Zuma besoek Maleisië

Pres. Jacob Zuma het tydens sy besoek aan Maleisië die erewag van die verwelkoming-seremonie by die Perdana Putra-gebou in, Putrajaya geïnspekteer.

.

Zuma het by die geleentheid glo gesê dat Suid-Afrika en Maleisië soortgelyke uitdagings het wat te bowe gekom moet word, waarvan ongelykhede en armoede van die belangrikste is.

Foto – Zuma inspekteer die erewag