Facebook weier ANC versoeke

Tot onlangs het die ANC regime reeds 14 versoeke tot Facebook gerig om inligting oor gebruikers aan die staat te openbaar.

Facebook het egter geweier en geeneen van die versoeke is toegestaan nie, maar Google het een versoek gehoorsaam omdat dit ingevolge ’n hofbevel gedoen is waar ’n lid van die publiek belaster is.

In ’n Facebook verslag word aangedui dat 71 lande wêreldwyd sowat 26,000 versoeke in ses maande, versoeke gerig om IP-adresse, name en profiel-inligting  te kry.

Verskillende wetstoepassers, soos die polisie, die Valke en die Departement Staatsveiligheid het versoeke gerig,