ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: September 18, 2013

‘n Onderwater braai kuier

Houtbaai – As jy lus het vir braaivleis, kan dit enige tyd by jou huis gereed gemaak word met ’n vuurtjie en ’n paar kappies heerlike skaapvleis en ’n ietsie…

Dr. Merkel – goeie nuus, maar.

Den Haag – Die deelstaat verkiesing in Beiere het goeie nuus vir dr. Angela Merkel gebring, maar daar is ’n stertjie aan waarvan sy nie veel vreugde sal kry nie….

Geneser se pasiënt sterf

Jean-Pierre du Preez (22) het volgens die onkoloog wat hom behandel het, slegs ses maande gehad om te leef, nadat hy vir agt jaar oor hom gedokter het. Die Vrystaatse…

Sanral bou duur streekskantoor

Wes-Kaap. – Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) is besig om ’n ultra-moderne en luukse kantoorgebou op te rig in Bellville wat sowat R87 miljoen gaan kos. ’n Woordvoerder van Sanral,…

Bekende Kapenaar oorlede

Die bekende skrywer en akademikus Boerneef, se enigste kind is in Kampsbaai oorlede. Mnr. Carl van der Merwe (87) ’n ingenieur wat jare lank in Zimbabwe gewerk het, was die…

Sies Woolworths!

’n Brackenfell het ’n dame ’n nare ondervinding gehad toe sy ’n pakkie Woolworths(WW)  vleiskoekies (patties) gekoop het, en gedurende etenstyd ’n ander persoon se tand daarin gevind het. Imelda…

Program om skelm polisie uit te vang

Die polisiehoof, Genl. Riah Phiyega, is nou op soek na die volmaakte rekenaarstelsel wat oor die vermoë beskik om ’n polisielid se vorige veroordeling op te vang sodat vervolging ingestel…

Die Bybel steeds gewild

Die Bybel is steeds die boek wat die die meeste benut word in die wêreld. Dit is onlangs weer bevestig toe Google sy tendens-program nagegaan het en gevind het dat…

Geldmors met tronke

Swak beplanning. Totale onbeholpenheid. ’n Ongekende vermorsing van geld en tyd. Parlementslede was gefrustreer oor die gang van sake met die oprigting van nuwe tronke, en die Onafhanklike Ontwikkelingstrust (IDT)…

Besteding van geld

Die besteding van huishoudings het skerp onder die soeklig gekom met ’n navorsingsprojek van “Eight20”, ’n raadgewende instansie wat ondermeer spesialiseer in die gewoontes van verbruikers met hulle besteding. Die…

Motshekga se norme en standaarde

Angie Motshekga spook al vir maande om ‘n konsep dokument op te stel waarvolgens openbare skole deur “minimum norme en standaarde” omvorm moet  word om suksesvol-funksionerende skole te wees. In…

E-tol begin eersdaags

Die ANC-regering het bekend gemaak dat die uiters omstrede e-tol in Sentraal Transvaal beslis voor die einde van 2013 in werking sal wees. Die nuus is deur die nuwe Minister…

Boere vang diewe

Nylstroom – Inbrake in Nylstroom en omgewing het boere genoop om hul paraatheid op te skerp en die polisie te help met die aankeer van onwettige immigrante en wat dikwels…

Mev Malva poeding oorlede

Stellenbosch. – Hulle noem haar “mevrou Malvapoeding”, Maggie Pepler (87), is ’n alom bekende in die kosmaak-kringe van die land, maar sy het nou te ruste gegaan en is gedurende…

Motorhandelaar word besteel

’n Motorhandelaar in Krugersdorp is die tweede handelaar wat binne maande beroof word van voertuie deur diewe wat hulle voordoen as potensiële kopers. Vyf voertuie is by die handelaar gesteel…

Agge-Neethling

Dit kan seker nie verder vermy word nie. Die Sweep sal sy klap moet klap. As ‘n man opgelei word as ‘n loodgieter moet hy met lood werk en met…

Soek die Here in jou ellende

 “Moenie langer water alleen drink nie,maar gebruik ’n bietjie wyn ter wille van jou maag en jou herhaalde ongesteldhede” – 2 Tim 5:23 Die leer dat dit die wil van…

Boemelaar oorhandig geld

Boston. – ’n Man sonder heenkome, bekend as Glen James, wat as boemelaar beskou kan word, het in sy ronddwaal om iets te ete te vind, ’n rugsak opgetel wat…

Misdaad neem toe in die land

’n Woordvoerder van die Instituut vir Sekerheidstudies (ISS) sê dat Versekeringsmaatskappye bekommerd raak oor die toename is geweldsmisdaad wat gepaard gaan met rooftogte in sakeondernemings en huishoudings. Bewerings word gemaak…

Bure red vrou van vlammedood

June Grace, is met die vinnige handeling van bure, gered van ’n vlamme-dood toe haar woonstel aan die brand geraak het en sy bewusteloos neergesak het terwyl die vlamme nader…

Ons mense in staatshospitale

Een van die plekke waar die verval van ons samelewing die duidelikste is, is in die staatshospitale. Wat dit nog erger en moeiliker maak is dat dit van die behoeftiges…

Toe vlug die terroriste

“Ek maak julle almal dood vandag” was die woorde van ’n gewapende terroris wat sy vuurwapen op die vrou in die huis gerig het. Die skurke het egter nie rekening…

Bietjie tradisie in die vreemde

Die tradisie van braaivleis het neerslag gevind in die vêrte toe daar op feestelike wyse braaivleis gemaak is met die herwinning en vlot-maak van die Costa Concordia, wat deur ’n…

Witkruisarende se omgewing veiliger

Die witkruisarende wat by die Wonderboompoort in Pretoria hulle nes gemaak het, kan nou met groter veiligheid na hulle nes gaan nadat die sigbaarheid van oorhoofse kragdrade verbeter is. Die…

Prysenswaardig

Dit is prysenswaardig dat die Verkennersbeweging die voortou geneem het om ’n gedenkmuur op te rig vir die slagoffers van die volksmoord wat plaasvind. Heel van pas is die besluit…

Lapa praatjies

Die gekuier in die lapa het sy voordele. Jy koes vir die hitte van die dag, kry iets koel om te lawe, en hoor sommer by die gaste wat hulle…

ANC konkel met SABC direksielede

Opposisie partye beskuldig die ANC dat hulle konkel met die naamlys van kandidate wat oorweeg moet word vir die SABC se direksie toe daar ewe skielik ’n nuwe naamlys te…

rolex replicas for sale