Diewe het vir ’n tweede keer binne twee maande toegeslaan op die Generaal De Wet apteek in
Die eienaar van die welbekende apteek, Gabrielle Landman, sê alhoewel daar beeldmateriaal van die skurke beskikbaar is, het hulle nie die werklike diefstal se opnames nie weens die feit dat drade geknip is.
Die metode wat gebruik is met die inbraak, kom presies ooreen met die vorige geval, wat die indruk laat dat dit dieselfde diewe is.
Die diewe is met geld uit die kluis weg. Die geweldige ontploffing om die kluis oop te skiet, het ook die skootrekenaar wat daarin toegesluit was, flenters gelaat.
Mans parfuum is ook gesteel.
Nuutste kommentaar