Rebelle gebruik gifgas
Pres. Wladimir Poetin van Rusland het nou verder uitgewei oor die chemiese wapen dispuut in Sirië, en gesê daar is voldoende rede om te glo dat die onlangse aanval met…
Pres. Wladimir Poetin van Rusland het nou verder uitgewei oor die chemiese wapen dispuut in Sirië, en gesê daar is voldoende rede om te glo dat die onlangse aanval met…
TLU SA se Algemene Jaarkongres vind plaas op 18 en 19 September 2013 in Pretoria. Onder die tema “Groei Saam”, sal die eerste dag se verrigtinge, behalwe vir TLU SA…
Die uiters omstrede Wetsontwerp op Beskerming van Staatsinligting is volgens pres. Zuma, terug gestuur na die parlement . Tydens ‘n inligtingsessie het hy melding gemaak daarvan dat bepaalde dele van die…
Een huiswerker is in aanhouding na ontdek is dat ongeveer R3 miljoen se juwele en kontantgeld van die omstrede Gupta-familie gesteel is op hulle Johannesburgse landgoed. Na wat berig word…
Suid-Afrika ondervind tans probleme met ‘n opbouende negatiewe betalingsbalans. Aan die een kant het die swak wêreldekonomie uitvoere belemmer; die saak word verder bemoeilik deur voortdurende stakings en meer onlangs…
Dr. Anton Neethling, ’n man wat daarop aanspraak maak dat hy kanker kan genees, is tans deur verskeie geneeshere gekritiseer en is bedenkinge uitgespreek oor sy behandelings met masjiene en…
Jaco Strydom (27) het na bewering Martie, sy eie ma, in die gesig geskiet, maar haar eers met ’n mes aangehou wat hy teen haar keel gehou het. Strydom het…
In die Paarl het ’n bees wat vir die slagpale bedoel was, besluit om weg te breek vir sy veiligheid en die hasepad gekies. In een van die Paarl se…
Die aanbeveling wat Rusland gemaak het om ’n inval van die VSA te voorkom, is uiteindelik deur Sirië aanvaar en sal hul chemiese wapens bloot te lê en ook produksie…
Die Verenigde Nasies het in ’n spesiale verslag aangedui dat miljarde dollar se ongebruikte voedsel weggegooi word vir verskillende redes, terwyl miljoene mense onder die broodlyn leef. Die VN se…
Nuutste kommentaar