Terroriste vermoor blanke vrou

Vier terroriste is gevange geneem nadat hulle ’n grusame moord gepleeg het op Vivien Ponte (57) van Oranjeville in die Vrystaat.

 

Die mans is blykbaar gister, ’n dag na die moord gepleeg is op Vivien Ponté, gevang. Die polisie en haar bure het op die verbrande liggaam van Ponte afgekom  

Konst. Peter Kareli van die polisie het bevestig dat vier mans in die ouderdom tussen 23 en 27 by hul huise in die nabygeleë swart woongebied gekry is.  Een van die swartes het blykbaar naweke vir Ponté in die tuin gewerk.

Van haar besittings is by van die terroriste gevind.

 “As ek aan die slaap raak, ‘hoor’ ek haar skreeu,” het die buurvrou later geseq

Die polisie vermoed dat sy verkrag, vasgebind en  verwurg is, waarna die huis se hoofslaapkamer, met haar daarin, aan die brand gesteek is.