ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: September 26, 2013

Zuma dalk aangekla?

Die kanse dat pres. Jacob Zuma weens dieselfde redes as Richard Mdluli weer in die hof kan beland, word ’n sterk moontlikheid. Dit is die mening van n senior regsgeleerde…

Onmin by Unisa

Malema se Ekonomiese Vryheidsvegters het handgemeen geraak met ANC ondersteuners by Unisa waar eersgenoemdes op Malema gewag het om hulle toe te spreek oor sy “party” se grond-gryp beleid. Ondersteuners…

DIE LANGE HOOP

Resensie – Die Lange Hoop Skrywer: C.S. Steenekamp Plek: Senotaafsaal, Voortrekker Monument tot Saterdag. Die opvoering van Die Lange Hoop het net weer bevestig hoe talentvol die Afrikanervolk is. ‘n…

Stormloop uit Rusland

Die Russe het ewe skielik besef dat Suid-Afrikaanse wyne, veral die vonkelwyne, van die beste ter wereld is, en nou is daar ’n stormloop soos min. Rusland se aankope van…

Senior polisielid het gelieg

’n Kolonel in die SAPD van Natal, Vincent Mdunge, het blykbaar bedank toe dit bekend geword het dat hy bedrog gepleeg het omdat sy matrieksertifikaat glo vervals is. Die bewerings…

"Cowboys" en "Crooks" in Wadeville

In Wadeville, Germiston, aan die Oos-Rand het mense ’n ware “cowboys” en “crooks” sien afspeel toe ’n oor en weer skietery tussen polisie en terroriste, helder oordag plaasgevind het. In…

Swanger Suid-Afrikaner angsvol in Nairobi

Mev. Annerie Jansen van Rensburg, en haar man woon in Nairobi, sowat 1 km weg van die Westgate terrein waar die terreuraanval plaasgevind het. Annerie is swanger en het saam…

Motoriste stil van verbasing

Daar is nie waarheid in die Britte se storie dat Johannesburg se strate met goud uitgelê is nie, en ook nie dat die leeus op die goue plaveisel van die…

Mynwerkers eis vergoeding

Anglo American SA (AASA) het ’n skikkingsooreenkoms aangegaan met 23 mynwerkers wat voorheen vir die myngroep gewerk het, en nou beweer dat hulle silikose opgedoen het gedurende hul werkstyd in…

Wildstroper geskiet – nou probleme

’n Wildstroper probeer steel wat nie aan hom behoort nie, jaag weg toe hy betrap word deur die eienaar se seun, word geskiet, en is nou ’aangekla vir moord. Mnr….

1:Exclusive-Books struikel

Die Exclusive Books-groep se voortbestaan is waarskynlik in gedrang aangesien die verkope van hul boeke feitlik daagliks afneem, en oorweging word gegee om ander produkte te verkoop ten einde ’n…

E-Tol hofsaak afgesluit

Jacob Zuma, die ANC-president, het  die weg gebaan om tolpaaie te wettig in Sentraal Transvaal deur die ondertekening van die uiters omstrede Wysigingswetsontwerp, bekend as die e-tol Wet. Nieteenstaande die…

Aardklop ook godslasterlik

Mense het in groot getalle uitgestap toe dit nie net by ’n skelwoord of twee gebly het nie, maar duidelik skuldig is aan godslastering. Dit is die mening van tientalle…

Nuwe eiland het ontstaan

Pakistan het een van die kragtigste aardbewings van dekades beleef wat die dood van 330 mense teweeg gebring het nadat etlike honderde modderwonings inmekaar getuimel het. Die kragtige aardbewing het…

Malema verloor steun

Malema se Ekonomiese Vryheidsvegters (EVV) het van sy mees prominente leiers verloor toe sowat 150 ondersteuners bedank het en hulle by die Agang aangesluit. Die EVV organiseerder. Pule Matshitshe, het…

rolex replicas for sale