ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: September 2013

S.A. se handelstekort vergroot

Die treurmare met Suid-Afrika se maandelikse negatiewe handelsbalans duur steeds voort te midde van stakings wat nie wil ophou nie. Die handelstekort vir Augustus 2013 was R19.1-miljard, teenoor die tekort…

Vir die huisvrou- Malvalekkerdroomtert

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel).   Hierdie week deel ons ‘n droom van ‘n tert met die lesers! Dis voorwaar ‘n trefferresep.  …

Regime probeer aansien herwim

Die SA Lugmag se Silwer Valke, het uiteindelik weer in die openbare oog verskyn, met ’n lugskou in Germiston aan die Oos-Rand, na maande se afwesigheid. Die elite span van…

Lapa praatjies

Soms is ek alleen in die lapa, besig met my eie gedagtes. Dit is ’n bekende feit dat ons volk se natuurlike aanwas te min is om ’n redelike groei…

Bankrot SABC gee "goue handdruk"

Dit het nou eers bekend geword dat die voormalige hoof van die SABC se Nuus en Aktualiteit, Phil Molefe, met ’n goeie “goue handdruk” gegroet is gedurende Mei vanjaar Die…

Amper ‘n liegstorie

’n Nuwe onderneming wat wegneem etes bies, bekend as Burger King, het nou ’n nuwe metode om slapskyfies te maak wat glo minder vet bevat. Hulle maak aanspraak daarop dat…

Foutbal

Foutbal!   Hierdie naweek het ek die twyfelagtige voorreg gehad om die toets tussen Suid-Afrika en Australië te sien. Wat die ervaring nog meer interessant gemaak het, was dat ek…

Nou net ‘Skoon hande’ polisie?

;widows: auto;-webkit-text-stroke-width: 0px; word-spacing:0px’>Dit is bekend dat 191 polisielede die afgelope twee maande gearresteer is weens hul beweerde betrokkenheid by een of ander misdaad, soos moord, verkragting, korrupsie en bedrog…..

Ciprus vandag

Ciprus was sowat ses maande gelede groot nuus deurdat sy beleggers verplig was om elkeen ‘n geldelike bydrae te lewer om die land se ekonomie te red. Daar moes €10-miljard…

ANC verdeeldheid – Kasrils vs Jordan

Ronnie Kasrils, en Pallo Jordan, albei voormalige ANC ministers, vryf mekaar deeglik op in ’n bekgeveg tydens ’n paneelbespreking wat aangebied is deur die Sentrum vir Konflikoplossings in Kaapstad. Kasrils,…

Engelse vereer Natalie.

Natalie du Toit, bekende Suid-Afrikaanse Paralimpiese swemmer is deur koningin Elizabeth II van Brittanje vereer. Sy het die titel Member of The Most Excellent Order of the British Empire vir…

Nog aanvalle in Kenia

Hernude terreuraanvalle in Kenia deur die Somaliese Al-Sjabaab-terreurgroep het tot die dood van nog drie mense gelei. Die terroriste het eers Mandera, ‘n dorp naby die Somaliese grens, aangeval en…

Sogenaamde Wit weduwee wêreldwyd gesoek

Die Britse Moslem, ­Samantha Lewthwaite, is waarskynlik een van die mees gesoekte vrouens in die wereld en het na bewering vroeër vanjaar in Pretoria, en waarskynlik ook in ander stede,…

Erfenisdag in die Noorde

Die Redakteur  Die tradisionele Erfenisdagviering hier in die Noorde van ons land is by die Moorddrift-monument waar die moorde van September 1854 in herinnering geroep word. Vanjaar het ons daarin geslaag om…

Verloofring verloor en gevind

As jy jou verloofring opdie strand van Mosselbaai verloor het, is daar ’n baie skraal kans dat dit gevind gaan word. As die verloofring, ter waarde van R50,000 dan eers…

Bloemfontein roep die volk!

Die Dankbaar Geloftefeeskomitee in Bloemfontein bied ’n pragtige program aan gedurende Desember vanjaar. Hulle rig ’n uitnodiging aan behoudende Kultuurorganisasies, en belanghebbendes, om die geleentheid by te woon. Lesers en…

Hy bou sy eie motortjie

Matrikulant Marinus Moolman (18), gaan miskien sy klere huur vir die matriekafskeid, maar hy sal sy metgesel, Marijke, beslis saam met hom neem in sy eie voertuig, wat hy self…

Nuwe tennis-sterre van SA

Hier kom ’n ding! Suid-Afrika spog met twee egte Boerenooientjies, wat die wereld aan die brand slaan met ’n tennisraket. Zoë Kruger (11) en haar sussie Isabella (8), is beide…

Barbaarse kattebak-moord

Jean-Pierre Malan is aangekeer in verband met die moord op Dustan Blom.  Malan is die afgelope vyf jaar verskeie kere gearresteer weens die vermeende besit en vervaardiging van dwelms en…

Donker Kersfees vir dorpe.

Twee Vrystaatse munisipaliteite se krag gaan op 4 en 6 Desember afgesny word nadat versuim is om elektrisiteitsrekeninge van miljoene te betaal. Die Maluti-a-Phofung en die Ngwathe-munisipaliteit is bykans R400 miljoen…

Bill Gates erken fout

Die magnaat en medestigter van Microsoft, Bill Gates, het uiteindelik erken dat die sleutel kombinasie “Control-Alt-Delete” ’n groot fout was om ’n funksie te verrig..  Gates het kommentaar gelewer op…

Motor rubriek – Audi RS7 Sportback

Audi motors is ’n bekende gesig op ons land se paaie en sedert die begin jare het dit ’n reputasie opgebou as betroubaar, luuks en het selfs motors ontwikkel wat…

Afriforum skree, boikot!

Die multikulturele vakbond, Solidariteit, se burgerregte organisasie Afriforum, versoek die rugbyondersteuners om wedstryde op Loftus Versfeld te boikot, omdat die Blou Bulle Maatskappy (BBM) ten gunste van ’n kwotastelsel gestem…

Ons groet ds. Nico

Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika se bekende teoloog, en redakteur van die kerk se amptelike tydskrif, Die Kerkblad, ds. Nico van der Merwe, is in die ouderdom van 71 jaar…

Tjek onderskep nou SAID verlies

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) is ’n aansienlike bedrag kwyt, en dit nadat hul tjek aan ’n maatskappy gepos het, wat onderskep is deur skelms, vinnig gedeponeer is en toe weer…

So is hulp aangebied

Toe die Van Wyk-gesin van Henneman, waarvan die broodwinner reeds weke in die hospitaal is, se buitegeboue afbrand, en al sy gereedskap vernietig word, was die familie radeloos en moedeloos….

Oorwerkte vlieëniers slaap

Een van die Britse lugrederye se passasiersvliegtuig, met ’n vol gelaaide 320 passasiers aan boord, was salig onbewus daarvan dat die vliegtuig in die lug is sonder ’n vlieënier aan…

Vreemde magsvertoon

Die inwerking stel van die e-tol op snelweë in Sentraal Transvaal is volgens die ANC, ’n uitgemaakte saak, dit hang net af wanneer dit gaan gebeur. Die Minister van Vervoer,…

Boom Aalwyn / Aloe barberae of Aloe bainesii

Die boom aalwyn het geen bekendstelling nodig nie. Dit is een van die mooiste fokuspunte in ons tuine en hy is inheems. By die meeste kwekerye staan hy net bekend…

Brandstofprysverlaging

Motoriste kan uitsien na Woensdag, 2 Oktober, se maandelikse hersiening van die petrolprys. Die prys van petrol verlaag Woensdag met 20c en 19c per liter onderskeidelik vir 95 en 93…

Terroriste vermoor onderwyser

Mnr. Hans Jonker, ’n onderwyser by die Prestasie Skool in Germiston, is verlede Vrydag in sy huis deur vier terroriste doodgeskiet. Hans woon in Van Dykpark, Brakpan, is oorval en…

Totsiens Apartheid

In ’n stemming van afgevaardigdes by die Algemene Kerkvergadering het die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika finaal sy afkeur oor die beginsel van afsonderlike ontwikkeling (apartheid) uitgespreek en hulle ouers…

Pretoria word Swartmanstad

Dit blyk dat die ANC is sy haatveldtog teen blanke Pretoria, nou ’n nuwe strategie gaan toepas om die hoofstad se beeld van ’n blanke stad te omskep in ’n…

Verkenners ondersteun CVO-Vierfontein

Die Verkenners het gedurende September 2013 die CVO skool van Vierfontein  besoek.  Die Trofeë is aan die skool oorhandig aan die skoolhoof, mev. Lore de Vos, deur mnr. Johan  de…

Zuma dalk aangekla?

Die kanse dat pres. Jacob Zuma weens dieselfde redes as Richard Mdluli weer in die hof kan beland, word ’n sterk moontlikheid. Dit is die mening van n senior regsgeleerde…

Onmin by Unisa

Malema se Ekonomiese Vryheidsvegters het handgemeen geraak met ANC ondersteuners by Unisa waar eersgenoemdes op Malema gewag het om hulle toe te spreek oor sy “party” se grond-gryp beleid. Ondersteuners…

DIE LANGE HOOP

Resensie – Die Lange Hoop Skrywer: C.S. Steenekamp Plek: Senotaafsaal, Voortrekker Monument tot Saterdag. Die opvoering van Die Lange Hoop het net weer bevestig hoe talentvol die Afrikanervolk is. ‘n…

Stormloop uit Rusland

Die Russe het ewe skielik besef dat Suid-Afrikaanse wyne, veral die vonkelwyne, van die beste ter wereld is, en nou is daar ’n stormloop soos min. Rusland se aankope van…

Senior polisielid het gelieg

’n Kolonel in die SAPD van Natal, Vincent Mdunge, het blykbaar bedank toe dit bekend geword het dat hy bedrog gepleeg het omdat sy matrieksertifikaat glo vervals is. Die bewerings…

"Cowboys" en "Crooks" in Wadeville

In Wadeville, Germiston, aan die Oos-Rand het mense ’n ware “cowboys” en “crooks” sien afspeel toe ’n oor en weer skietery tussen polisie en terroriste, helder oordag plaasgevind het. In…

Swanger Suid-Afrikaner angsvol in Nairobi

Mev. Annerie Jansen van Rensburg, en haar man woon in Nairobi, sowat 1 km weg van die Westgate terrein waar die terreuraanval plaasgevind het. Annerie is swanger en het saam…

Motoriste stil van verbasing

Daar is nie waarheid in die Britte se storie dat Johannesburg se strate met goud uitgelê is nie, en ook nie dat die leeus op die goue plaveisel van die…

Mynwerkers eis vergoeding

Anglo American SA (AASA) het ’n skikkingsooreenkoms aangegaan met 23 mynwerkers wat voorheen vir die myngroep gewerk het, en nou beweer dat hulle silikose opgedoen het gedurende hul werkstyd in…

Wildstroper geskiet – nou probleme

’n Wildstroper probeer steel wat nie aan hom behoort nie, jaag weg toe hy betrap word deur die eienaar se seun, word geskiet, en is nou ’aangekla vir moord. Mnr….

1:Exclusive-Books struikel

Die Exclusive Books-groep se voortbestaan is waarskynlik in gedrang aangesien die verkope van hul boeke feitlik daagliks afneem, en oorweging word gegee om ander produkte te verkoop ten einde ’n…

E-Tol hofsaak afgesluit

Jacob Zuma, die ANC-president, het  die weg gebaan om tolpaaie te wettig in Sentraal Transvaal deur die ondertekening van die uiters omstrede Wysigingswetsontwerp, bekend as die e-tol Wet. Nieteenstaande die…

Aardklop ook godslasterlik

Mense het in groot getalle uitgestap toe dit nie net by ’n skelwoord of twee gebly het nie, maar duidelik skuldig is aan godslastering. Dit is die mening van tientalle…

Nuwe eiland het ontstaan

Pakistan het een van die kragtigste aardbewings van dekades beleef wat die dood van 330 mense teweeg gebring het nadat etlike honderde modderwonings inmekaar getuimel het. Die kragtige aardbewing het…

Malema verloor steun

Malema se Ekonomiese Vryheidsvegters (EVV) het van sy mees prominente leiers verloor toe sowat 150 ondersteuners bedank het en hulle by die Agang aangesluit. Die EVV organiseerder. Pule Matshitshe, het…

Pietersburg is "donker Afrika"

Woensdagmiddag het Pietersburg verander in status na Donker Afrika toe die grootste deel van die stad sonder krag gelaat is nadat kabeldiewe toegeslaan het. Kabels, byna ’n kilometer in totaal,…

rolex replicas for sale