Daily Archives: September 7, 2013

Groot nuwe olieveld vir Noorweë

Noorweë se minister van olie en energie, Ola Borten Moe, het Vrydag bekend gemaak dat sy land ‘n groot olieveld ontdek het in die Barentszsee. Die minister het bygevoeg dat…

Britte verontwaardig

Brittanje se eerste minister, David Cameron, het gereageer op ‘n beweerde opmerking van ‘n Russiese diplomaat dat Brittanje ‘n klein eilandjie is waarna niemand luister nie. Cameron het by ‘n…

Petrolstaking

Numsa het aangekondig dat hulle vanaf Maandag, 9 September, gaan begin staak. Die staking word uitgeroep ter ondersteuning van hulle jaarlikse looneise. Die staking sal van toepassing wees op vulstasies…

Geliefde wreed vermoor

In die Brandfort distrik is mev. Elisabeth de Bruyn wreedaardig vermoor in haar huis op die plaas waar sy geboer het. Die alom beminde dame se lewelose liggaam is op…