Naby Kleinmond in die Wes-Kaap het mnr. Alwyn du Plooy (42) van die
Een van die vissermanne, is deur die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) opgespoor, en was in lewe Anthony de Wit (54), ook van die
Die ander vermiste, Pieter van As (55), se liggaam is nog nie gevind nie.
Vier het egter bly klou aan die omgeslane boot.
Ooggetuies het glo rooi noodfakkels in die diepsee naby Kleinmond gesien en alarm gemaak.
Uiteindelik is ’n helikopter gestuur, en daarna is ’n reddingsboot uitgestuur en die vier mans, wat krampagtig vasgeklou het aan die omgeslane boot, gered.
Een van die mans sê die boot het onverwags omgeslaan toe hulle probeer het om dit weg te kry vanwaar dit vasgeval het.
Sy gesig was rooi gebrand en het ’n sny in sy gesig gekry, maar is dankbaar om lewend op die strand aan te kom..
Nuutste kommentaar