$280 miljoen om raaisel op te los
Cape Canaveral, Florida. – Toe die laaste Apollo-ruimtevaarders sowat 40 jaar gelede die maan besoek het, het hulle met die terugkeer ook ’n raaisel saamgebring. Daardie raaisel gaan die wetenskaplikes…
Cape Canaveral, Florida. – Toe die laaste Apollo-ruimtevaarders sowat 40 jaar gelede die maan besoek het, het hulle met die terugkeer ook ’n raaisel saamgebring. Daardie raaisel gaan die wetenskaplikes…
In Lizy-sur-Ourcq, sowat 60 km vanaf Parys, Frankryk is ’n onbekende man (84) dood toe ’n sirkus olifant hom met die slurp geslaan het. Die olifant het vir onverklaarbare redes…
Die nuutste kabelkar in die Ruwe Suid-Afrika
Die jaarlikse Eerbetoon by die Moorddrift Monument, suid van Potgietersrust {Makapan} aan die oewers van die Nylrivier langs die ou N-1, word weereens beplan vir Erfenisdag, Maandag 24 September 2013….
In Amsterdam, Nederland, het die Van Gogh-museum ‘n verlore Vincent Van Gogh werk geïdentifiseer wat ook die eerste volledige werk is wat van dié meester ontdek is sedert 1928. Die…
Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hierdie week het ons ‘n heerlike sjokoladekoek , waarvan karringmelk een van sy bestanddele is. Geniet dit!…
Die Veertiende Sinode van die AP Kerk het op 2 September 2013 gekonstitueer. Die volgende persone is verkies op die moderamen van die Sinode: Voorsitter: Prof. JAE Adendorff; Ondervoorsitter: Prof….
Die oeroue verhaaltjie van die gans wat die goue eiers gelê het, het menige kleuter se verbeelding aangegryp. Nou lees ek in my geliefde koerant, Die Vryburger, dat hier nou…
’n Airbus V330 van Thai Airways is die tweede vliegtuig binne twee weke wat in ’n ongeluk betrokke is. Hierdie keer het die vliegtuig op die aanloopbaan gegly nadat ’n…
Die ondersoek na die omstrede wapentransaksies van Suid-Afrika, is gekortwiek in Pretoria, toe ’n waterpyp in die raadsaal gebars het. Die Seriti-kommissie, wat teen astronomiese koste aan die gang gehou…
Ongeveer 75,000 stakendes drom saam in die Randburg omgewing om hulle eis vir hoër besoldiging te demonstreer. Die stakendes sluit ook in die honderde petroljoggies wat aandring op ’n verhoging…
Die gestremde kleurling seun van die Wes-Kaap, Flippie Engelbrecht, het met ’n hartseer-storie duisende mense se harte aangeraak gedurende die afgelope maande nadat berig is van ’n beweerde aanranding deur…
Die ANC-regering is besig om die Waterwet te hersien met die doel om waater weg te neem van die landbou-sektor ten gunste van diegene wat “nie toegang het tot water…
Dit is die derde satelliet van Suid-Afrika wat gebou is, maar die eerste nano-satelliet wat gebou is in die land, word na Delft in Nederland, verskeep om daar saam met…
Dit is met die klik op ’n slimfoon wat jy kan parkeer met ’n Armadillo-T-motor en wat hy homself kan opvou sodat die motortjie die helfte korter word. Dié nuwe…
In die doodsnikke van die G20 tweedaagse beraad in St. Petersburg, het harde woorde geval tussen die Russe se mnr. Poetin en Obama van die VSA. Dit blyk dat mnr….
Watertekorte in Krugersdorp se munisipale gebied kan dalk etlike weke voortduur, en minstens solank as wat daar herstelwerk gedoen moet word aan die Kenmare opgaardam. Die Munisipaliteit het egter nagelaat…
Die Führer, Adolf Hitler, se jare lange lyfwag, is in die rype ouderdom van 96 jaar oorlede. Rochus Misch, was Hitler se toegewyde lyfwag, en is ook die laaste oorlewende…
’n Dame van Bloemspruit in die Vrystaat, Tolla Bothma, het gemeen sy kry twee papegaaie gratis as sy net vir die krat waarin hulle versend word, sou betaal. Sy moes…
Mnr. Hendrik Steyn van Petrusville van die Kairos-dormerstoetery, is die nuwe eienaar van ’n spog dier wat hom R150,000 uit die sak gejaag het. Die nasionale veiling van die Suid-Afrikaanse…
Die Padongelukkefonds (POF) word eersdaags vervang met ’n nuwe struktuur onder die benaming van die Padongelukke-voordeelskema (POVS) wat waarskynlik nog vanjaar deur die regering goedgekeur gaan word. Na verwagting sal…
’n Kwartaalverslag dui daarop dat Citypower ’n gemiddelde vergoeding van R40,000 per maand betaal aan sy sowat 1,600 werknemers wat beteken dat sowat R770 miljoen vir die jaar aan salarisse…
Vanderbijlpark – Jean-Heinrich Barnard (16) bly positief al moes sy regtervoet geamputeer word na ’n ongeluk met ’n motorfiets. Hy het vroeg in Augustus ernstige beserings opgedoen tydens ’n ongeluk…
Tydens die jaarlikse Nederburg-wynveiling, het die pryse selfs die mees onverwagte oortref, en met ’n omset van bykans R4,5 miljoen, het die helfte minder wyn dieselfde omset teweeg gebring as…
Gratis besoeke kan nou gebring word aan die Krugerwildtuin gedurende die week ter viering van die SANpark-week. Sedert 2006 het SANpark begin om mense gratis toe te laat by Nasionale…
Terwyl pres. Obama van die VSA alles in die stryd gaan werp om die kongres se seen te kry op ’n inval in die oorlog geteisterde Sirië, maak sekere verteenwoordigers…
Die nasionale kragvoorsiener, Eskom, is van plan om in die komende aantal jare tot sowat 150 Mega Watt (MW) se fotovoltaïese-sonkrag se infrastruktuur by die hoofkantoor, verskillende streekskantore en kragstasies…
Die Streekshof van Nelspruit het Nkomati Anthracite, ’n Steenkool-mynhuis in die Laeveld, met R5 miljoen beboet omdat dié maatskappy verskeie oortredings begaan het wat die omgewing benadeel.. Van die boete…
Mnr. Pieter Oosthuyse van die plaas Patryshoek in die Warden distrik was verplig om die hof te nader omdat die munisipaliteit se rou rioolwater sy plaas besoedel. Dit is die…
Die sewentiger jare was gekenmerk deur die brandstofkrisis van daardie tyd en dit is aan ons ouer garde bekend. In daardie tyd het ons ’n spoedbeperking van 80km/u. op ons…
Die ANC se Minister van Justisie, Jeff Radebe, moet eersdaags in die arbeidshof glo redes aanvoer waarom hy nie skuldig is aan minagting van die hof skuldig nie. Die verduideliking…
Tans is ’n hewige getwis aan die gang, wat daartoe gelei het dat die saak in die hof besleg moet word, tussen die SA Boerboel Telersgenootskap (SABT) en die Departement…
Mnr. Derick Cave van Victory Park, Johannesburg het ’n geselligheid by sy huis gehou waar hy sowat 25 gaste onthaal het toe drie gewapende boewe hulle wou beroof. Een van…
Die Wynberg Militêre basis in Kaapstad het die spot van die land geword, nadat foto’s op die internet versprei is, van die vrye toegang wat bendes en misdadigers het omdat…
Die beskrywing “sticks on fire” pas uitstekend by hierdie struik of klein boompie en hy vertoon pragtig in ons tuine, want die punte van die takkies is ligroos / roesbruin…
Nuutste kommentaar