ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: September 2, 2013

Gesin uitgewis in ongeluk

’n Man, sy vrou, en hul agt maande oue baba van Brits, is opslag dood in ’n motorongeluk toe hul voertuig teen ’n vragmotor gebots het op die R556, in…

Sewe sterf in gru-ongeluk

In ’n botsing tussen vyf voertuie op die N6 hoofweg tussen Reddersburg en Bloemfontein, het nie minder as sewe mense omgekom nie. Die paramedici het later bekend gemaak dat twee…

Steenkamp-moorde verhoor begin

Die Griekwastad-moordverhoor begin vandag in die hooggeregshof van Noord-Kaap waar die ondersoekbeampte, kol. Dick de Waal, die kruisondervraging sal waarneem.   Kol. De Waal het voorheen bekend gemaak dat hy…

Zuma word gedagvaar

Adv. Pikkie Greeff, woordvoerder van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermagunie (Sanwu), sê dat pres. Zuma se naam op die lys verskyn van mense wat moet getuig in die militêre hof, rakende…

Mulder bepleit koalisie

Dr. Pieter Mulder van die Vryheidsfront Plus (VF Plus) het geseq dat daar geen ander resep is as koalisies tussen opposisiepartye nie, as hulle die ANC wil verslaan.   Dr….

Boer by sy huis geskiet

Mnr. Garth Johnson, ’n boer van Waterval-Boven, is verlede Vrydag by sy huis geskiet en is later in sy vrou se arms dood.   Johnson het rondom  6.00 nm. by…

Ongeluk eis twee broers

Twee van drie broers wat op die N1 naby die Lynnwood-afrit met hul motor teen ’n stilstaande vragmotor gebots het, is opslag dood, en die derde broer is ernstig beseer….

Joost en Amor weer bymekaar

Joost van der Westhuizen is oppad terug na Amor, sy vrou, se woonplek waar hy eersdaags gaan intrek, om permanent daar te woon.   Enkele jare gelede het ’n hewige…

Nasionale Vervolgingsgesag dalk korrup?

Korrupsie-aanklagte teen Jacob Zuma is blykbaar nou deur die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) terug getrek, te midde van die regsadvies deur twee van die land se bekendste en bekwaamste advokate, om…

Polisie al weer moord gepleeg?

Mnr. Bertus Moolman, wat grond aan swartes verhuur om te plak, sê hy sal baie verbaas wees as die ondersoek wys dat iemand raak geskiet is met die haelgeweer waarmee…

Aangestel -met geraamtes en al

Drie noodsaaklike aanstellings moes gemaak word voor die einde van Augustus  en pres. Zuma moes, op die laaste, Saterdag die aankondigings doen om nie beskuldig te word dat hy hofbevele…

SABC wil "positiewe" nuus uitsaai

Die waarnemende bedryfshoof van die SABC, Hlaudi Motsoeneng, sê mense is moeg om na misdaad en “slegte nuus” te luister, daarom gaan die SABC voortaan 70% “goeie nuus”, en hoogstens…

3: Noord-Wes: Fedsas wen Departement

Die Federasie van Beheerliggame van Suid-Suid-Afrikaanse skole het in Noord-Wes, na vergeefse pogings om met die Departement van Onderwys te konsulteer, hulle tot die Hooggeregshof gewend om nuwe  regulasies ter…

Motor rubriek – Range Rover Sport

Land Rover dateer uit die na oorlogse tyd en was ontwikkel as die eweknie en opposisie van die “army Jeep”. Vandag se dae sien dit anders daar uit en is…

Fedsas wen Hofsaak in Sentraal Transvaal

Die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) het ‘n aansoek teen die Onderwysdepartement van Sentraal Transvaal, en die LUR vir Onderwys ingedien by die Hooggeregshof in Johannesburg en ‘n…

Aanstelling van regters onder vergrootglas

Tien poste van regters is vakant waarin aanstellings gedoen moet word, en talle vrae word nou gevra oor die kundigheid van mense wat oorweeg word. Die Regterlike Dienskommissie se kortlys…

Drie tugondersoeke kos R15 miljoen

Die Wes-Transvaalse Departement van Finansies het onreëlmatig sowat R15 miljoen aan regsdienste bestee om drie tugondersoeke na amptenare te hanteer.   Adv. Thuli Madonsela, Openbare Beskermer, het die opspraakwekkende nuus…

Polisiebeamptes leer bestuur

In die Oos-Transvaal word lede van die polisie geleer om motor te bestuur as hulle nie oor ’n lisensie beskik nie. Sowat 150 lede gaan nou deur die polisie se…

NH Kerk besin oor homoseksuele lidmate

Die vraag of die Nederduitsch Hervormde Kerk tydens die komende Algemene Kerkvergadering (AKV) die eerste Afrikaanse kerk sal wees wat die sogenaamde diskriminasie teen homoseksuele lidmate gaan laat vaar, word…

Staatsamptenare – skool toe!

Lindiwe Sisulu, Minister van Staatsdiens en Administrasie, het glo gesê dat alle staatsamptenare gaan verplig word om ’n nuwe diens-manifes te onderteken en die nuwe “regering skool” moet ook bygewoon…

Tuks dosent loop oor haatspraak

Dr. Louise Mabille, ’n dosent in filosofie, aan die Universiteit van Pretoria (UP) het haar bedanking ingedien na bewerings dat sy haar skuldig gemaak het aan rassisme en haatspraak.  …

Jan van Riebeeck die skuldige

In die Pretoria stadsraad het ene Apson Makaung, ’n ANC raadslid te kenne gegee dat dit Jan van Riebeeck is wat Pretoria sy naam gegee het sonder om eers te…

Moenie jou boete betaal

Die verkeersboetes wat deur die Johannesburgse metropolisie uitgereik is, vir sowat 2,5 miljoen oortredings wat voor 31 Junie uitgereik is, hoef nie betaal te word nie. Dié boetes is ongeldig…

Nog RSA-soldate gewond

Een van die Verenigde Nasies se soldate is dood en twee Suid-Afrikaanse soldate is ernstig gewond tydens hernude gevegte tussen VN Magte en die M23-rebelle ivan die Demokratiese Republiek van die…

Dis September en boomplantmaand

Dis September en boomplantmaand   Dis lente en dis boonop boomplantmaand en tuiniers kan sommer sien die groeityd is hier.  Let op hoe pragtig groen word die grasperke en dis…

Bemanning mag nie RSA verlaat

Negentien bemanningslede van die Kiani Satu moet in Suid-Afrika bly en mag voorlopig nie die land verlaat nie.. Die hofbevel het gekom ná ’n hofaansoek deur die eienaars en hul…

Dolfyne herken mekaar

Twee dolfyne wat mekaar as kleintjies gesien het, het mekaar na twee dekades weer gesien en het hulle mekaar herken.   Dié twee pragdiere het mekaar uitgeken aan fluitgeluide wat…

Petrolprys aangepas

Die Departement van Energie het bekend gemaak dat die nuwe maandelikse aangepaste petrolprys vanaf Woensdag, 4 September, verlaag met 5c per liter. Diesel met 0.05% en 0.005% swaelinhoude verhoog onderskeidelik…

Julie se handelsbalans gly verder

SA Inkomste Diens se datavrystelling van Julie se handelsyfers toon ‘n tekort van R14.42-miljard vir die maand. Uitvoere was R75.69-miljard en invoere R89.89-miljard. Beide invoere en uitvoere het effens verhoog…

rolex replicas for sale