ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: August 2013

SABC bly spandabelrig

Die Nasionale Uitsaaier het meer as R6,miljoen aan buitelandse opleiding spandeer om 23 senior bestuurders verder te bekwaam en daarmee 22% van die totale begroting vir opleiding bestee aan minder…

Nuusflitse

·        Rusland se sportminister het gesê gay atlete is welkom om aan die 2014 Olimpiese Winterspele in Sochi deel te neem solank hulle ‘n nuwe wet, wat “homoseksuele propaganda” verbied,…

AARTO soos E-tol ook ‘n mislukking

Slegs 13% van die boetes wat deur Aarto hanteer word, en sedert 2008 uitgereik is, word ingevorder.   Dit beteken dat die grootste mislukking daarin geleë is dat mense steeds…

Stropers vergiftig aasvoëls

Sowat 500 aasvoëls is in die Caprivi-gebied van Namibië vergiftig deur olifant stropers wat doelbewus ’n karkas in die Bwabwata-reservaat met gif behandel het omdat die aasvoëls die stropers se…

Terroriste skiet ma van twee

Mev. Teresa Hammond (43) van Ekandustria naby Bronkhorstspruit is in haar arm gewond toe terroriste ’n aanval uitgevoer het op haar, en haar gaste is selfs op die teerblad rond…

Ons koerant word wyd gelees

Gedurende die afgelope weke het ons tegniese manne baie ure ingesit om die “Nuus wat saakmaak” blitsvinnig op die voorblad te kry, vir vyf dae van die week, elke dag….

‘n Grootse voorreg!

Kyk, seuns is ’n erfdeel van die HERE; die vrug van die moederskoot is ’n beloning. – Ps. 127:3 As iemand jou een van die grootste geskenke gee wat jy…

Nog ‘n volksmoord slagoffer

Die afgetrede kol. Gerrit Myburgh (78) van Heidelberg is verlede Sondag in sy woonhuis op sy kleinhoewe vermoor, vermoedelik deur ’n tuinwerker   Elna Pieterse (19), ’n kleindogter van die…

Hoofregter bring regbank in oneer.

Vir die eerste keer in Suid-Afrika, is ‘n hoofregter daarvan beskuldig dat hy die regbank in oneer gebring het.   ‘n Klag by die Regterlike Dienskommissie (RDK) is deur die…

Amerikaner beskadig 600-jaar-oue beeld.

‘n Amerikaanse toeris het verontwaardiging in Florence, Italië, ontlok, nadat hy per ongeluk ‘n vinger van ‘n waardevolle standbeeld afgebreek het.   Die onbekende Amerikaner het probeer om die vinger…

Treurige skoolhandboeke

Swak taalgebruik in die handboek vir die vak lewensoriëntering het die ma van ‘n gr.10 leerling laat besluit dat dit met Google Translate vertaal is.   In die boek word…

Al Queda Terreurgroep stewig ingeskrop in Suid-Afrika

Die Amerikaanse Regering het die afgelope paar dae ‘n groot aantal van sy Ambassades in verskeie lande gesluit as gevolg van moontlike aanvalle deur die Al Queda terreur organisasie op…

SAUK verkwis nog geld.

‘n Bedrag van R10,9 miljoen aan regskostes teen 14 van sy eie werknemers is sedert 1 Januarie 2009 deur die SAUK bestee.   Hiervan is R1,9 miljoen in regstappe teen…

Nuwe radiostasie vir Afrikaanses?

Indien hierdie Beeld-voorblad (aangeheg) regtig is – dan is dit uiters ironies én tragies. ‘n Streep word hierdeur getrek deur die hele “Boikot Naspers”-aksie op die sosiale media wat ontstaan…

‘n R3 miljoen hamburger?

As ’n tipiese Amerikaanse hamburger jou byna R3 miljoen uit die sak gaan jaag, dan moet daar bepaald iets in wees wat nuut en vars is! Maar hierdie verhaal is…

Tweede keer die slagoffer

Mev. Engelie Vermooten (60) is in 2007 erg getraumatiseer tydens ’n plaasaanval toe terroriste haar man koelbloedig doodgeskiet het en haar vasgebind gelos nadat hulle op die vlug geslaan het….

Eienaardige Landbou statistiek

Volgens die Statistiekdiens van die land is daar maar min mense wat landbou as beroep beoefen in sekere provinsies. Die Wes-Kaap, Noord-Kaap en die Vrystaat het die minste boere.  …

Robbeneiland steeds gevaarlik

Die gevaar wat Nelson Mandela op Robbeneiland laat beland het, is waarskynlik net so ernstig gewees as wat die gevaar tans is om met dié eiland se veerbote daarheen te…

Malema bly haaks met Ontvanger

  Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens is volgens Julius Malema soos die Bybelse rooi draak. Malema se wrewel teen die Inkomstediens spruit voort uit die lang onderhandelinge en uiteindelike verkoop van sy…

Polisielid steel maskara

  Luitenant-kolonel Kenaleone Motloung (36), is betrap dat sy maskara gesteel het in ’n winkel en is nou op borgtog van R500 vrygelaat.   Sy het blykbaar twee houers maskara…

Bruidspaar trou soos pa en ma

Mnr. Jaco Henning en sy nuut gevonde liefde, Lizette Niemand het verlede Saterdag op presies dieselfde plek gestaan toe hulle in die huwelik bevestig is, as waar sy ouers ’n…

Drie mense van gewisse dood gered

  Mnr. Dean van der Merwe van die Bergklub van Suid-Afrika se reddingspan het drie mense gedurende die nag uit ’n motor gered van ’n brug afgery het en toe…

Loretta Steyn tragies verongeluk

Die welbekende Loretta Steyn (52), ’n natuurfotograaf van formaat, is gister in ’n motorongeluk naby die Augrabies Nasionale Park dood.    Adriaan Vorster se oudste seun, BJ (19), was saam…

Ek sien dit so!

Hierdie week het Neelsie ‘n maklike taak. Die afgelope week het daar ‘n groot bespreking op Bakkiesblad losgebars oor of mense moet deelneem aan die kommunistiese verkiesings aldan nie. Die…

Wie gaan Zuma Karwei?

Ernstige implikasies vir die internasionale vervoer van pres. Jacob Zuma en ander BBP’s, is die gevolg van BBP-vlieëniers wie se internasionale bevoegdheid verval het.   Die lugmag se finansiële verknorsing…

Rekrute aanvaar, toe afgekeur

  Die ouers van 14 rekrute is woedend nadat die lugmag hulle op mediese gronde afgekeur het, nadat hulle gemeen het hulle is reeds aanvaar.   Sommige van die rekrute,…

Regters “onregmatig” op die Bank.

  Dertien waarnemende regters het byna twee weke lank “onregmatig” op die regbanke van die hooggeregshowe in  Pretoria en Johannesburg gedien omdat Jeff Radebe, die Minister van Justisie, nie hulle…

Wilgehof Skors Leerkrag.

  Die beheerliggaam van die Laerskool Wilgehof in Bloemfontein het ‘n onderwyseres wat na bewering ‘n rassistiese opmerking gemaak het, geskors, sê die Suid-Afrikaanse Onderwysunie (SAOU).   Die sekretaris van…

Goeie Musiek hou Babas Gesond.

  Die nuutste navorsing i.v.m. musiek en die ontwikkeling van die baba voor geboorte, het ou kennis bevestig en nuwe insigte geopenbaar.   Mozart en Vivaldi het ‘n rustige invloed…

Skenker-ma red tweejarige dogtertjie

  Mev. Jenny Deetlefs (32) van Villieria, Pretoria is die eerste lewende mens wat ’n lewerskenker in die land is. Sy het etlike maande gelde haar dogtertjie,  Chloé, (2) se…

Malema se plan met blanke boere

  “Ons gaan nie die blanke mense seermaak of hul hande afkap nie. Ons gaan met hulle praat en hulle oortuig om hul grond te oorhandig.”   Dit is hoe…

Polisie steel vermoorde se geld

  ’n Burger van Bangladesjiese wat by Soutpan in die Vrystaat vermoor is, se geld is deur twee polisiemanne gesteel.   ’n Kind wat toevallig in die veld was, het…

Mandela vervang Genl. Louis Botha

  John Gunda, ’n parlementslid  het die versoek gerig dat die regering die standbeeld van genl.. Louis Botha moet verwyder om plek te maak vir ’n nuwe standbeeld van Mandela….

Motor rubriek – Porsche Cayenne Turbo S

  Die Porsche Cayenne is nog ’n suksesverhaal afkomstig van hierdie bekende motor-vervaardiger. Aanvanklik was daar baie kritiek uit die motorwêreld toe dit bekend geword het dat Porsche hulle op…

Tientalle senior poste steeds vakant

Die Minister van Onderwys, Angie Motshekga is al weer in die sop omdat sy nie die 33 senior poste in haar departement vul nie.   Die Minister is glo erg…

Morsigheid word kenmerk in departemente

Lulu Xingwana, die Minister van Vroue, Kinders en Gestremdes, se Hoofkantoor van die  Departement word in ’n Komiteeverslag beskryf as ’n plek met vuil matte, met te veel muggies en…

Don Steenkamp Sr. oorlede

  Mnr. Don Steenkamp sr. (80) is oorlede in die Mediclinic van Kimberley nadat hy sowat twee weke gelede ’n erge beroerte aanval gehad het.    Dit was die derde…

Winkel kry onwelkome besoeker

’n Klerewinkel in die Rynfield-winkelsentrum van Benoni het ’n onwelkome besoeker gekry toe ’n Mercedes-Benz in die lokaal tot stilstand gekom het.   Die bestuurder wat voor die winkel wou…

Student se eis toegestaan

  Daniel Chong (25), ’n Kaliforniese student is in ’n polisiesel aangehou, maar is daar vir vyf dae vergeet. Hy moes die hele tyd sonder kos en water klaarkom.  …

Sanral se E-tol soek geld

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) soek dringend geld by verskillende bankiers in die land. Na verneem word benodig Sanral sowat R1,5 miljard om sy skuld te delg.   Alex van…

Mynbou kan groeteproduksie vernietig

Waterpoort, noord van die Soutpansberg in Noord-Transvaal, se landbouers is sterk gekant teen die beoogde mynbou in die gebied, waar meer as 60% van Suid-Afrika se wintergroente geproduseer word.  …

Ma wil nie nog ’n kind verloor nie

"Ek kan nie nog ’n kind verloor nie. Geen ouer kan dit twee keer deurstaan nie.”   Mev Hannetjie Meyburgh (32) van Delmas wie se seuntjie, Dihan (2), die afgelope…

Misdadigers onwelkom in RSA

Genl. Riah Phiyega, die Nasionale Polisiehoof sê misdadigers is nie welkom in Suid-Afrika nie.. ”Dit is nie ‘n land vir misdadigers nie,” het Phiyega op ‘n gedenkdiens vir drie polisiebeamptes…

Nog miljoene Rand in “landbou-projekte”

Die Nasionale Departement van Landbou en landelike ontwikkeling het nog etlike miljoene Rand aan twee projekte bestee in die Vrystaat om te probeer verseker dat sukses behaal word nadat vorige…

Munisipaliteit Bloemfontein se “inkopies”

Bloemfontein se inkopies begin met ’n spoggerige splinternuwe Jeep Cherokee ter waarde van sowat R1 miljoen wat bedoel is vir dié Metro se Burgemeester, Thabo Manyoni van die ANC.  …

Koeksister kampioen aangewys

Spieëltjie, spieëltjie aan die wand, wie is die Koeksister koningin in die land? Gedink Orania is die koeksister-mekka? Witbank het self ‘n Koeksisterkampioen! Die dorp het vir die tweede agtereenvolgende…

Petrol prys styg steeds

Die petrolprys styg op Woensdag, 7 Augustus, met 32c per liter op alle grade. Diesel met 0.05 en 0.005 swael-inhoud verhoog beide met 32,96 per liter. Parafien verhoog met 25c…

Werkers se pensioen aftrekkings nooit inbetaal

Honderde werkers van die gelikwideerde Slabbert Burger Transport (SBT) is van hul pensioenbydraes beroof nadat dit van hulle salarisse afgetrek is en nooit aan ’n fonds oorbetaal is nie.  …

Solidariteit stel FW se boek bekend

Die vakbond Solidariteit het tydens ’n bekendstellings geleentheid van ’n boek oor “regstellende aksie”, van die geleentheid gebruik gemaak om oud ministers soos Pik Botha se mening te vra oor…

Absa steier met kliënte verlies

Absa het sowat 300,000 kliënte verloor en wil te midde daarvan te kenne gee dat hulle oor ’n plan beskik om weer meer kliënte te lok.   Die Bank wat…

rolex replicas for sale