ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: September 5, 2013

Seriti-kommissie kry hope geld

Die Seriti-kommissie se getuienis-leiers word astronomiese bedrae betaal volgens dokumente van die parlementêre portefeuljekomitee oor Justisie. Die tien “getuienisleiers” verdien glo gesamentlik R50 miljoen per jaar. .Die vyf mees senior…

Potch-Universiteit kry swart viserektor

Prof. Rantoa Letšosa (43) is glo ’n akademikus wat as ’n veiligheidswag begin werk het, maar is nou die eerste swart viserektor van die Noordwes-Universiteit. Letšosa sê sy nuwe pos…

Pretoria wil Metro Nooddiens oorneem

Die sogenaamde Tshwane-metro (Pretoria-stadsraad) is nie bereid om langer tevrede te wees met die sukkelende Sentraal-Transvaalse Departement van Gesondheid nie. Die Raad vereis glo nou dat mediese nooddienste volledig aan…

Nuwe plan met Pretoria-naam

Die sogenaamde Tshwane-metro het begin om sonder slag of stoot, Pretoria se naam te verander na Tshwane, met die burgemeester van Pretoria aan die stuur van sake, deur die veelbesproke…

Afrikaans is inheemse taal

Dr. Joyce Sukumane, Direkteur van Taalbeplanning en Ontwikkeling by die Departement van Kuns en Kultuur, sê Afrikaans is ’n inheemse taal en sal assulks behandel word, sonder dat daar teen…

Mynbou dalk gefnuik

Die aansoeke van verskeie instansies om mynregte te bekom in die Chrissiesmeer gebied, is hopelik gefnuik as gevolg van die gesamentlike optrede van nie-regerings instansies wat die gebied geproklameer gekry…

Hof sien skokkende video

Die blou-oog seuntjie van Vanderbijlpark wat met ’n skok apparaat gemartel is, se mishandeling is in die hof vertoon met ’n vooraf opgeneemde video. Familielede het die gebeure as uiters…

Boer gee weg jou grond!

Die ANC-regime het ’n nuwe plan na vore gebring om boere van hulle grond te vervreem deur boere nou op een of ander wyse te “dwing” om aandele uit te…

Wees versigtig wat jy sê

’n Suid-Afrikaanse Inkomstediens werker het R40,000 skadevergoeding gekry van ’n egpaar wat op die Facebook lasterlike uitlatings teenoor haar gemaak het. Die waarnemende regter, Jan Hiemstra, het in die hooggeregshof…

Jakkals dans in die Bosveld

Hoe wonderlik is die natuur nie! In menslike terme eindig dit soms aan wreedheid maar in terme van die natuur is dit ’n daaglikse verskynsel en ook ’n noodsaaklikheid want…

S.A. se mededingingsposisie in wêreldterme

Die Global Competitiveness Index, wat deur die “World Economic Forum” (WEF) uitgereik word, se nuutste bekendstelling plaas S.A. in die 53ste plek in die wêreld uit 148 lande. Die land…

rolex replicas for sale