Sanger herstel tuis.

Die opbreek van sy huwelik het die sanger Rudi Claase in die hospitaal laat beland. Sy vervreemde man, Stephen Swart, het bevestig dat hy terug by sy huis is om aan ter sterk.

 

Claase het oor die naweek ‘n oordosis pille gedrink en sy een pols met ‘n mes gesny.

 

Die sanger was die sangmaat van Corlea Botha gewees.