ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: September 4, 2013

Skole sluit in Noord-Transvaal

Die LUR van Onderwys in Noord-Transvaal het bekend gemaak dat sowat 170 skole in dié provinsie gesluit gaan word. Die LUR, Dikeledi Magadzi, sê die skole word gesluit weens die…

Polisiebeampte steel dwelms

Twee skelms, een ’n polisiebeampte en die ander ’n werknemer van SA Inkomstediens (SAID) is by die Lebombo-grenspos in hegtenis geneem nadat hulle glo betrap is dat hulle dwelms gesteel…

Kyk na die brein deur venster

 Amerikaanse wetenskaplikes het nou daarin geslaag om ’n venster in te bou in die skedel van ’n mens om sodoende na die brein se funksies te kyk. Dié nuwe tegnologie…

Regime wil hidro-breking goedkeur

Die ANC-regime is besig met voorbereidingswerk om hidro-breking te wettig in die Groot Karoo, te midde van veelvuldige bewyse dat dit onherstelbare skade aan die natuur sal veroorsaak. Die Minister…

Vrystaat boere herleef 1836 grensoorlog

Die boere naby die grens van die Bergkoninkryk, Lesotho, beleef iets van die Grensboere se “hel op aarde” soos in die jare 1836 aan die Oosgrens, voor die Groot Trek…

Ongerymdhede duur voort

Adam Carelse, die bedryfshoof van die Inspekterende Regter vir tronke, is sedert Maandag met spesiale verlof, maar Korrektiewe Dienste wou nie bekend maak waaroor dit gaan nie. Blykbaar is ernstige…

Boewe besteel en beseer bejaarde

In Hermanus is ’n bejaarde dame ernstig beseer toe sy deur diewe in haar huis aangeval is. Lt. kol. André Traut, ’n polisiewoordvoerder, sê die vrou (82) saam met haar…

Nuusflitse

’n Werknemer van die Departement van Korrektiewe Dienste (DKD) eis R600,000 nadat hy deur twee polisiebeamptes deursoek is terwyl hy byna nakend was. ’n Amptenaar van die Departement van Korrektiewe…

Elektriese kabel skok seun dood

Cobus Ras, ’n matrikulant van die Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, se lewelose liggaam is deur sy vader, Ao. Cobus Ras, van die Boschkop polisiestasie gevind waar hy langs die treinspoor…

Vrou van 64 stel rekord op

Diana Nyad van die VSA het 64 somers agter die rug, het vier keer probeer doen wat sy nou gedoen het, en is daarmee die eerste mens ter wereld wat…

Om te verkwis

Dit is maklik om met ’n ander se geld te werk, en dit te verkwis, veral as die sin vir waardes nie dieselfde is as die eienaars van die geld…

Lekker ou Jan

Lekker ou Jan Ou Oom Jan van Riebeeck het darem nou weer ‘n lelike ding oorgekom toe hy sommer die skuld gekry het vir Pretoria se naam. Sien, volgens Apson…

Orde!

 “Laat alles welvoeglik en ordelik toegaan” – 1Kor 14:40 “Want God is Nie ’n God van wanorde nie maar van Vrede, soos in al die gemeentes van die heiliges”. 2…

Numsa vat Cosatu hof toe

Numsa, die grootste vakbond wat aan Cosatu gekoppel is, gaan laasgenoemde in die hof aanvat oor Zwelinzima Vavi se skorsing as hoofsekretaris van dié vakverbond. Numsa het die besluit geneem…

Facebook weier ANC versoeke

Tot onlangs het die ANC regime reeds 14 versoeke tot Facebook gerig om inligting oor gebruikers aan die staat te openbaar. Facebook het egter geweier en geeneen van die versoeke…

rolex replicas for sale