Positiewe aanslag verwelkom
TLU SA verwelkom pres. Jacob Zuma se oproep aan kommunikasiestudente om meer positief te rapporteer oor nuusgebeure, sodra hulle die kommunikasiewêreld sou betree. “Die land en sy mense het…
TLU SA verwelkom pres. Jacob Zuma se oproep aan kommunikasiestudente om meer positief te rapporteer oor nuusgebeure, sodra hulle die kommunikasiewêreld sou betree. “Die land en sy mense het…
Die finansiële state van die SABC het ‘n negatiewe verslag van die ouditeur-generaal verkry. Benewens swak bestuur wat uitgewys is, is daar ook verskeie tekortkominge in die geldelike sy van…
In Pretoria het drie boewe wat wou inbreek by ’n voertuig, hulleself vasgeloop toe hulle op die vlug geslaan het en per abuis in ’n eenrigting straat beland het. Die…
As jy wegskram van die waarheid, of as jy probeer om die waarheid te verdraai, dan is jy besig om ten minste die waarheid skuins te hou, of kortom, blatant…
Adv. Vincent Maleka SC het in die Paleis van Justisie namens die “Freedom Under Law” (FUL) gesê dat dit verkeerd is van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) en sy hoof van…
Kaptein Herman Lubbe, bevelvoerder van die Veediefstaleenheid het in die hof getuig dat daar nog baie verdagte veediewe is wat betrokke is by die vermeende sindikaat wat sowat R2,4 miljoen…
Kan jy nou meer…meer lieg as die klein Kaapse kêreltjie wat meer kortkom as net sy voortande. Die uitdrukking lui: Lieg soos ‘n tandetrekker, maar dit wil voorkom asof dit…
Die belangstelling om ’n duur ruimtereis te onderneem, is aan die toeneem, en daar is reeds meer as 500 welvarendes wat begin toustaan om Virgin Galactic, se “Space Ship 2”,…
Die Britse Minister van Buitelandse Sake, William Hague, het tydens sy besoek in Suid-Afrika gevra dat ondersoek gedoen word na die verkiesing in Zimbabwe. Hy het gister gesê dat Brittanje…
Die beplande steenkool ontginning in die Soutpansberg gebied is goedgekeur te midde van ernstige besware wat ingedien is. Die maatskappy, Coal of Africa (CoAL), beoog om Makhado-myn ten noorde van…
WANT kyk, die dag kom, en dit brand soos ’n oond. Dan sal al die vermeteles en almal wat goddeloosheid bedrywe, ’n stoppel wees; en die dag wat kom, sal…
’n Pasiënt wat weens geloofsoortuigings nie glo aan bloedoortappings nie, het vereis dat ’n spesiale produk, wat voorheen in die land beskikbaar was, uit die VSA ingevoer word om as…
’n Erfenis konsultant, Anton Jansen, het gevra dat die Pretoria munisipaliteit nie weer ’n persoon met ’n verslete Japanese bakkie, wat ook ’n kruiwa besit, en ’n sak sement, moet…
Tot nog toe het mense geweet daar word na die Vryheidsfront se leier. Dr. Pieter Mulder, verwys as gepraat word van dr. Pieter. Dit gaan nou ietwat verander, omdat daar…
Die nuwe TV-kanaal “Africa News Network 7”, meer bekend as ANN7, of selfs Gupta-kanaal, se eienaars die omstrede Gupta-familie, het onderneem om sy advertensiebord langs die N1-snelweg by Sandton te…
Soms wil die motoris uit frustrasie self die brandstof in sy voertuig gooi, maar mag dit nie doen nie aangesien dit teen die wet is in Suid-Afrika. Die Wet op…
“Na ongeveer tien-en-‘n-half jaar, nader die “Boeremag-saak” op hierdie stadium snel die einde. Verlede maand het Regter Eben Jordaan ‘n Aansoek van die hand gewys waarin die beskuldigdes versoek het…
Aan die Oos-Rand in Sentraal Transvaal, is een van die honderde onpadwaardige taxi voertuie van die pad afgetrek naby Germiston, wat deur verkeersbeamptes bestempel is as ’n “doodkis op wiele”….
Die Verenigde Nasies se Wêreldwye verslag oor mense se geluk-toestand, is onlangs vrygestel en toon dat mense van Suid-Afrika in die 97ste plek is uit 156 lande waar die opname…
Die grootste van vier standbeelde wat in Suid-Afrika opgerig is van Nelson Mandela, word nou beplan om by die Uniegebou in Pretoria opgerig te word. Dit sal die grootste een…
Die omstrede ANC-jeugliga het blykbaar nou ’n nuwe blaadjie omgeslaan en ’n verskoning aangebied aan almal wat moontlik in die verlede deur die Liga verontreg of beledig is. Die tussentydse…
Die ANC het die “Mail & Guardian” aangesê om die storie te skrap oor Baleka Mbete, die ANC-voorsitter, wat blykbaar deur Gold Fields omgekoop is volgens die berig, en dan vir Mbete…
Nuutste kommentaar