Boewe besteel en beseer bejaarde

In Hermanus is ’n bejaarde dame ernstig beseer toe sy deur diewe in haar huis aangeval is.

Lt. kol. André Traut, ’n polisiewoordvoerder, sê die vrou (82) saam met haar bedlêende man in hul huis. Haar man het vlak na tienuur geluide gehoor in hul huis in Fouriestraat, toe die paniekknoppie gedruk en toe nie weer van sy vrou gehoor nie.

Die Sekuriteitswagte het op die beseerde vrou afgekom en gereël dat sy na die Medi-clinic van Hermanus geneem word..

Blykbaar het die skurke met ’n aansienlike bedrag geld weggekom.

Tot hede was Hermanus beskou as ’n “misdaadvrye” omgewing.