Sandton se "dakwoning"

Die spoggerigste dakwoning is waarskynlik in Morningside, Sandton, en word nou te koop aangebied vir ’n winskopie bedrag van R60 miljoen.

 

Die vorige rekord was R35 miljoen wat vir ’n woonstel betaal is.

Dié dakwoning is in “The Regent” geleë en is 585 vierkante meter groot.

 

“Sandton is die finansiële en inkopie middelpunt van die land en luukse wooneenhede is gedurig in aanvraag by Suid-Afrikaners en buitelanders.

Foto – Een vertrek van die woning