Foutbal
Ek het besluit om die toetsbord af te stof en weer ’n bydrae te lewer. Dis is genoodsaak deur die sport bohaai wat die afgelope naweek uitgebars het na die…
Ek het besluit om die toetsbord af te stof en weer ’n bydrae te lewer. Dis is genoodsaak deur die sport bohaai wat die afgelope naweek uitgebars het na die…
Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Niks is so lekker soos hierdie tert op ‘n warm dag nie! Jy gaan verseker ‘n paar komplimente…
Die Oranje Nywerheids Ontwikkelings Koöperasie (ONOK) het in ’n nuusbrief bekend gemaak van die amptelike loodsing van die Koöperasie by wyse van ’n openbare byeenkoms op 19 Oktober 2013 by…
’n Ligte vliegtuig met vier insittendes het neergestort in ’n natuurreservaat naby Warmbad in Noord-Transvaal. Die Vlieënier, mnr. Francois Scheepers, is in ’n bedenklike toestand en sy vriendin, Catharina Oosthuizen,…
’n Bewering dat Glynnis Breytenbach in diens van die Israelse Mossad is, word heftig ontken deur haar regsverteenwoordiger, mnr. Gerhard Wagenaar. Die Israelse geheime diens, bekend as die Mossad, is…
Die Departement van Onderwys regulasies ten opsigte van lyfstraf vir leerlinge, is so swak geformuleer dat daar nie behoorlike omskrywings en maatreëls vervat is om onderwysers aanspreeklik te hou nie….
Die Uitvoerende Hoof van die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral), Nazir Alli het vir die huidige boekjaar ’n salarisverhoging gekry van R1,1 miljoen wat sy salaris vir die 2013 boekjaar op…
Om sowat 250 oliebesmeerde pikkewyne weer netjies in hulle manelpakke te kry, is harde werk wat ure se geduld verg. Die voëls wat van Bird-eiland, die Wildernis en Port Elizabeth…
Moenie ’n miskruier lig takseer nie, want wetenskaplikes het nou bewys dat die klein niksnut die sterre gebruik as aanwysers, maar dan is daar ook die verrassende dat ’n muis…
Vyf lugmagoffisiere word glo verantwoordelik gehou vir die Gupta-landing wat vroeër vanjaar onwettig op die Waterkloof-lugmagbasis plaasgevind het. Die aangeklaagdes is lt.kol. Christine Anderson, lt.kol. Stephanus van Zyl, sers.maj. T….
Die staat het verlede Vrydag die klag teen wyle mnr. Johnny Burger teruggetrek nadat hy selfmoord geplaag het weens die onnodige spanning wat op hom toegepas is. Mnr. Wilhelm Treurnicht,…
Derduisende Rand skade in die woonhuis van mnr. Nollie Naude, en sy gade, Maureen, aangerig in George, nadat bobbejane toegang tot die huis gekry het en die hele huis geplunder…
Simony Fraser(12), ’n dogtertjie van Hendrina, in Oos-Transvaal, en haar ma, mev.Tinkie de Kock, is baie opgewonde oor die suksesvolle inplanting wat Simony in staat gaan stel om goed te…
Fiat motors is reeds verskeie jare ’n bekende gesig op ons land se paaie en op ’n stadium was dit ook ’n bekende gesig op die renbane. Daar is gemengde…
Die eienaar van ’n gastehuis sê Anton Neethling het sy “kliniek” in die gastehuis bedryf en beweer dat Neethling nog etlike duisende Rand verskuldig is. Hy was voorheen ’n duikklopper…
Die Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga het die afgelope week tydens ‘n konferensie van die Vereniging van Onafhanklike Skole van Suider-Afrika ( Isasa) in Sandton, gesê dat hierdie skole…
Sowat R8 miljoen is met belastinggeld vermors vir prestasiebonusse wat betaal is in die nasionale Jeugontwikkelings Agentskap (Nyda). Die enorme bedrag is spandeer te midde van die erkenning wat in die…
Die Fuchsia is vernoem na ’n Duitse wetenskaplike, Leonhart Fuchs. Fuchsias blom oorvloedig vir ’n lang tydperk en die blomme kom voor in verskeie vorms en dubbelkleurig en hang soos…
Nuutste kommentaar