoem was, en dat onderhandelinge ’n beter opsie is, en die val van die ou Sowjetunie is ’n bewys dat onderhandelings beter is as geweld.
FW het ook verwys na die land se probleme, wat hy uitdagings noem. Hieronder val sake soos die onderwys, werkloosheid, swak openbare dienste en korrupsie.
Hy het ook na die vakbonde verwys en meen die land het die swakste arbeidsverhoudinge in die wereld.
Waarnemers en politieke ontleders het aan Die Vryburger gesê dit is opvallend dat De Klerk na die swak onderwys verwys, terwyl hy die versekering gegee het dat eie onderwys strukture behoue sal bly na die oorgawe van 1994.
Dit is opvallend dat hy nie na die volksmoord verwys het nie, wat veroorsaak is deur sy oorgawe en die Nasionale Party se uiters swak onderhandelings, het een politieke ontleder gesê.
Ek verwys na Die Vryburger se waarnemer se opmerking oor “uiters swak onderhandelings”. Maw, die NP en FW moes net “beter” met die Swart kommuniste oor ons vaderland onderhandel het, volgens julle waarnemer? Nou wonder ek maar net wat die Die Vryburger self dink oor onderhandelinge met die kommunistiese ANC? Dink Die Vryburger hy is daartoe in staat om “beter” te onderhandel met Swart kommuniste oor die Afrikanervolk se vaderland? Ook: Dink Die Vryburger die VVK en die Volksraad, wat nogal gelei word deur die leier van die Herstigte Nasionale Party, die party van mnr. Jaap Marais wat voor die behoudendes uit die HNP gedryf is hom nie aan sulke stommiteite sou skuldig gemaak het nie, in staat is tot “beter” onderhandelinge met die Swart kommuniste?
Hy het n jaar of wat gelede gese Suid Afrika is sedert 1994 n baie beter plek as voorheen. Ek wonder wat het dan nou gebeur ? Pleks dat hy maar net erken hy het in dieselde slagyster getrap as Piet Retief. Maar mens sal dit seker nie van iemand kan verwag om te erken hy is dom nie ne ?
Ja-nee, die woorde, ,swak onderhandelinge’, som alles op – in ‘n neutedop!
Nie net is hierdie land op die spreek-woordelike goue skinkbord weggegee nie, maar is die destydse burgers van die land hul reg ontneem om EERS insae in die be-oogde grondwet te verkry en DAN hul stem uit te bring!
Maar nee, die korrekte prosedure is geignoreer, die stembus is oop gegooi vir JanAlleman, die weermag is spoed ontbind en leierfigure is ,uit die weg geruim’, sodat al die ongerymdhede, soos pragtig uiteen-gesit is deur ene Janneman in sy artikels wat in 2012 in Die Afrikaner verskyn het, Brittanje en Kie bring die NP tot ‘n val …, waaraan hy, Mandela en Pax Brittanica hul skuldig gemaak het, ,ongesiens’ en onverstoord kon voort gaan!
Wat ‘n klug! Die Nobelpryswenners, vir ,vrede’, het maar slegs 360, 000 moorde (alle ras- en kultuurgroepe ingesluit), tot gevolg gehad en ons land ‘n eerste besorg, internasionaal, tov verkragting . Van die sogenaamde vrede het daar niks gekom nie – maar daarmee het die wereld en die twee Nobelprys-wenners, vrede!
Ja, Suid-Afrika, die land waarvoor ons voorouers geveg het, ‘n land waar die spore van die ossewaens en die bloed van die burgers diep le is toe weggegee, sonder slag of skoot – solank Brittanje die toutjies kan trek!
Maar nee! Ek weerspreek myself. Die bloed vloei die afgelope 20jr onverpoos voort soos Dingane en Makapane van ouds maai – en Milner die juig! Die Afrikaner, die is werklik op sy kniee …. maar BID hy al?
Groete vanuit KemptonPark
Die grootste verraad in die geskiedenis van ons volk, word bevestig met daardie spesifieke foto!
Hul gesamentlike beloning met die “noble” prys vir VREDE, waar is daardie vrede dan nou??? …
het uitgeloop op Codesa waar FW slegs ‘n paar jong ministertjies gebruik het om ons erfdeel, in ons Godgegewe land, wed te dobbel tot niks! Gelukkig is hulle almal se plekke, reeds berei in die hel…….