Nokia nou in Microsoft stal
Microsoft het ‘n stap verder gevorder om een van die grootste rolspelers in die slimfoonmark te word met sy aankoop van Nokia. ‘n Bykomende voordeel is dat die infrastruktuur van…
Microsoft het ‘n stap verder gevorder om een van die grootste rolspelers in die slimfoonmark te word met sy aankoop van Nokia. ‘n Bykomende voordeel is dat die infrastruktuur van…
Die 18 jarige Mduduzi Lucky Mpila van Barberton in Oos-Transvaal, is in die Nelspruit-streekhof skuldig bevind op aanklag van poging tot verkragting op ’n vyfjarige kind. Mpila, is ’n gr.10-leerling,…
Die Minister van Kuns en Kultuur, Paul Mashatile, is besig om blankes van Suid-Afrika, en in besonder, die inwoners van Pretoria te tart met sy uitlatings oor die status van…
Die tydperk September 2004 tot Augustus 2013 het 2 638 skuldigbevindings vir korrupsie van amptenare gehad. Die syfers is op 2 September 2013 deur die president van die ANC-regime, Jacob Zuma,…
Tydens ’n mediakonferensie in Pretoria het pres. Zuma ’n toespraak gelewer en ook oor die goeie hoedanighede van die nasionale polisiehoof, genl. Riah Phiyega gepraat. Zuma het ondermeer na haar…
Terwyl die moorde en martelings op ons mense voortgaan, sal dit wys wees om onsself so goed as moontlik voor te berei. Hoë mure, elektriese heinings en groot waghonde is…
Henrico Adendorff, ’n polisiebeampte van Kaapstad, is dalk sy pos as lid van die polisie kwyt omdat hy na bewering ’n bottel whisky by ’n ander polisieman gesteel het tydens…
As die wêreld warm word, vlug ek maar na die koelte van die lapa, waar daar sommer kans is om bietjie te dink oor die moet en moenie van die…
Diewe het vir ’n tweede keer binne twee maande toegeslaan op die Generaal De Wet apteek in Bloemfontein nadat hulle die alarmstelsel, asook die kring-televisiestelsel, buite werking gestel het deur…
Die Duitse Bondskanselier, dr. Angela Merkel, van die Christen-Demokrate, het die vloer gevryf met haar teenstander in ’n TV debat toe sy Peer Steinbrück, die Sosiaal-Demokrate se leier, behoorlik geantwoord…
Prof. Charles Parry, direkteur van die Mediese Navorsingsraad (MNR) het bevind dat 130 Suid-Afrikaners elke dag sterf aan ’n alkohol-verwante oorsaak. Prof. Parry is betrokke by die Navorsingseenheid oor…
Die stryd in die Demokratiese Republiek van die Kongo kan ’n lang uitgerekte oorlog word as politici nie oplossings vind vir die konflik tussen regeringsmagte en rebellegroepe nie. Die Suid-Afrikaanse…
Op die plaas Bokpoort, in die Upington distrik, word nog een van ’n reeks sonkrag-aanlegte opgerig om die nypende tekort aan krag te probeer verlig. Ongeveer 600 mense uit die…
Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Die lente is hier, en ons vier dit vir die volgende paar weke met heerlike koek- en tertresepte….
Mnr. Attie van Wyk, van Jan Kempdorp distrik, se bulterriër het in sy afwesigheid, een van sy plaaswerkers by die agterdeur van die huis doodgebyt. Sy broer Piet het die…
Die afgelope naweek het talle skole deurgeloop onder die diewe se aanslag om rekenaartoerusting te bekom, en skole in die Vaaldriehoek het swaar verliese gelei toe rekenaars en klanktoerusting ter…
Slegs 14% van Suid-Afrikaners lees boeke en ’n skrale 1% is bereid om te betaal vir ’n boek om te lees daarin. Hierdie skokkende gegewens is bekend gemaak deur die…
“In die naam van Jesus Christus, gaan hier weg!” Dit is die woorde wat die jong Jan Hendrik Jooste (20), ’n eerstejaarstudent vanTukkies, om die vier swartes te verwilder…
Nog ’n skoolseun is deur ’n taxi raakgery toe hy oppad terug huis toe gestap het saam met twee klasmaats, en is in ’n kritieke toestand opgeneem in die Helen-Joseph…
Die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU) is besig met ’n intensiewe ondersoek na die moontlikheid om ’n internasionaal erkende matriekeindeksamen te bekom vir Afrikaanssprekende leerlinge. Die president van SAOU, Dr. Jopie Breed,…
Alle betrokkenes by die vonds hou asem op oor die uitslag wat spoedig verwag word oor die 7 kg “goudstaaf” wat in ’n plakkershut gevind is. Mynhuise, sekuriteit organisasies, die…
Mnr. Pieter Strydom (24) van Heidelberg het die vreemde avontuur aangepak om ’n nuwe rekord op te stel wat nou in die Guinness-rekords opgeteken word vir die langste braai-marathon. Hy…
Die polisie het te veel onopgeloste sake wat reggestel moet word, en daarom gaan afgetrede speurders weer terug geroep word om dié tekortkoming reg te stel deur hul ervaring aan…
Die Landmark-stigting het ’n projek van stapel gestuur om die voorkoms van luiperds en ander roofdiere in die Tuinroete gebied te bepaal. Die eerste gegewens toon dat daar tenminste…
Die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) het die bestuur van Krygkor aangesê om R730,000 te betaal aan dr. Kobus Joubert, ’n senior bestuurder, wat onregmatig afbetaal is. Willem…
’n Jongman van 32 jaar is in hegtenis geneem nadat hy teen 208 km gery het in ’n 120 km sone op die N12, en daarna nog as rede aangevoer…
’n Nigeriër, wat vermoedelik ’n dwelmhandelaar is, is vasgetrek nadat hy met versteekte dwelms in sy besit betrap is. Hy het ook ’n stopteken geïgnoreer en boonop ’n ongeluk in…
Die ANC-regering sal nie oorweeg om die gewraakte Wet op die Administratiewe Beregting van Padverkeersmisdrywe (Aarto) te skrap nie en sal dit maak werk. Die regering besef dat daar ’n…
’n Bejaarde dame (79) het Sondagoggend in ’n dubbelverdiepinghuis in Monumentpark, Pretoria, doodgebrand nadat ’n brand in die huis ontstaan het. Die brand het blykbaar gedurende die nag ontstaan…
Nuutste kommentaar