Jacob Zuma, die ANC-president, het die weg gebaan om tolpaaie te wettig in Sentraal Transvaal deur die ondertekening van die uiters omstrede Wysigingswetsontwerp, bekend as die e-tol Wet.
Nieteenstaande die ondertekening van die Wet, is Outa steeds in geveg oor die Wet.
Die hofsaak in
Waarnemers meen dat die uitspraak binne enkele dae verwag
Tydens die Appèlsaak in Bloemfontein, het adv. Mike Maritz SC, dit uitgespel dat die boodskap nie aan die publiek gestuur kan word dat die omstrede Sentraal Transvaalse tolpaaie “waaroor onregmatig besluit is”, mag bly voortbestaan bloot omdat die paaie klaar gebou is en die oorhoofse skandeerders reeds opgerig is nie.
Nuutste kommentaar