Polisiediens moet weer betaal

Die ANC-regering moet die eise van 14 plaaseienaars betaal omdat die boere se plase afgebrand het alhoewel die polisie nie van nalatigheid beskuldig is nie. Die brand het naby die polisie se skietbaan by hul opleidingsentrum in Thabazimbi ontstaan.

 

Regter Johan Louw het in die Pretoria Hooggeregshof uitspraak gelewer waarin die regering aanspreeklik gehou word vir die boere se skade. Die Minister van Veiligheid en Sekuriteit is direk verantwoordelik en moet  van die Suid-Afrikaanse regering en die minister van veiligheid en sekuriteit (nou polisie) om die eisers te vergoed vir hul brandskade is bewys.

 

Die hofsaak van die boere is gesamentlik hanteer omdat die skade deur dieselfde brand veroorsaak is gedurende 2008.

 

Die polisie bedryf ’n Instituut, bekend as Verdrag op die 9, 000 ha grond.

 

Die brand het uitgebreek terwyl studente van die Nasionale Intervensie met ’n skietoefening besig was.

 

Die totale bedrag aan skadevergoeding beloop derduisende Rand.